Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Roode Bloem Farm House

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 58 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Brian S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Five star standard. For us a conveniet stop over.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemie H
1 nag
5.0
Apr 2024

Heerlike rustige omgewing. Baie aangename verblyf, stil, as jy regtig wil afskakel, regte plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlie M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Baie rustig, netjies en skoon. Baie dankie, Tim! Ons het ons verblyf baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angelo S
1 nag
5.0
Mrt 2024

Lovely quiet location. Very neat grand old house. There is a short gravel road which needs to be driven on.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wynand B
1 nag
4.0
Jan 2024

Na verwagting. Dankie, ek het lekker oorgeslaap.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Leonie V
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2023

Baie goeie oornagplek - netjies, skoon, stil omgewing, kwaliteit beddens. Roode Bloem is 'n pragtige ou huis, goed toegerus vir selfsorg. Dit was 'n wonderlike oornagplek - netjies, skoon, baie stil omgewing, kwaliteit beddens (goeie matrasse en beddegoed) en goed toegeruste kombuis. Dit het genoeg braaidromme en stoele en sitplek buite sodat die gaste hul eie braai's apart van ander kan hou en rustig sit en ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ingrid C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Stil en rustige nagrus na 'n moeilike reis. Baie parkeerplek was belangrik omdat ons 'n 6m treiler getrek het. Die verblyf by Roode Bloem Farm House het dit vir ons gegee.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esther V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Goeie diens en goeie prys, vriendelike en hulpvaardige gasheer. Skoon, waarde vir geld, hulpvaardig met 'n probleem wat ek gehad het. Sal persoonlik weer daar oorslaap. Stil, rustig en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2023

Lekker rustig. Rustige atmosfeer. Stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Len E
1 nag
5.0
Mrt 2023

Rustige plaaskuier. Gasvrye mense wat mens gul ontvang. Sal weer daar bly as die geleentheid hom voordoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Tim & Liza Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 58

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R830
R830 R664
per nag, vir 2 mense
Vanaf R830
R830 R664
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roode Bloem-plaas, Middleburg-pad (N9), Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa6a685309efe4ec080c84eff29d2b088b386d70b61991a42fff13ddc39c0fdaf64d0684c830845d1b6aedfc82fa5046b6b48?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R830 nouVanaf R664 per nag, vir 2 mense 58 5 1 5 Roode Bloem Farm Middleburg Road (N9) 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.173669102281 24.576120972633

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang