Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Roode Bloem Farm House

Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roode Bloem-plaas, Middleburg-pad (N9), Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Vanaf R830 R664 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Roode Bloem Farm House is 'n gastehuis wat op 'n privaat plaas, 10 minute se ry vanaf Graaff-Reinet se middedorp, geleë is.

Verblyf word gebied in 5 gastekamers en 'n aparte gesinskamer. Die gastekamers is in die hoofhuis en 4 van die kamers het en suite-badkamers. Die vyfde kamer het 'n aparte privaat badkamer. Die gesinseenheid is apart van die hoofgebou en het slaapplek vir 4 volwassenes. Dié eenheid het 'n en suite-badkamer.

Die gastehuis het 'n gemeenskaplike eetarea en kombuis waar gaste hul eie maaltye kan voorberei. Daar is ook braaigeriewe en oorgenoeg parkeerplek vir voertuie, sleepwaentjies en karavane.

Dié plaas het ook 'n paar wildspesies wat dikwels die perseel besoek. Roode Bloem Farm House bied ideale oornagverblyf onderweg na Nieu-Bethesda en Camdeboo Nasionale Park.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 57 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Annemie H
5.0
Heerlike rustige omgewing. Baie aangename verblyf, stil, as jy regtig wil afskakel, regte plek.
Apr 2024
Marlie M
Gesin met klein kinders
5.0
Baie rustig, netjies en skoon. Baie dankie, Tim! Ons het ons verblyf baie geniet.
Mrt 2024
Angelo S
5.0
Lovely quiet location. Very neat grand old house. There is a short gravel road which needs to be driven on.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Leonie V
Saam met vriende
5.0
Baie goeie oornagplek - netjies, skoon, stil omgewing, kwaliteit beddens. Roode Bloem is 'n pragtige ou huis, goed toegerus vir selfsorg. Dit was 'n w...
Sien meer
Des 2023
Ingrid C
Saam met lewensmaat
5.0
Stil en rustige nagrus na 'n moeilike reis. Baie parkeerplek was belangrik omdat ons 'n 6m treiler getrek het. Die verblyf by Roode Bloem Farm House h...
Sien meer
Okt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Tim & Liza Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 57

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Roode Bloem-plaas, Middleburg-pad (N9), Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Gaste dink Roode Bloem Farm House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R830
R830 R664
per nag, vir 2 mense
Vanaf R830
R830 R664
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roode Bloem-plaas, Middleburg-pad (N9), Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa6a685309efe4ec080c84eff29d2b088b386d70b61991a42fff13ddc39c0fdaf64d0684c830845d1b6aedfc82fa5046b6b48?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R830 nouVanaf R664 per nag, vir 2 mense 57 5 1 5 Roode Bloem Farm Middleburg Road (N9) 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.173669102281 24.576120972633

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang