Roode Bloem Farm House
Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Roode Bloem-plaas, Middleburg-pad (N9), Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
-
Vanaf
R830R664 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Roode Bloem Farm House is 'n gastehuis wat op 'n privaat plaas, 10 minute se ry vanaf Graaff-Reinet se middedorp, geleë is.
Verblyf word gebied in 5 gastekamers en 'n aparte gesinskamer. Die gastekamers is in die hoofhuis en 4 van die kamers het en suite-badkamers. Die vyfde kamer het 'n aparte privaat badkamer. Die gesinseenheid is apart van die hoofgebou en het slaapplek vir 4 volwassenes. Dié eenheid het 'n en suite-badkamer.
Die gastehuis het 'n gemeenskaplike eetarea en kombuis waar gaste hul eie maaltye kan voorberei. Daar is ook braaigeriewe en oorgenoeg parkeerplek vir voertuie, sleepwaentjies en karavane.
Dié plaas het ook 'n paar wildspesies wat dikwels die perseel besoek. Roode Bloem Farm House bied ideale oornagverblyf onderweg na Nieu-Bethesda en Camdeboo Nasionale Park.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Tim & Liza Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 59
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Roode Bloem-plaas, Middleburg-pad (N9), Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
- Gaste dink Roode Bloem Farm House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Graaff-Reinet Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Roode Bloem-plaas, Middleburg-pad (N9), Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang