Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Roodegrond Rivier Kamp

Kampeer/karavaan

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Tammy Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 29

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 8 resensies vir Roodegrond Rivier Kamp
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Gerbrecht L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerbrecht L

Heerlike rustige atmosfeer. Lieflike skoon ablusieblokke. Mooi groen grasperke.

Wat 'n heerlike rustige atmosfeer. Lieflike skoon ablusieblokke. Mooi groen grasperke. Ons het heerlik vis gevang.

Liezel T - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel T

Vreedsaam en pragtig.

Dis 'n pragtige plekkie. Vra maar oor die pad voor jy ry daarheen - plaaspad. Hou maar jou skoene aan vir die dorings en geniet die natuur. Die kayaks het vir ure my kinders op die water besig gehou - kyk uit vir slange wat afkoel in die water. Daar is 'n verskeidenheid van voëls om na te kyk. Die eienaars is lieflik. Ek beveel graag Roodegrond Rivier Kamp aan vir verblyf.

Herman H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman H

Baie lekker kamp plek.

Die kamp terien is baie netjies en skoon. Die atmosveer is rusrig.

Sally H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sally H

A beautiful and peaceful campsite.

A lovely peaceful campsite filled with birdsong.

Pierre H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre H

A very peaceful camping experience with beautiful natural surroundings.

What a tranquil experience with my family.

Elmarie S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie S

Neat and lovely location.

We loved our stay at Roodegrond. Ablution new and neat. Would visit them again.

Cabous P - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cabous P

Verskriklike vriendelike mense, groot kampterrein en afgesonder.

Dit was baie lekker. Ek wens ons kon meer visvang, maar die water is baie bruin. Blykbaar van die Karoo water wat deur gespoel het. Die water is gewoonlik deursigtig. Was in elk geval baie lekker. Die mense is baie vriendelik en die atmosfeer is besonders. 10/10 puik!

Cj S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cj S

Grondpaadjie soontoe effe rof, pragtige staanplek, fantasties!

Grondpad na die kampplekkie effe rof, maar my gelaaide Polo kon stadig oor die klippe veilig daar aankom. Vriendelike mense! Staanplek is pragtig. Ablusieblok is perfek ingerig! Ver genoeg van alles maar naby genoeg aan interessanthede, soos bv. Kougadam (grondpad), +-60 km van Jeffreysbaai, ens. Prentjiemooi agtergrond van die berge, lande met citrus en aartappels, ens. Beslis waarde vir geld! En ek gaan volgende Desember sommer weer.

Vanaf
Vanaf R200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 80 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roodegrond Boerdery plaas, Af van die R331, Patensie, 6335, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFEdSnusMyTW75zPZh0uCMxAZ3fxcu2LGr3I6B4YpbSTGRmlVuu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R200 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 Farm Roodegrond Boerdery Off the R331 6335 Oos-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -33.738362610247 24.743040498869

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang