Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rooftops

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Jacobi H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Lekker plekkie om oor te bly. Plekkie is baie sentraal gelee. Baie gawe mense wat dit bestuur. Sal enigetyd weer daar gaan oorbly. Goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jö G
1 nag
5.0
Mei 2024

Netjies, skoon en cozy. Dit was baie netjies, skoon en cozy. Ek was baie vriendelik ontvang, daar was 'n oulike koffie en tee stasie en selfs sjokolades op my handdoeke. Dit was perfek vir 'n oornag in Bredasdorp, sal beslis aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lianie E
1 nag
5.0
Mrt 2024

Wonderlike oornag plek! Ons is vriendelik ontvang. Die plek is selfs beter as op die fotos. Alles wat mens nodig het is hier. Daar was selfs vir ons ekstra muesli, jogurt en beskuit in die kamer gesit. Ons het heerlik gebly. Rustig, stil en silwerskoon! Ons kan nie wag om weer daar te kuier nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Waarde vir geld! Lekker blyplek met alles wat nodig was. Die gashere is uitstekend en het alles gedoen om ons verblyf aangenaam te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jun 2024

Lekker 2dae gebly. Reggie en Prisilla is baie gasvry. Ons het baie lekker gekuier. Verblyf is baie netjies.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lize D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2023

Ontspanne, rustige atmosfeer. Ons was baie vriendelik ontvang. Hul plek is baie mooi, netjies en skoon. Ons het die bederfies baie waardeer, soos die cappuccino koffies, sepies en goedjies in badkamer, sjokolades op die bed. Daar was selfs ontbytpap, beskuit en jogurt vir ons uitgesit. Ek sal definitief weer gaan! Beveel dit graag vir enige iemand aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marina V
Kort verblyf
5.0
Aug 2023

Aangename verblyf. Aangename verblyf, alles is baie netjies, vriendelike diens, spesiale waardering vir koffie-voorraad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anet V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Rustg. Dis stil, pragtig en perfek. Ek sal dit enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carla S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Dit was baie gemaklik en dit was vriendelik ontvang. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

My tweede keer en sal altyd terug gaan, want dis lekker ruim en het al die geriewe wat benodig word en gasheer is baie vriendelik en behulpsaam. Was al by 'n paar plekke in Bredasdorp, maar Rooftops is so ver die beste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Reginald Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Du Toit-straat 23, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA63bc6ddf7b5804732361ab21c3c74499d634ca16298382b69c6d1ef91b934307d47e0d1ad7d75e11046da7195420906bf51b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 4 mense 23 5 1 5 23 Du Toit Street Bredasdorp 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.5323 20.0351399

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang