Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rooftops

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Du Toit-straat 23, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Rooftops is 'n selfsorg-ateljeewoonstel met slaapplek vir 4 in Bredasdorp en het 'n uitsig oor die dorp.

Dié oopplan-woonstel is op die eerste verdieping en het 'n dubbelbed en 'n dubbelslaapbank. Die en suite-badkamer het 'n stort.

Die eenheid het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n tweeplaatstofie en oondjie, mikrogolfoond, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n toonbank.

'n TV is ook in die eenheid beskikbaar en gaste het toegang tot 'n stoep met 'n uitsig oor die tuin.

Bredasdorp bied verskeie restaurante en kafee's en gaste kan die P.E. Roux-gedenktuin en die skeepswrakmuseum besoek of 'n historiese wandeling deur die dorp maak. Gaste kan ook die Heuningberg Natuurreservaat besoek vir voetslaan- en voëlkykgeleenthede.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
1 xDubbelbed
1 xDubbelslaapbank
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Jacobi H
Gesin met tieners
5.0
Lekker plekkie om oor te bly. Plekkie is baie sentraal gelee. Baie gawe mense wat dit bestuur. Sal enigetyd weer daar gaan oorbly. Goeie waarde vir ge...
Sien meer
Jul 2024
Jö G
5.0
Netjies, skoon en cozy. Dit was baie netjies, skoon en cozy. Ek was baie vriendelik ontvang, daar was 'n oulike koffie en tee stasie en selfs sjokolad...
Sien meer
Mei 2024
Lianie E
5.0
Wonderlike oornag plek! Ons is vriendelik ontvang. Die plek is selfs beter as op die fotos. Alles wat mens nodig het is hier. Daar was selfs vir ons e...
Sien meer
Mrt 2024
Leon S
Saam met lewensmaat
5.0
Waarde vir geld! Lekker blyplek met alles wat nodig was. Die gashere is uitstekend en het alles gedoen om ons verblyf aangenaam te maak.
Jan 2024
Lize D
Gesin met tieners
5.0
Ontspanne, rustige atmosfeer. Ons was baie vriendelik ontvang. Hul plek is baie mooi, netjies en skoon. Ons het die bederfies baie waardeer, soos die ...
Sien meer
Aug 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Reginald Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Du Toit-straat 23, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rooftops het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Du Toit-straat 23, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA63bc6ddf7b5804732361ab21c3c74499d634ca16298382b69c6d1ef91b934307d47e0d1ad7d75e11046da7195420906bf51b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 4 mense 23 5 1 5 23 Du Toit Street Bredasdorp 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.5323 20.0351399

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang