Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rooftops

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Du Toit-straat 23, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Rooftops is 'n selfsorg-ateljeewoonstel vir 4 mense in Bredasdorp en kyk uit oor die dorp.

Die oopplan-woonstel op die eerste verdieping is ingerig met 'n dubbelbed, 'n dubbelslaapbank en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die eenheid het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n tweeplaatstoof en oond, 'n mikrogolfoond en 'n yskassie, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en etes kan by die ontbyttoonbank geniet word.

'n TV is ook in die eenheid beskikbaar en gaste het toegang tot 'n patio met uitsigte oor die tuin.

Bredasdorp bied verskeie restaurante en kafees en gaste kan die PE Roux-gedenktuin, en die Skeepswrakmuseum besoek, of 'n geskiedkundige wandeling deur die dorp neem. Gaste kan ook die Heuningberg-natuurreservaat besoek vir stap- en voëlkykgeleenthede.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
1 xDubbelbed
1 xDubbelslaapbank
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 23 resensies vir Rooftops
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Reginald Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Du Toit-straat 23, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rooftops het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Du Toit-straat 23, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA63bc6ddf7b5804732361ab21c3c74499d634ca16298382b69c6d1ef91b934307d47e0d1ad7d75e11046da7195420906bf51b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 4 mense 23 5 1 5 23 Du Toit Street Bredasdorp 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.5323 20.0351399

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang