Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rooi Els Inn

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Emily H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Te lekker gewees. Baie dankie. Heerlik. Plek baie netjies en skoon. Hartlike ontvangs. Spesiale koekies ook gekry. Lol. WiFi en Netflix geriewe was baie welkom asook lekker lugversorging in die hitte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Thea & Derek
Rooi Els Inn
Baie dankie, Emily. Ons het jou besoek baie geniet. Hoop om jou gou weer te sien. Groete, Thea en Derek.

Johanna C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Very pleasant. Pleasant and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Thea & Derek
Rooi Els Inn
Hi Johanna Thank you for choosing Rooi Els Inn. We appreciate your support.

Antoinette C
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

Perfect for what I needed. Thank you. It was perfect for the sleepover while having business in Richards Bay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Thea & Derek
Rooi Els Inn
Hi Antoinette, Thank you for your kind words. Hope to host you again. Kind regards Thea

Willem H
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

Het oornag gebly. Kamer was skoon, netjies en baie gemaklik. Baie lekker gebly. Klientediens was uitsonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Thea & Derek
Rooi Els Inn
Baie dankie vir die ondersteuning Willem. Groete Thea

Hennie R
1 nag Besigheidsreis
4.4
Mrt 2024

Rustig en baie lekker plek. Baie netjies en skoon, was baie vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Thea & Derek Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 8 maande

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooi Els 9, Arboretum, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6d18035a6a9abd078bc7502360e8b4b4ff91add7a92315f62f4bf3ef99c14c2fc504ec2cce4f691084992fc3c7f5d5a1306c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 9 Rooi Els Arboretum 3900 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.7662614 32.0617721

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang