Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rooi Els Inn

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Phumlani M
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

A place to be for leisure due to its geographical location. It was 100% perfect in terms of cleanliness, hospitality and safety.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Thea & Derek
Rooi Els Inn
It was such a pleasure to have you and your family with us over the holiday season. Hope to see you soon. Regards, Thea and Derek

Roelien J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Aircon is great, mense is vriendelik en die plekkie was heeltyd skoon gehou. Ons het vreeslik lekker gebly! Baie dankie vir almal se vriendelikheid en die great plekkie. Ons gaan definitief weer so maak!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Thea & Derek
Rooi Els Inn
Baie dankie, julle was aangename gaste om te huisves. Hoop om julle gou weer te sien. Groete Thea en Derek

Elizabeth S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Des 2024

Real value for money and good location. The host kept us informed and welcomed us warmly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Thea & Derek
Rooi Els Inn
Baie dankie vir julle lojale ondersteuning. Ons verwelkom altyd sulke goeie en genotvolle gaste by ons akkommodasie. Geseende Kersfees en voorspoed vir Nuwe Jaar. Hoop om julle vroeg in 2025 weer te sien. Groete Thea en Derek

Elizabeth S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2024

Beautiful establishment and real value for money. Clean and affordable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Thea & Derek
Rooi Els Inn
Thank you very much. We loved having Frik back to stay. He is an excellent guest.

Driekie-ann H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Sal definitief weer daar bly. Baie vriendelike ontvangs gehad en baie behulpsaam, baie dankie Thea.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Thea & Derek
Rooi Els Inn
Julle was uithaler gaste. Baie dankie vir die ondersteuning. Groete Thea en Derek

Emily H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Te lekker gewees. Baie dankie. Heerlik. Plek baie netjies en skoon. Hartlike ontvangs. Spesiale koekies ook gekry. Lol. WiFi en Netflix geriewe was baie welkom asook lekker lugversorging in die hitte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Thea & Derek
Rooi Els Inn
Baie dankie, Emily. Ons het jou besoek baie geniet. Hoop om jou gou weer te sien. Groete, Thea en Derek.

Johanna C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Very pleasant. Pleasant and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Thea & Derek
Rooi Els Inn
Hi Johanna Thank you for choosing Rooi Els Inn. We appreciate your support.

Antoinette C
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

Perfect for what I needed. Thank you. It was perfect for the sleepover while having business in Richards Bay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Thea & Derek
Rooi Els Inn
Hi Antoinette, Thank you for your kind words. Hope to host you again. Kind regards Thea

Willem H
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

Het oornag gebly. Kamer was skoon, netjies en baie gemaklik. Baie lekker gebly. Klientediens was uitsonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Thea & Derek
Rooi Els Inn
Baie dankie vir die ondersteuning Willem. Groete Thea

Hennie R
1 nag Besigheidsreis
4.4
Mrt 2024

Rustig en baie lekker plek. Baie netjies en skoon, was baie vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Thea & Derek
Rooi Els Inn
Baie dankie Hennie Ons waardeer die ondersteuning. Groete Thea en Derek

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Thea & Derek Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooi Els 9, Arboretum, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6d18035a6a9abd078bc7502360e8b4b4ff91add7a92315f62f4bf3ef99c14c2fc504ec2cce4f691084992fc3c7f5d5a1306c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 9 Rooi Els Arboretum 3900 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.7662614 32.0617721

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang