Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rooibank

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 75 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Anneke K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

We really enjoyed our stay at Rooibank. We will definitely be back. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelda-marie H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Ons het heerlik gebly. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene M
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Puik! Sal weer hier oorbly. Ons het baie lekker gebly. Lekker groot huis met 'n lieflike stoep. Super netjies en skoon. Gashere was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bianca A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Heerlik, mooi, gerieflik, skoon en netjies. Ons het baie lekker gebly. Die huis is skoon, netjies en baie gerieflik. Die gasheer is fantasties!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

N/A. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Chrizelle D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jun 2024

Perfekte Bosveld wegbreek! Lekker gebly! Die eerste ding wat mens tref wanneer mens by jou kar uitklim by Rooibank is die stilte. Die rustigheid. Die huis en alle geriewe is mooi en baie netjies skoon. Die kombuis is baie goed toegerus - enige iemand wat kosmaak se droom. Die gasheer is vriendelik en hulpvaardig. Ons het ons tyd by Rooibank baie geniet en ons sal vir seker terug wees vir nog 'n kuier by Rooibank!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ellenor B
Kort verblyf
4.8
Mrt 2024

Gemaklik en voldoende. Alles netjies en skoon. Ek het alles gehad wat nodig was. Voldoende vir my behoeftes.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lize N
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Jan 2024

Sielsrus, ryk voel lewe, heerlike stappe op die plaas. Gasvryheid. Heerlik gebly. Unieke ervaring op 'n boomplaas in Dinokeng. Chalets baie skoon, goed toegerus. Aircon en swembad was 'n lafenis. Heerlike plek as jy nie te veel mense om jou soek nie. Uitstekende waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rudi M
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Rus vir die siel en prentjiemooi! Ons het heerlik gebly en die plek is prentjiemooi. Die foto's kan nie die plek regtig vasvang nie en moet self beleef word. Pragtig en netjies, ruim en silwerskoon. Presies wat die siel nodig het! Helene het so mooi na ons omgesien en seker gemaak alles is perfek. Baie dankie ook vir die hulp met die spesiale versoek, julle is dierbaar! Hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie P
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Ruim ons op 'n pragtige plaas binne Dinokeng. Groot en gerieflike plaashuis met slaapplek vir baie. Pragtige tuin en swembad. Ons het ook die plaas verken met 'n lekker stappie. Rudy het ons hartlik ontvang en was deurentyd beskikbaar. Sal beslis weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Helene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 75

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deel 13 & 16 Rooibankplaas, Dinokeng Wildreservaat, Hammanskraal, 0400, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7ee8791aa5974d1d6816ce7942c79555a7404d74790210e1262bda8e8fc80d628aeecf69a947ef7393f9813569c3342ee963?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 75 5 1 5 Portion 13 & 16, Rooibank Farm Dinokeng Game Reserve 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.366723896878 28.367937701477

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang