Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rooibank

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Helene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 75

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 75 resensies vir Rooibank
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Anneke K - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke K

We really enjoyed our stay at Rooibank. We will definitely be back.

See stars.

Zelda-marie H - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda-marie H

Ons het heerlik gebly.

Sien sterre.

Rene M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene M

Puik! Sal weer hier oorbly.

Ons het baie lekker gebly. Lekker groot huis met 'n lieflike stoep. Super netjies en skoon. Gashere was baie vriendelik en behulpsaam.

Bianca A - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca A

Heerlik, mooi, gerieflik, skoon en netjies.

Ons het baie lekker gebly. Die huis is skoon, netjies en baie gerieflik. Die gasheer is fantasties!

Rene V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rene V

N/A.

Ons het baie lekker gebly.

Chrizelle D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrizelle D

Perfekte Bosveld wegbreek!

Lekker gebly! Die eerste ding wat mens tref wanneer mens by jou kar uitklim by Rooibank is die stilte. Die rustigheid. Die huis en alle geriewe is mooi en baie netjies skoon. Die kombuis is baie goed toegerus - enige iemand wat kosmaak se droom. Die gasheer is vriendelik en hulpvaardig. Ons het ons tyd by Rooibank baie geniet en ons sal vir seker terug wees vir nog 'n kuier by Rooibank!

Ellenor B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ellenor B

Gemaklik en voldoende.

Alles netjies en skoon. Ek het alles gehad wat nodig was. Voldoende vir my behoeftes.

Lize N - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lize N

Sielsrus, ryk voel lewe, heerlike stappe op die plaas. Gasvryheid.

Heerlik gebly. Unieke ervaring op 'n boomplaas in Dinokeng. Chalets baie skoon, goed toegerus. Aircon en swembad was 'n lafenis. Heerlike plek as jy nie te veel mense om jou soek nie. Uitstekende waarde vir geld.

Rudi M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi M

Rus vir die siel en prentjiemooi!

Ons het heerlik gebly en die plek is prentjiemooi. Die foto's kan nie die plek regtig vasvang nie en moet self beleef word. Pragtig en netjies, ruim en silwerskoon. Presies wat die siel nodig het! Helene het so mooi na ons omgesien en seker gemaak alles is perfek. Baie dankie ook vir die hulp met die spesiale versoek, julle is dierbaar! Hoogs aanbeveel.

Elmarie P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie P

Ruim ons op 'n pragtige plaas binne Dinokeng.

Groot en gerieflike plaashuis met slaapplek vir baie. Pragtige tuin en swembad. Ons het ook die plaas verken met 'n lekker stappie. Rudy het ons hartlik ontvang en was deurentyd beskikbaar. Sal beslis weer teruggaan.

Antoinette L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette L

Absoluut fantasties.

Helene was eenvoudig wonderlik. As ons Rudi gebel het, was hy vriendelik en altyd hulpvaardig. Die plek was mooi skoon en het al die geriewe gehad wat ons benodig het.

Riana D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana D

Heerlik ontspan in mooi tuin en Helene was baie gasvry.

Helene was baie behulpsaam en baie gasvry. Alles was mooi skoon en netjies in 'n ontspanne omgewing en mooi tuin.

Candice R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice R

Amazing.

Thank you, Helene. We loved every second of our stay. Highly recommend Rooibank! Clean, well-equipped, stunning scenery, and safe! Very sad that time flew by so fast. Next time, I will book for a week. The game drive that we booked at Dinokeng events was spectacular as well. The only member of the Big 5 we didn't see was a leopard, but the 3 cheetahs made up for that.

Megan W - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan W

Gorgeous house and farm!

Stunning location and house. Has everything you need and more!

Tiekie M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiekie M

Dit was rustig en mens kon al die voëls hoor fluit en die dieregeluide in die aande.

Vrede vir 'n mens se siel, rustig en ontspannend. Weg van die stad se gejaag.

Penelope V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Penelope V

Heerlike familiekuier in 'n uitstekende huise.

Ons het die 2 huise bespreek vir ons groot groep van 12. Altwee huise was uitstekend toegerus om die groep te hanteer. Vanaf die kombuis, eetareas, braai-areas, slaapkamers en badkamers was alles mooi, skoon en netjies. Ons wil tot sovêr gaan om te sê dat dit een van die beste besprekings is wat ons nog gedoen het op die website. Heerlike kuiernaweek gehad met familie wat van Kanda af kom kuier het. Kan Rooibank sterk aanbeveel.

Venessa S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venessa S

Absolutely fantastic.

The friendly staff and the place were very clean. Had everything we needed, would definitely revisit.

Janine Q - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine Q

Peaceful and serene. No external noise of main road or music.

Extremely clean around the whole property. Friendly staff. Chalet was well equipped with all essentials. Power remained on at all times.

Marinda D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda D

Pragtige, netjiese plek.

Baie netjiese en skoon plek met vriendelike mense. Sal hom enige tyd aanbeveel.

Lean R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lean R

Heerlik.

Ongelooflik netjies en skoon. Heerlik gestap, gespeel en geswem. Sal beslis aanbeveel.

Chantell D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantell D

Absoluut fantasties.

Die huis was groot, skoon, netjies en het alles wat mens nodig het vir 'n heerlike wegbreek in die bos. Sal beslis weer Rooibank besoek.

Sylvia G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sylvia G

Rus vir die siel, groot huis, sal verseker terugkom!

Netjies, gemaklik, groot vertrekke en kamers.

Susan K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan K

Baie netjies, skoon en gerieflik.

Sal definitief weer daar oornag.

Carien F - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carien F

Verwagtinge oortref!

Rooibank se Eden's Den was pragtig en het ons verwagtinge oortref! Die eienaars was baie behulpsaam en vriendelik. Die eenheid was groot en silwerskoon. Ons het alles wat ons nodig gehad het gehad en het heerlik warm geslaap. Ons sal vir seker weer kom en kan Eden's Den hoogs aanbeveel.

Peter W - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peter W

Very neat and quiet. Lovely chalet with beautiful garden. Had a wonderful, peaceful weekend.

Had an absolutely amazing and peaceful weekend. Chalet was very clean and well made up with a beautiful, peaceful garden. Will definitely be back for another family weekend.

Rene V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rene V

Was baie lekker om daar te kon bly.

Diens was goed en die perseel was baie netjies en skoon.

Nico G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nico G

Gerieflike plek met so baie opsies vir 'n gesin/vriende.

Rustige atmosfeer op 'n werkende plaas binne Dinokeng. Gemaklik vir baie mense en opsies om te ontspan. Ook baie gerieflik om wild te kyk/besigtig met opsies naby vir etes/aankope te doen ens. Selfs ideaal vir 'n naweekwegbreek. Was al 'n paar keer by Rooibank en sal weer gaan.

Claire W - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claire W

We had a lovely stay and the accommodation was everything it stated.

We drove around the park for a total of around 8 hours over the course of the weekend, but didn't see much game. Beautiful giraffe and buck, but none of the Big 5. We saw 4 black back jackals early in the morning which was nice but the game viewing itself was a little disappointing, but absolutely the luck of the draw and nothing to do with the quality of the accommodation.

Byron H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Byron H

Awesone.

The place was really nice! I would definitely go back again.

Charlene C - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene C

Lovely big house with beautiful garden. Had a wonderful, peaceful family weekend.

House has an African bush theme, beautifully furnished, with big verandah with folding sliding doors, overlooking pool and braai area. All windows have mesh, bedrooms are upstairs - beds are very comfy. There is one bath, 3 showers and 4 toilets. House is surrounded by a beautiful, lush garden - green lawns and shady trees. Was very peaceful and quiet and heard jackals and hyena in the distance in evening. Would strongly recommend this accommodation in Dinokeng Game Reserve.

Cindy B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy B

Excellent accommodation, we really enjoyed our stay.

We stayed in the Bushveld house. Very spacious and well equipped with everything we needed. Hosts were there to assist if needed. We will definitely return.

Ida V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ida V

Ons het baie lekker gekuier by Rooibank; dit is skoon, netjies en privaat. Sal beslis weer daar gaan kuier!

Helene en Dries was baie behulpsaam en ons het die kuier op die plaas baie geniet. Die huis is lekker ruim en daar is baie plek vir kinders om ook te speel.

Nadia M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia M

'n Huis weg van die huis.

Geniet dit altyd vreeslik baie om op die plaas te gaan kuier. Wens ons kon elke naweek in die bosveld wees. Altyd skoon, netjies en ons kry net die beste!

Lukas B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lukas B

Rustig.

Ons was in die plaashuis. Die huis is baie ruim, veilig en die personeel is baie behulpsaam en vriendelik.

Marius K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marius K

Gerieflik en netjies.

Gerieflike verblyf en skoon. Sal gemaklik weer daar bly as ek weer in die omgewing is.

Diana L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Diana L

Dit was 'n baie rustige ervaring.

Almal was baie vriendelik en behulpsaam. Dit was lekker rustig gewees.

Arista O - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arista O

Baie netjies, ruim en skoon. Rustigheid van self. Ons sal beslis weer teruggaan.

Ruim, skoon, netjies en baie lekker stoep om te kuier en die natuur te geniet.

Babara G - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Babara G

Beautiful and comfort.

The main house we stayed at was beautifully laid out. The owners were so nice they even allowed me to bring my dog who I think enjoyed the trip more than us! Thank you Helene. You guys were amazing.

Tamsyn-lee M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tamsyn-lee M

Great spot. Very relaxing.

Very nice and relaxed. Stunning house. The only thing was privacy with all the workers walking around. And all beds should be made before arrival. I would come back any day, love the place.

Roa D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roa D

It was a lovely stay and a beautiful property.

My family and I enjoyed our stay at Rooibank!

Karen S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen S

Quiet but enough to enjoy, nearby places are also great, swimming pool on premises and Dries will assist with anything.

All the rooms are well equiped just remember to take a broom/mop for it is sand world. Big. Kitchen has more cutlery than usual. The people (Dries) are really doing good.

Cobus V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus V

Ek sal Rooibank hoog aanbeveel vir 'n luilekker naweek!

Baie goeie diens, netjiese huis en dit is vreeslik veillig vir kinders om te ry met fietse. Goeie waarde vir geld! Kort net 'n swembad by die Die Bosveld Huis.

Claire B - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claire B

Had a lovely stay. My kids really enjoyed the freedom of being on the farm.

Enjoyed our stay. Great location.

Christelle V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle V

Visit was too short.

From the start when we met Helene and Dries we felt at home. We fell in love with Oelof, the farm doggy with the best smile ever. Our Pitbull was at home the minute he arrived. The place was exceptionally clean and very private. We had a great long walks, kids enjoyed the pool and the upstairs bedrooms. More than value for money. We enjoyed it so much, we nearly stayed the entire week if it wasn't for work.

Eddie L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie L

Baie lekker!

Dries, die opsigter, was baie aangenaam. Alles was mooi, skoon en netjies, het alles gehad wat ons benodig het.

Melinda L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda L

We enjoyed our stay at Rooibank very much. Great value for money. The lay out of the house is perfect for a family or week-end away with friends.

We will definitely return to this venue for a breakaway weekend. Only an hour's drive from Pretoria. Beautiful farm and pet-friendly. Our German Pointer enjoyed her stay just as much as we did.

Cheryl V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl V

A weekend away with my husband to spoil 3 elderly ladies.

We stayed in the bushveld house. This is fully equipped and wheelchair friendly. One massive kitchen, 4 rooms. It was advertised with 3 bathrooms but only had 2. There is a lovely veranda to relax under. The veranda doesn't have a view of the reserve's fence unless you walk around the side of the house. The swimming pool is a bit out of the way. Would have been lovely if the bushveld house had a pool. Otherwise a lovely stay. Dries was there to assist with any queries.

Sandra M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra M

Rustig en heerlik.

Ons was tuis in die twee chalets. Dit was super netjies en skoon. Rustige omgewing en vriendelike hulp van personeel.

Rolaine V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rolaine V

Great! Was very peaceful.

We would very much like to go again.

Robert H - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Robert H

Good family time.

Only the pool was close to another bungalow which invaded the privacy of those people who were dining outside while we were swimming.

Bertus B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Bertus B

Quiet.

The only fault - we would have preferred to have our own small private braai. We had to walk past our neighbors to get to the braai, and it was literally over their veranda. But otherwise, well equipped, and very nice.

Anita V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anita V

Die advertensie is baie misleidend.

Ons het gebly in die chalet, aangrensend aan die plaasbestuurder se chalet (die beskrywing van chalet is baie misleidend). As ons chalet apart van die plaasbestuurder was, met 'n view en nie in die bome vasgekyk het nie was dit perfek. Volgens die advertensie is daar 'n boma, die boma is by die ander eenhede en nie by die chalet nie. Ons het gestap na Eden Glen en ook na die ander plekkie. En altwee daardie plekkies is pragtig en die ligging is reg. Die ligging van die chalet was teleurstellend. Ek het versoek of ons kon skuif na 'n ander plekkie, maar altwee die ander plekkies was vol. Ons kon nie die swembad gebruik het nie, want daar was mense in die ander eenheid en die swembad grens aan daardie eenheid. Die plaasbestuurder was baie behulpsaam en vriendelik. Ek het aan hom genoem dat ek teleurgesteld is met die ligging van die eenheid, dis glad nie privaat nie. Die waterpyp van die eenheid langsaan was op die stoep van ons chalet. Ek was onder die indruk volgens die advertensie dat ons in die eenheid is met 'n view en privaat is en dit was glad nie die geval nie. Die eenheid binne was skoon en netjies en daar was als in die plek wat mens nodig het.

Tarryn R - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tarryn R

Rooibank is a stunning venue, the accommodation is very comfortable and fully equipped for every need.

You are surrounded by beautiful scenery made up of lush gardens, to the orchards which surround you. Great getaway for kids of all ages The staff are very friendly and happy to assist with any need. Will definitely be returning.

Lezinda R - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezinda R

Dit was baie lekker en ons kon uitrus. Kinders het die swembad baie geniet.

Ons sien Rooibank sommer gou weer.

Angela B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angela B

Perfect getaway for a group of friends or for families.

Beautiful spacious house perfect location for a weekend getaway. Lovely, safe pool area with an amazing view. Will definitely be back.

Jennilee L - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennilee L

Wonderful! We will be booking there again soon.

The owner, staff and facilities were wonderful. We loved everything about our time there.

Malcolm S - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malcolm S

Spacious house, with lots of room to entertain.

Being able to walk around the farm in a secure environment was great. Look forward to going back when the trees are in fruit. Management and staff were very friendly and helpful.

Adele B - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele B

Absolutely stunning house that is well equipped. Felt like home away from home. The only thing needed at the house is a fire pit.

Very comfortable stay and Helene was so accommodating with everything. Was an amazing time spent at an amazing venue.

Eurika D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eurika D

Dit was heerlik! Ons het baie lekker gekuier en baie gerus.

Hierdie huis is lekker ruim en het ons almal die spasie gegee wat ons so nodig gehad het. Die 2 kinders het ook die ruimte van die plaas ongelooflik baie geniet. Netjiese huis wat baie goed onderhou word - dankie daarvoor!

Tania H - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tania H

Great accommodation.

Lovely working farm. Peaceful. Like an oasis in the desert.

Sarah S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah S

Ons het 'n heerlike naweek gehad.

Stil en rustige naweek saam met kinders en kleinkinders. Die huis is baie goed ingerig met alles wat nodig is. Die feit dat ek my viervoetkind kon saamneem het baie getel. Hy het selfs maats gemaak met die vriendelike hondjie Olie van die eienaars. Ons sal beslis weer daar kuier.

Ronel G - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel G

Puik verblyf.

Baie goeie ontvangs, pragtige plek. Baie rustige atmosfeer. Kan dalk aanbeveel dat hul braaiplek nou by kliphuis. Sal 'n aanwins wees, dis 'n stunning huis.

Monica E - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica E

Mooiste sonsopkoms op die plaas en stilte waarna 'n mens smag as jy wil wegbreek van die stadsgejaag.

Dankie aan Dries wat altyd vriendelik en behulpsaam was gedurende ons verblyf. Chalet was skoon, netjies en het aan als voldoen wat jy benodig vir 'n naweekwegbreek. Sal definitief weer by jul vertoef vir ons volgende wegbreek.

Desirie D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Desirie D

Dit was heerlik! Hier kan jou siel rus.

Sal definitief aanbeveel vir gesinne of families. Ons het 'n baie positiewe ervaring gehad.

Mr Andries J D - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mr Andries J D

Rustig, mooi bokkies, gerieflik.

Rustig, mooi diere gesien. Tuin en braaiplekke baie mooi, gerieflik en netjies, basies ingerig. Yskas "raas" snags. Oorweeg dalk nuwe beddens en linne. Wegbreek baie geniet.

Hetty O - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hetty O

Baie lekker gebly.

Die huis is ruim en netjies.

Marthie B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marthie B

Rustige en netjiese verblyf.

Sien sterre.

Adriaan T - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan T

Pragtige plek en baie behulpsaam.

Ons was 8 mense wat 'n rustige atmosfeer gesoek het met vriendelike mense en dit is presies wat ons gekry het.

Marius F - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius F

Baie lekker , rustige ontspannings plaas/huis.

Baie netjies en gerieflik. Groot onthaalarea. Kort net aircon of waaiers (in die somerhitte). Muskiete 'n probleem maar dis deel van die plaaslewe. Lekker gekuier. Sal weer besoek.

Karlien V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Karlien V

Ontspannend.

Ons naweek by rooibank was heerlik. 'n Ontspannende atmosfeer en pragtige omgewing. Ons sal definitief weer besoek. Die enigste kritiek sal wees dat daar nie badhanddoeke verskaf word nie (wat normaalweg by ander plekke teen dieselfde prys ingesluit word). Die kombuis is goed ingerig ek sal wel voorstel dat daar 'n lappie by die kombuis gesit word asook 'n n skêr in die laai.

Sue W - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Sue W

Dit was skoon maar baie basies.

Die verblyf is baie basies. Geen afdroograk vir skottelgoed, geen teepot of melkbeker, borde gechip. Geen gemakstoele nie, as mens TV wil kyk moet jy op 'n eetkamerstoel sit! Geen skoonmaakdiens nie (dit was wel Paasnaweek, maar nie eers vullis is verwyder nie of vir ons aangedui waar die vullisdromme is nie). Badkamer se skuifdeur is baie moeilik om oop en toe te maak. Daar is op Goeie Vrydag en Saterdag geskaaf en gesweis aan 'n staalraam by die werkswinkel 100 m van ons chalet af. Ek was nie baie ingenome met die verblyf nie.

Felix S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Felix S

Wonderlike verblyf in Dinokeng.

Ons groep vriende (en my woef-kinders) het Rooibank terdeë geniet. Dit is die ideale plek om te kom rus en so min as moontlik vir so lank as moontlik te doen. Daar is 'n heerlike, rustige en gerieflike atmosfeer, 'n lekker swembad om in af te koel en lekker paadjies om te gaan stap. Die diens was vriendelik en uitstekend. Gaan verseker weer hier 'n draai kom maak!

Johan L - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L

Netjies, goeie en vriendelike diens in mooi en ontspanne omgewing. Heerlike plaasatmosfeer.

Sien sterre.

Ettienne D - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ettienne D

Baie netjies en gasvry.

Baie aangenaam en gasvry!

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deel 13 & 16 Rooibankplaas, Dinokeng Wildreservaat, Hammanskraal, 0400, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7ee8791aa5974d1d6816ce7942c79555a7404d74790210e1262bda8e8fc80d628aeecf69a947ef7393f9813569c3342ee963?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 75 5 1 5 Portion 13 & 16, Rooibank Farm Dinokeng Game Reserve 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.366723896878 28.367937701477

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang