Rooibank
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Helene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 75
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Anneke K - Aug 2024
Algehele gradering
We really enjoyed our stay at Rooibank. We will definitely be back.
Zelda-marie H - Jul 2024
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly.
Rene M - Apr 2024
Algehele gradering
Puik! Sal weer hier oorbly.
Bianca A - Apr 2024
Algehele gradering
Heerlik, mooi, gerieflik, skoon en netjies.
Rene V - Jun 2024
Algehele gradering
N/A.
Chrizelle D - Jun 2024
Algehele gradering
Perfekte Bosveld wegbreek!
Ellenor B - Mrt 2024
Algehele gradering
Gemaklik en voldoende.
Lize N - Jan 2024
Algehele gradering
Sielsrus, ryk voel lewe, heerlike stappe op die plaas. Gasvryheid.
Rudi M - Des 2023
Algehele gradering
Rus vir die siel en prentjiemooi!
Elmarie P - Okt 2023
Algehele gradering
Ruim ons op 'n pragtige plaas binne Dinokeng.
Antoinette L - Okt 2023
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Riana D - Sep 2023
Algehele gradering
Heerlik ontspan in mooi tuin en Helene was baie gasvry.
Candice R - Sep 2023
Algehele gradering
Amazing.
Megan W - Aug 2023
Algehele gradering
Gorgeous house and farm!
Tiekie M - Jun 2023
Algehele gradering
Dit was rustig en mens kon al die voëls hoor fluit en die dieregeluide in die aande.
Penelope V - Mei 2023
Algehele gradering
Heerlike familiekuier in 'n uitstekende huise.
Lees meerVenessa S - Mei 2023
Algehele gradering
Absolutely fantastic.
Janine Q - Apr 2023
Algehele gradering
Peaceful and serene. No external noise of main road or music.
Marinda D - Apr 2023
Algehele gradering
Pragtige, netjiese plek.
Lean R - Apr 2023
Algehele gradering
Heerlik.
Chantell D - Mrt 2023
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Sylvia G - Mrt 2023
Algehele gradering
Rus vir die siel, groot huis, sal verseker terugkom!
Susan K - Sep 2023
Algehele gradering
Baie netjies, skoon en gerieflik.
Carien F - Jun 2023
Algehele gradering
Verwagtinge oortref!
Peter W - Jun 2023
Algehele gradering
Very neat and quiet. Lovely chalet with beautiful garden. Had a wonderful, peaceful weekend.
Rene V - Jun 2023
Algehele gradering
Was baie lekker om daar te kon bly.
Nico G - Sep 2023
Algehele gradering
Gerieflike plek met so baie opsies vir 'n gesin/vriende.
Claire W - Okt 2022
Algehele gradering
We had a lovely stay and the accommodation was everything it stated.
Byron H - Okt 2022
Algehele gradering
Awesone.
Charlene C - Sep 2022
Algehele gradering
Lovely big house with beautiful garden. Had a wonderful, peaceful family weekend.
Lees meerCindy B - Jul 2022
Algehele gradering
Excellent accommodation, we really enjoyed our stay.
Ida V - Apr 2022
Algehele gradering
Ons het baie lekker gekuier by Rooibank; dit is skoon, netjies en privaat. Sal beslis weer daar gaan kuier!
Nadia M - Jan 2022
Algehele gradering
'n Huis weg van die huis.
Lukas B - Jun 2022
Algehele gradering
Rustig.
Marius K - Mrt 2022
Algehele gradering
Gerieflik en netjies.
Diana L - Okt 2022
Algehele gradering
Dit was 'n baie rustige ervaring.
Arista O - Des 2021
Algehele gradering
Baie netjies, ruim en skoon. Rustigheid van self. Ons sal beslis weer teruggaan.
Babara G - Okt 2021
Algehele gradering
Beautiful and comfort.
Tamsyn-lee M - Okt 2021
Algehele gradering
Great spot. Very relaxing.
Roa D - Sep 2021
Algehele gradering
It was a lovely stay and a beautiful property.
Karen S - Sep 2021
Algehele gradering
Quiet but enough to enjoy, nearby places are also great, swimming pool on premises and Dries will assist with anything.
Cobus V - Jul 2021
Algehele gradering
Ek sal Rooibank hoog aanbeveel vir 'n luilekker naweek!
Claire B - Jul 2021
Algehele gradering
Had a lovely stay. My kids really enjoyed the freedom of being on the farm.
Christelle V - Apr 2021
Algehele gradering
Visit was too short.
Lees meerEddie L - Apr 2021
Algehele gradering
Baie lekker!
Melinda L - Des 2021
Algehele gradering
We enjoyed our stay at Rooibank very much. Great value for money. The lay out of the house is perfect for a family or week-end away with friends.
Cheryl V - Okt 2021
Algehele gradering
A weekend away with my husband to spoil 3 elderly ladies.
Lees meerSandra M - Aug 2021
Algehele gradering
Rustig en heerlik.
Rolaine V - Jul 2021
Algehele gradering
Great! Was very peaceful.
Robert H - Sep 2021
Algehele gradering
Good family time.
Bertus B - Sep 2021
Algehele gradering
Quiet.
Anita V - Aug 2021
Algehele gradering
Die advertensie is baie misleidend.
Lees meerTarryn R - Nov 2020
Algehele gradering
Rooibank is a stunning venue, the accommodation is very comfortable and fully equipped for every need.
Lezinda R - Okt 2020
Algehele gradering
Dit was baie lekker en ons kon uitrus. Kinders het die swembad baie geniet.
Angela B - Sep 2020
Algehele gradering
Perfect getaway for a group of friends or for families.
Jennilee L - Sep 2020
Algehele gradering
Wonderful! We will be booking there again soon.
Malcolm S - Aug 2020
Algehele gradering
Spacious house, with lots of room to entertain.
Adele B - Aug 2020
Algehele gradering
Absolutely stunning house that is well equipped. Felt like home away from home. The only thing needed at the house is a fire pit.
Eurika D - Sep 2020
Algehele gradering
Dit was heerlik! Ons het baie lekker gekuier en baie gerus.
Tania H - Aug 2020
Algehele gradering
Great accommodation.
Sarah S - Sep 2019
Algehele gradering
Ons het 'n heerlike naweek gehad.
Ronel G - Sep 2019
Algehele gradering
Puik verblyf.
Monica E - Apr 2019
Algehele gradering
Mooiste sonsopkoms op die plaas en stilte waarna 'n mens smag as jy wil wegbreek van die stadsgejaag.
Desirie D - Jun 2019
Algehele gradering
Dit was heerlik! Hier kan jou siel rus.
Mr Andries J D - Jul 2019
Algehele gradering
Rustig, mooi bokkies, gerieflik.
Hetty O - Jul 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Marthie B - Jun 2019
Algehele gradering
Rustige en netjiese verblyf.
Adriaan T - Jul 2018
Algehele gradering
Pragtige plek en baie behulpsaam.
Marius F - Jan 2018
Algehele gradering
Baie lekker , rustige ontspannings plaas/huis.
Karlien V - Des 2018
Algehele gradering
Ontspannend.
Sue W - Apr 2018
Algehele gradering
Dit was skoon maar baie basies.
Lees meerFelix S - Des 2017
Algehele gradering
Wonderlike verblyf in Dinokeng.
Johan L - Apr 2017
Algehele gradering
Netjies, goeie en vriendelike diens in mooi en ontspanne omgewing. Heerlike plaasatmosfeer.
Ettienne D - Des 2016
Algehele gradering
Baie netjies en gasvry.
- Kapasiteit: 22 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Deel 13 & 16 Rooibankplaas, Dinokeng Wildreservaat, Hammanskraal, 0400, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang