Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rooiberg Gasteplaas

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 70 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Tamara Z
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

A quiet place to unwind! What a special place! Neat, clean, quiet and well equipped. The swim in the cement dam was just what we needed after a long hot day on the road. And the stars. Wow! We will definitely be back if we ever pass by again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudi H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Skildery mooi uitsigte. Netjies, baie skoon, stil en rustig. Skildery mooi uitsigte met 'n lekker sement plaasdam om af te koel in die somerhitte. Boere wat jou met ope arms ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizahn T
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Rustig, stil, alles gehad wat nodig was. Ons het baie lekker gebly. Wil graag aanbeveel of mens dalk gaas / 'n sif voor die vensters en voordeur kan sit sodat mens die deur / vensters kan ooplos sonder dat die natuurlewe die huisie binnekom. Daar is redelik baie goggas as mens die lig op die stoepie aansit om buite te braai. Ons het die verblyf baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aldo T
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Fantasties. Absoluut fantasties, baie lekker en mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tiandi D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Lekkerste diepste slaap in 'n lang tyd. Dit was die heerlikste slaap wat ek in 'n lang ruk gehad het. Ons het skoon verslaap en was amper laat om ons vriende te ontmoet. Foto's beskryf die plek nie akkuraat, dit is soveel meer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Uys P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Afsondering. By Rooiberg kan jy jou verbeel jy is die enigste mens op hierdie planeet. Om jou strek die Karoo in al sy prag; niemand in sig nie. Binne die gerestoureerde huisie is dit knus. Dis mooi gemeubileer. En die eienaars is hartlik en vriendelik. Bly hier vir 'n paar dae en verken die omgewing te voet, soos ons gedoen het. En geniet die stilte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneke B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Stilte, rus vir jou siel. Absolute stilte en rustigheid. As jy wil afskakel, is die plek net vir jou. Gasvrye en hulpvaardige gashere.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrie G
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Karoo stilte op sy beste. Pragtige huisie, baie afgeleë en privaat. Hoogs gasvrye Karoo eienaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neil B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Hartlike Karoo verblyf. Pragtige eenheid, ruim, skoon en gerieflik, keurig, smaakvol en onopgesmukt. Die plaasdam was 'n welkome lafenis na die lang pad. Die grondpad na die plaas is mooi en toeganklik vir enige voertuig en as jy gelukkig soos ons is na die reën sien, jy hoe die springbokke in die water baljaar. Ons was hartlik ontvang en afgesien en sal beslis weer hier oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michal F
1 nag Gesin met tieners
4.6
Jan 2024

Stil, rustige verblyf in Klein Karoo. Ons het 'n fantastiese verblyf by Rooiberg Gasteplaas gehad! Stil, rustige verblyf in die Klein Karoo. Dankie aan die gasvryheid en fantastiese diens!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Carien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 70

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vleiwerf Plaas, Williston, 8920, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA780790c8520b2ed6451d723bef7f68191981d6dc3fbd95e86e79bb2d9c8bad3020b0da0d74ace5b2cb9eef37de627e9cb9d4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 6 mense 70 5 1 5 Vleiwerf Farm Williston 8920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.355477 21.096806

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang