Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rooiberg Gasteplaas

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vleiwerf Plaas, Williston, 8920, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Rooiberg Gasteplaas is net 20 km van Williston af geleë. Verblyf word in 'n selfsorgkothuis aangebied. Die kothuis is 1 km van die hoofplaashuis af geleë.

Die kothuis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die kothuis het ook 'n kombuis en 'n oopplanleefarea en -eetarea. Die kombuis is toegerus vir selfsorggebruik en beskik oor 'n yskas-vrieskas, gasstoof. mikrogolfoond, breekware en eetgerei, sowel as 'n ontbyttoonbank. Daar is ook braaigeriewe beskikbaar.

Gaste kan die die panoramiese uitsig oor die plaas vanaf die stoep waardeer. Daar is ook 'n sementdam waar gaste gedurende die somer kan afkoel, sowel as voetslaan- en fietsroetes om te verken.

Daar is verskeie doendinge en besienswaardighede om in die pragtige Williston te verken. Dit sluit 'n landbou-skou in Februarie, perdry, gholfspeel en jagnaweke gedurende die wintermaande in.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Troeteldiere op versoek
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 70 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Tamara Z
Saam met lewensmaat
5.0
A quiet place to unwind! What a special place! Neat, clean, quiet and well equipped. The swim in the cement dam was just what we needed...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Rudi H
Gesin met klein kinders
5.0
Skildery mooi uitsigte. Netjies, baie skoon, stil en rustig. Skildery mooi uitsigte met 'n lekker sement plaasdam om af te koel in die somerhitte. Boe...
Sien meer
Jan 2025
Lizahn T
Gesin met tieners
5.0
Rustig, stil, alles gehad wat nodig was. Ons het baie lekker gebly. Wil graag aanbeveel of mens dalk gaas / 'n sif voor die vensters en voordeur kan s...
Sien meer
Des 2024
Aldo T
Gesin met klein kinders
5.0
Fantasties. Absoluut fantasties, baie lekker en mooi.
Des 2024
Tiandi D
Saam met lewensmaat
5.0
Lekkerste diepste slaap in 'n lang tyd. Dit was die heerlikste slaap wat ek in 'n lang ruk gehad het. Ons het skoon verslaap en was amper laat om ons ...
Sien meer
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Carien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 70

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Vleiwerf Plaas, Williston, 8920, Noord-Kaap
  • Gaste dink Rooiberg Gasteplaas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Karoo Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vleiwerf Plaas, Williston, 8920, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA780790c8520b2ed6451d723bef7f68191981d6dc3fbd95e86e79bb2d9c8bad3020b0da0d74ace5b2cb9eef37de627e9cb9d4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 6 mense 70 5 1 5 Vleiwerf Farm Williston 8920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.355477 21.096806

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang