Rooiboklaagte
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.
Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Mabalingwe Wildreservaat:
Enkelbewoning beteken een persoon per kamer, terwyl tariewe per persoon verwys na twee mense per kamer.
Uitkloktyd is streng om 10:00. Laat uitklok sal 'n addisionele fooi van R100 per uur tot gevolg hê.
Neem asb. die sleutels terug na ontvangs voor vertrek. 'n Fooi van R250 sal gehef word vir verlore sleutels.
Gaste moet voertuigtoegang by ontvangs reël en 'n fooi van R100 per voertuig betaal.
Besoekers word van 07:00 tot 19:00 toegelaat met vooraf reëling en 'n bewaringsfooi van R100 per voertuig is betaalbaar.
Skadefooie sal van die sleuteldeposito afgetrek word.
Hou die eenheid en omgewing skoon om te verhoed dat die sleuteldeposito verbeur word.
Moenie vreemde voorwerpe in toilette afspoel nie (slegs toiletpapier).
Netflix is beskikbaar op slim-TV's. Gaste moet onthou om uit te teken wanneer hulle uitklok.
Die aantal gaste mag nie die ooreengekome aantal gaste oorskry nie. Ekstra gaste sal gevra word om te vertrek.
Brandseisoen is van 1 Junie tot 30 November. Maak seker dat brande geblus word voordat die eenheid verlaat word.
Geen harde musiek word toegelaat nie. Boetes is betaalbaar indien die reël oortree word.
Geen musiek of oormatige geraas tussen 22:00 en 08:00 nie. Boetes is bataalbaar indien die reël oortree word.
Wild loop vrylik rond en gaste moet spoedbeperkings nakom om ongelukke te voorkom.
Moenie diere voer nie. Boetes is bataalbaar indien die reël oortree word.
Geen troeteldiere word toegelaat nie; boetes geld.
Geen ligte word snags toegelaat nie; boetes geld.
Geen betreding op privaat paaie nie; boetes geld.
Toegang tot wildkykareas is streng vanaf 06:00 tot 18:00.
Gaste kan op eie risiko stap en fietsry as gevolg van gevaarlike wild.
Geen motorfietse of ATV's word toegelaat nie.
Hou deure en vensters toe wanneer daar niemand in die eenheid is nie om onverwagte dierebesoeke te vermy.
Gaste mag geen glasbottels by die swembad hê nie, geen duik en moet ook nie aan die pomp peuter nie. Meld asb. lae watervlakke of groen kleur by ontvangs aan.
Versuim om aan reëls te voldoen kan lei tot boetes wat van die sleuteldeposito afgetrek word en uiteindelik uitsetting van die perseel deur sekuriteit.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R516 Rooiberg/Thabazimbi-pad, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang