Rooibos @ Wolfkop Nature Reserve
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Keeromstraat, Wolfkop-natuurreservaat, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
- Vanaf R2 275 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Rooibos @ Wolfkop Nature Reserve is 5 km vanaf Citrusdal aan die voetheuwels van die Cederberge geleë en is een van 8 kothuise op 'n 450 hektaar-reservaat. Dit spog met ongelooflike uitsigte oor die Olifantsriviervallei en talle buitelugaktiwiteite.
Dié kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers met lugversorging. Al die slaapkamers het 'n koninggrootte-bed en die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede badkamer het 'n stort. Skoon, wit linne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, 'n mikrogolfoond, 'n yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV.
Verder spog hierdie huis met 'n binnebraai. Die skuifdeure maak na 'n onderdakhoutdek met 'n etenstafel en 'n ingeboude braai oop. Die stoep lei verder na 'n houtvuurwarmbad en plonspoel.
Gaste kan die sterrehemel sonder ligbesoedeling bewonder of 'n verskeidenheid dierelewe van duikers tot ystervarke en skilpaaie sien. Sekere tye van die jaar is daar ook verskeie blomme in seisoen te sien. 'n Kano is by Wolfkop Camping te huur.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Keeromstraat, Wolfkop-natuurreservaat, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Keeromstraat, Wolfkop-natuurreservaat, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang