Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rooidam Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Danele J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Amazing tranquil stay. We loved it. But we did have a mix-up with our booking. We thought that we booked at 'Rooidam Cottage' in Britstown, not in Carnarvon. We had to drive 180 km further and out of our way. We are not sure how it happened. But at least we made the best of it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan W
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Rustigheid van self. Weg gesteekte klein juweel. Stilte, rustigheid en sterre. Alles wat 'n mens nodig het. Miskien 'n waaier in sit vir die warm aande. Dalk 'n bietjie groter bed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sophia V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Amazing! Rooidam Cottage buite Carnarvon is 'n ongelooflike plek om oor te bly! Van die oomblik wat ons daar aangekom het, was ons betower deur die rustige en skoon omgewing. Die netjiese kothuis straal warmte en gasvryheid uit, met gemaklike sitareas op die stoep waar jy die pragtige Karoo-landskap kan geniet. Die plantegroei op die stoep, veral die wingerde wat skadu verskaf, voeg 'n spesiale tikkie aan hierdie unieke plekkie. Die binnehuise dekor is smaakvol en die sitkamer bied 'n warm en knus atmosfeer met stylvolle meubels en helder lig. Die buite-area en wye oop vlaktes rondom die kothuis dra by tot die gevoel van vrede en afsondering wat ons tyd daar onvergeetlik gemaak het. Dit is 'n wonderlike plek om weg te breek van die stad se geraas en regtig die stilte van die natuur in te drink. Ons sal Rooidam Cottage sterk aanbeveel vir enigeen wat op soek is na 'n rustige Karoo-ervaring met 'n tikkie styl en gerief!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charles D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2023

Net wat ek nodig gehad het. Die klein huisie is heeltemaal "off grid". Die ligging is ook heeltemaal reg. Ons kon soveel fotos van die maan en sterre neem. Die sonsopkoms was ook heel besonders. Ons het buite gestaan en beskuit. Daar is min tot geen padgeraas terwyl ons daar gebly het. Dit is een van die min plekke waar ek graag weer sal wil gaan bly. Dalk langer volgende keer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ria B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Gasvrou het uit haar pad gegaan om aan ons behoeftes te voldoen. Ons het 'n veilige, rustige oorslaapplek nodig gehad op kort kennisgewing. Ons het eers om 3 uur in die nag aangekom en is gegun om ongestoord later te vertrek. Die Afrikamasker en die Buddha in die kombuis is die enigste steurende elemente vir ons. Sal definitief terugkeer vir 'n 3/4-dag besoek. Sal Gasvrou dan vra om asb. die 2 elemente te verwyder, indien moontlik. Lieflike beskuit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danny S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Very pleasant stay in the cold Karoo. Our hostess made sure we had everything we needed and we enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

As W
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2023

Die stilte van die Karoo vou jou toe en jy hoor weer jou eie hartklop. Is 'n gesellige klein huisie met al die basiese geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amelia B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2023

Ons kon weer asemhaal. Wat 'n groot verrassing toe ons daardie deur oopsluit. Die mooiste huisie in die vlaktes van die Karoo. Alles wat ons nodig gehad het was daar. Die lekkerste braaivleis vuur onder die helderste sterre. Ons kom weer kuier Ilda, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2022

Dit was fantasties. Pragtige plek met 'n mooi uitsig oor die Karoo ons gaan beslis weer soontoe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

'n Aangename belewenis! Ons het heerlik gekuier by Rooidam en is so dankbaar vir die natuur se eenvoud en stilte. Die eenheid is goed toegerus en die sak hout baie welkom gewees. Die vaalbosskerm was ons gunsteling kuierplek. Baie dankie Ilda!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Katinka Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 20

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R2 400
R 2 400 R 1 320
per nag, vir 5 mense
Vanaf R2 400
R 2 400 R 1 320
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langs die R63, Konka-plaas, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb0e4268d90cec7ad71df21732f75cd8dc17fffd320c905df01b117b32b52f39e78fff7f8ddb4d6a6181e658ebcb0d38c946f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 400 nouVanaf R1 320 per nag, vir 5 mense 18 5 1 5 Off the R63 Konka Farm 8925 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -30.936297709088 21.938691733087

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang