Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rooidam Cottages

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 560 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Daleen V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Heerlike rustigheid in 'n veige omgewing. Gasheer super vriendelik. So sondergang asemrowend en die rustigheid salf vir die siel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vernon R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Perfect stopover for the long trip from Gauteng to Cape Town. Comfortable stay, enjoyed the peace and quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rentia D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Veilige, vriendelike verblyf met 'n verrassend aangename tuin. Ons het die oornag by Rooidam terdege geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis Pieter M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Rustige skaapplaas ervaring met pragtige verblyf en gashere. Pragtige rustige Karoo skaapplaas. Verblyf pragtig en netjies en laat jou verlang na kuier by ouma oppie plaas. Ons gasvrou is 'n pragtige mens wat ons laat middag met honde 'n stappie gevat het. Onthou net naaste winkel op dorp en dis selfsorg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rdj V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Beste oorslaapplek op die N12! Baie oulike blyplek met die vriendelikste gasheer en gasvrou!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Judit B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Authentic stay in the Karoo with a soul! We spent one night on the Rooidam farm with family. The house was clean, comfortable, well equipped (also with heating) and very tastefully decorated. Also suitable for long stays. Solar panels, water safe to drink. Magazines to read, coffee, tea, milk and home-made rusk available. The farm is peaceful and beautiful, a real Karoo experience! The hosts are very friendly, taking care of the guests. Swings and climbing wall for kids (our teenagers enjoyed it too).

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarel C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Dit was awesome! Die vriendelikste mense, sout van die aarde.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Tranquillity with great hospitality. Beautiful, quiet farm stay with extremely friendly and helpful host. A rest for the soul.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanet B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

'n Juweel in die Karoo. Ons 2de besoek aan Rooidam Cottages. Weereens is dit net perfek en 'n juweel in die Karoo! Bederf met 'n gesellige kaggelvuurtjie met aankoms en vriendelike ontvangs deur Oom Frans. Die huisie is pragtig skoon en gerieflik ingerig en met 'n nuwe afdak vir die motor. Dankie vir al die bederfgoedjies - beskuit en melk. Kan met volle vertroue Rooidam Cottages aanbeveel as die ideale oornagplekkie oppad na die Kaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Andre' Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 562

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooidam-plaas, Britstown, 8782, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdlYzYxODg5LTgyYmQtNGIxNS05OGJlLTE2MWRmYTUxYmMzOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 560 5 1 5 Rooidam Farm Britstown 8782 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -30.674775 23.448811111111

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang