Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rooidam Cottages

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 564 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Konrad B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Dis meer as net 'n oornagplek, dis 'n wonderlike Karoo-ervaring. Baie lekker gebly. Netjiese selfsorgeenheid met alle geriewe. Pragtige, rustige plaasomgewing. Die plaas is baie netjies versorg, met 'n skoon plaasdam swembad, veilige kinderspeelterrein, mooi vrugteboorde, pragtige tuine, staproetes en die stil, wye Karoovlaktes rondom dit. Andre en Bonquea is onderskeidelik 'n wonderlike gasheer en gasvrou en het ons regtig tuis en gemaklik laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cliff V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Rustige verblyf. Beleef God se skepping in netheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Ons slaap elke jaar daar oor Oopad See toe. Heeltemal die moeite werd. Baie lekker gebly, baie netjies en baie goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kruger D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Great. Very nice, the place is clean, beautiful sunset.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daleen V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Heerlike rustigheid in 'n veige omgewing. Gasheer super vriendelik. So sondergang asemrowend en die rustigheid salf vir die siel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vernon R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Perfect stopover for the long trip from Gauteng to Cape Town. Comfortable stay, enjoyed the peace and quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rentia D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Veilige, vriendelike verblyf met 'n verrassend aangename tuin. Ons het die oornag by Rooidam terdege geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis Pieter M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Rustige skaapplaas ervaring met pragtige verblyf en gashere. Pragtige rustige Karoo skaapplaas. Verblyf pragtig en netjies en laat jou verlang na kuier by ouma oppie plaas. Ons gasvrou is 'n pragtige mens wat ons laat middag met honde 'n stappie gevat het. Onthou net naaste winkel op dorp en dis selfsorg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rdj V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Beste oorslaapplek op die N12! Baie oulike blyplek met die vriendelikste gasheer en gasvrou!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Andre' Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 567

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooidam-plaas, Britstown, 8782, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdlYzYxODg5LTgyYmQtNGIxNS05OGJlLTE2MWRmYTUxYmMzOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 564 5 1 5 Rooidam Farm Britstown 8782 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -30.674775 23.448811111111

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang