Rooidam Farm Accommodation
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rooidam Plaas, 14 km vanaf Modderrivier, 8700, Vrystaat
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 9)
Beskrywing
Rooidam Farm Accommodation bied lieflike selfsorg-vakansieverblyf op 'n plaas sowat 14 km buite Modderrivier. Dit is ideaal vir 'n groot groep wat 'n Karoo-ervaring wat onafhanklik van die plaaslike kragnetwerk is, soek.
Dié verblyf bied slaapplek aan 9 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 'n badkamer met 'n aparte toilet. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed, die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 4 enkelbeddens. Daar is ook 'n dubbelslaapbank in die sitarea. Die badkamer het 'n bad en 'n stort.
Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n ontbythoekie toegerus is. Daar is ook 'n etenstafel. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n kaggel.
Buite is daar 'n lieflike boma-area met 'n tafel en stoele sowel as 'n vuurmaakplek waar gaste kan braai.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Bad
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Rooidam Plaas, 14 km vanaf Modderrivier, 8700, Vrystaat
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rooidam Plaas, 14 km vanaf Modderrivier, 8700, Vrystaat