Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rooiheuwel Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Pieter V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Besoek aan die wynlande. Baie lekker gebly. Fantastiese uitsigte en heerlike braai geriewe. Gaan gerus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cyndie W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Lekker plek, lekker host. Skoon, netjies, goed ingerig. Great place. Host was friendly and responsive - made us feel welcome and at right at home. The cottage is well equipped, very clean and comfortable. Attention to detail added to a nice stay. Would definitely recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helena K
Kort verblyf
5.0
Nov 2023

Uit die boeke! Wat 'n heerlike ervaring! The host is 'n gasvrou duisend en het ons so tuis op die plaas laat voel! Die wooneenheid is sorgvuldig ingerig, uitnemend toegerus en absolute waarde vir geld!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacqui V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Baie gasvry en vriendelik. Netjiese plek. Vriendelike verwelkoming en goeie diens. Behulpsaam met enige navrae oor die omgewing en lekker plekke om te besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chandre M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2023

Netjies akkommodasie. Vriendelike diens. Daar is genoeg hout om 'n vuurtjie te maak of te braai. Dame is baie vriendelik voor en na die inboek. Baie oulike plekkie om te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cleone D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Het baie lekker gebly. Heerlik gekuier, die rustigheid geniet en die gasvrou het baie moeite gedoen om ons te laat welkom voel. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Uitstekende verblyf. Anina en Helius, baie dankie vir julle vriendelike ontvangs en gasvryheid. Julle het 'n pragtige kothuis. Het 100% in ons behoeftes voldoen. Ons sal julle vir seker aanbeveel. Anina jy het ons verwys na die lekkerste eetplekkies in julle omgewing. Ons kom kuier gou weer daar by julle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lesley I
1 nag
4.6
Mei 2023

Friendly welcome, comfortable and adequate facility for a short stay. Would have liked a comfortable chair and small gas heater inside. Night light next to the single bed wasn’t charged or just poorly functional.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Linda P
Kort verblyf
3.6
Nov 2023

Die gasvrou was baie vriendelik maar die blyplek was teleurstellend. Nodig herstelwerk en opruim. Bedlampies, gordynhake, en sommige meubelstukke is lendelam. Die badkamer is afgeleef en grillerig, en die stort is 'n veiligheidsrisiko (daar is geen foto's van die badkamertjie nie). Die huisie is onprakties, bv. die dubbelbed is baie hoog, maar die bedkassies laag, die kitchenette het 'n badkamerwasbak so skottelgoedwas is 'n mission, daar is geen privaatheid op die stoepie of by die kamervensters nie. Ook geen water tydens loadshedding nie. Ander blyplekke met soortgelyke pryse was in tip-top kondisie en het baie meer gebied.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Megan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Perfek vir wat ons nodig gehad het! Puik kommunikasie van die eienaar. Ons het baie lekker gebly. Het alles wat mens nodig het. Die vriendelike troeteldiere het ons 'n paar keer kom groet. Ons sal definitief vir Rooiheuwel Cottage aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Anina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooiheuwel-plaas, Wellington, 7654, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY3ZmZhODhjLTA3MzUtNGE0Mi05YjJhLTUxYjlkZjBkNjRmYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 4 mense 36 5 1 5 Rooiheuwel Farm Wellington 7654 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.586052365619 18.998685926199

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang