Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rooiheuwel Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Anina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 36 resensies vir Rooiheuwel Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Pieter V - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Besoek aan die wynlande.

Baie lekker gebly. Fantastiese uitsigte en heerlike braai geriewe. Gaan gerus!

Cyndie W - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cyndie W

Nice place, nice host. Clean, tidy, well appointed.

Great place. Host was friendly and responsive - made us feel welcome and at right at home. The cottage is well equipped, very clean and comfortable. Attention to detail added to a nice stay. Would definitely recommend.

Helena K - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena K

Uit die boeke!

Wat 'n heerlike ervaring! The host is 'n gasvrou duisend en het ons so tuis op die plaas laat voel! Die wooneenheid is sorgvuldig ingerig, uitnemend toegerus en absolute waarde vir geld!

Jacqui V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqui V

Baie gasvry en vriendelik.

Netjiese plek. Vriendelike verwelkoming en goeie diens. Behulpsaam met enige navrae oor die omgewing en lekker plekke om te besoek.

Chandre M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chandre M

Netjies akkommodasie. Vriendelike diens.

Daar is genoeg hout om 'n vuurtjie te maak of te braai. Dame is baie vriendelik voor en na die inboek. Baie oulike plekkie om te bly.

Cleone D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cleone D

Het baie lekker gebly.

Heerlik gekuier, die rustigheid geniet en die gasvrou het baie moeite gedoen om ons te laat welkom voel. Baie dankie!

Debbie C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie C

Uitstekende verblyf.

Anina en Helius, baie dankie vir julle vriendelike ontvangs en gasvryheid. Julle het 'n pragtige kothuis. Het 100% in ons behoeftes voldoen. Ons sal julle vir seker aanbeveel. Anina jy het ons verwys na die lekkerste eetplekkies in julle omgewing. Ons kom kuier gou weer daar by julle.

Lesley I - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lesley I

Friendly welcome, comfortable and adequate facility for a short stay.

Would have liked a comfortable chair and small gas heater inside. Night light next to the single bed wasn’t charged or just poorly functional.

Linda P - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Linda P

Die gasvrou was baie vriendelik maar die blyplek was teleurstellend.

Nodig herstelwerk en opruim. Bedlampies, gordynhake, en sommige meubelstukke is lendelam. Die badkamer is afgeleef en grillerig, en die stort is 'n veiligheidsrisiko (daar is geen foto's van die badkamertjie nie). Die huisie is onprakties, bv. die dubbelbed is baie hoog, maar die bedkassies laag, die kitchenette het 'n badkamerwasbak so skottelgoedwas is 'n mission, daar is geen privaatheid op die stoepie of by die kamervensters nie. Ook geen water tydens loadshedding nie. Ander blyplekke met soortgelyke pryse was in tip-top kondisie en het baie meer gebied.

Megan B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan B

Perfek vir wat ons nodig gehad het!

Puik kommunikasie van die eienaar. Ons het baie lekker gebly. Het alles wat mens nodig het. Die vriendelike troeteldiere het ons 'n paar keer kom groet. Ons sal definitief vir Rooiheuwel Cottage aanbeveel!

Sonja V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja V

Rustige kuier op die plaas.

Hierdie huisie op die plaas is baie goed en keurig toegerus. Ons het heerlik gekuier en sal beslis net daar bly as ons weer Wellington besoek. Baie dankie aan Rooiheuwel se mense.

Francois F - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois F

Pragtige, gesellige cottage waar die meeste moeite met kleinste goed gedoen word. Mense baie gasvry.

Pragtige en gesellige cottage tussen die wingerd en plaaslewe. Sal die plek vir enige gesin aanbeveel. Ons gee hulle 5 sterre. Dankie vir wonderlike 7 dae.

Tanya L - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya L

Dit is wat ons nodig gehad het rustig op die plaas.

Almal was vriendelik, baie netjies en die kinders het baie van die diere gehou.

Sonja S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja S

Wonderful getaway.

I had a wonderful stay at Rooiheuwel. The cottage is beautiful and the little added touches makes it feel like home. You can spend hours enjoying walking the farm. Anina is a wonderful host who makes you feel very welcome.

Rooiheuwel Cottage se terugvoer

You were such a wonderful guest!
Hope to see you and the family soon again.

Rooiheuwel Cottage
Gerrit C - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit C

Vriendelik en gasvry. Lekker wegbreek-plek.

Lekker groot kamer met geriewe. Groot stort vir ons groot ouens en toeganklik weg van alles. Lieflik en ontvanklik. Sielskos.

Rooiheuwel Cottage se terugvoer

Dankie vir die goeie resensie Gerrit! Bly jy het lekker gebly. Hoop om jou gou weer te sien.

Rooiheuwel Cottage
Sondra Y - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sondra Y

Dit was 'n lekker cozy cottage en baie gawe mense. Sal dit definitief weer boek.

Baie lekker plekkie en rustige atmosfeer. Vriendelike mense en sal dit definitief weer bespreek.

Solanie L - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Solanie L

Rus vir die siel en ongelooflik mooi en goed geleë.

Ons is so warm ontvang en die blyplekkie is besonder goed uitgerus. Pragtig skoon en luuks met 'n heerlike, skoon swembad. Baie baie lekker gebly. Sien jul gou weer!

Eben K - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eben K

Netjies, stylvol, gasvry.

Baie dankie, Anina, vir jou warm ontvangs. Ons het só lekker gebly! Tyd was net te kort. Jy het uit jou pad gegaan om van hulp te wees - my selfs n paar rosies gegee. Baie dankie weereens! Jou plekkie is pragtig en als wat mens nodig het. Ons sal gou weer kom kuier.

Erna B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna B

Dit was wonderlik.

Die mense was gasvry, vriendelik en ons het welkom laat voel. Die plek is mooi en daar is alles wat benodig sou word. Rustige atmosfeer en mooi uitsig van plaas en berge rondom. Dit was absoluut fantasties.

Leani G - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leani G

Dit was pragtig en rustig.

Die plekkie was so mooi en het als wat jy nodig het om 'n lekker naweek weg van die gejaag te hê. Baie dankie Anina vir die gasvryheid.

Peter K - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peter K

Most enjoyable and felt welcome.

I made a good choice by staying there and would do so again in the future.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie lekker en welkom gevoel.

Ek het 'n goeie keuse gemaak om hier te bly en sal weer so maak in die toekoms.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Hentie B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hentie B

Hemel op aarde!

Ongelooflike gasvryheid van Anina en Helius, skoon en ontspanne atmosfeer - ideaal om weer jou batterye te laai.

Sonia R - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonia R

Picture perfect!

What a beautiful place. Anina and family is amazing! The welcome and the detail was outstanding. Will stay much longer next time. Just too gorgeous for words.

Rooiheuwel Cottage se terugvoer

Thank you Sonia for the lovely review!! Hope to see you soon again!

Rooiheuwel Cottage
Andre B - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre B

Uit die boonste rakke, wonderlik.

Ongelooflik lekker. Baie dankie.

Hendrik M - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik M

Ons verblyf was baie aangenaam.

Die eienaar was baie gasvry en het ons baie spesiaal laat voel met ons aankoms. Ons verblyf was baie aangenaam en gerieflik.

Gert H - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gert H

Uitstekende verblyf.

Baie gasvry en vriendelike diens en ontvangs gehad. Die woonplek is baie netjies en keurig. Ek sal beslis weer daar wil bly indien ek Wellington toe gaan.

Leana V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leana V

Rustige plaasatmosfeer en baie gasvrye mense.

Baie netjies en goeie waarde vir geld.

Rooiheuwel Cottage se terugvoer

Leana, dit was 'n plesier met julle hier!! Hoop om julle gou weer te verwelkom.

Rooiheuwel Cottage
Derek W - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derek W

Farm life experience.

A highly recommendable place to stay over with its surrounding beauty. Hospitality by the owners of the top order.

Abram C - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abram C

Baie rustige plaasgevoel.

Ons het baie lekker gebly. Baie vriendelike, persoonlike gasvryheid. Heerlik rustig ontspan op die stoep by die braai. Die bed slaap heerlik en dit voel soos huis!

Rooiheuwel Cottage se terugvoer

Abram en Lizette. Hoop om julle gou weer te sien! Julle was aangename gaste.
Groete
Anina

Rooiheuwel Cottage
Korsten B - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Korsten B

Baie aangenaam.

Jy voel baie welkom, pragtige plek. Al die klein goedjies wat hulle doen maak dit so spesiaal bv. beskuit, melk in die yskas, jy kry dit nie altyd nie.

Rooiheuwel Cottage se terugvoer

Hallo Antoinette en Korsten. Dit was heerlik om julle vir 10 dae hier te gehad het. Ons sien uit daarna om julle permanent in die Boland te hê.
Groete Anina

Rooiheuwel Cottage
Beatri F - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beatri F

Fantastiese omgewing en pragtige kothuis!

Lekker plek vir rus en om die natuurskoon te geniet.

Rooiheuwel Cottage se terugvoer

Beatri
Baie dankie dat jy Rooiheuwel Cottage gekies het om by te kom rus! Ons hoop jy is gou weer op die been. Kan sien jy is 'n tawwe girl-seer heupe gaan jou nie onder kry. Groete Anina

Rooiheuwel Cottage
Ho D - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ho D

Alles wat jou hart begeer en meer!

Hierdie is een van die beste oorslaap-ervarings nog met wonderlike gasvry mense en 'n prentjiemooi omgewing. Alles was presies soos ons dit wou hê - ons sal beslis weer hier oorbly!

Rooiheuwel Cottage se terugvoer

HO en Martie
Dit is so lekker om sulke aangename gaste soos julle te verwelkom by Rooiheuwel Cottage. Hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Anina

Rooiheuwel Cottage
Zander S - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zander S

Gasvrye verwelkoming, mooi plek, baie netjies en heerlik gebly!

Ons kon dit maklik vind en het baie welkom gevoel met die briefie op die stoep. BAIE oulike dekor en alles wat ons nodig gehad het was daar. Ek sal dit verseker aanbeveel vir enige iemand!

Robin M - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robin M

Prentjiemooi, rustige plattelandse verblyf.

Ek kan definitief Rooiheuwel Cottage aanbeveel. Ons is baie vriendelik ontvang en die omgewing is prentjiemooi, veilig en stil. Die verblyf is baie netjies binne en ruim. Die perfekte plek vir 'n naweek wegbreek!

Gerrie J - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrie J

Heeltemal voldoende.

Pragtige ligging en die huisie is mooi versier.

Hannelie B - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie B

Baie lekker en rustig!

Dit was 'n heerlike wegbreek! Ons het dit regtig baie geniet - heerlik geslaap in 'n pragtige, skoon bed. Alles was baie netjies en skoon. Die lekker soetwyn was net so heerlik en 'n baie gawe ekstratjie. So ook die genoeg gratis hout - vir oorspronklike kampers 'n absolute moet! Anina is baie gaaf en het alles gedoen wat sy kon om ons gemaklik te maak en lekker te laat kuier. Ons het heerlik gaan stap en sommer net die rustigheid geniet. 'n Kaggel in die kamer sou alles absoluut perfek gemaak het. Iets wat dalk oorweeg kan word, is om die aanwysings na die plaas bietjie duideliker te maak.

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooiheuwel-plaas, Wellington, 7654, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY3ZmZhODhjLTA3MzUtNGE0Mi05YjJhLTUxYjlkZjBkNjRmYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 4 mense 36 5 1 5 Rooiheuwel Farm Wellington 7654 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.586052365619 18.998685926199

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang