Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rooiheuwel Cottage

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooiheuwel-plaas, Wellington, 7654, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Rooiheuwel Cottage is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid op 'n plaas in Wellington, in die Wes-Kaap. Perfek vir familie of vriende.

Die kothuis het oopplan-leefarea en is oulik versier. Dit is ingerig met 'n dubbelbed en 'n dubbelstapelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, 'n tweeplaatstoof, 'n braaipan, tee- en koffiemaakgeriewe en breekware en eetgerei.

Gaste het toegang tot 'n patio met 'n braai-area en -geriewe. Veilige parkeerplek word aan gaste gebied.

Binne 'n kort ryafstand kan gaste doendinge soos wingerde vind wat wyn- en kaasproe bied, natuurroetes asook vrugtepluk, restaurante en kuriowinkels.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Ekstras

  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Pieter V
Saam met lewensmaat
5.0
Besoek aan die wynlande. Baie lekker gebly. Fantastiese uitsigte en heerlike braai geriewe. Gaan gerus!
Sep 2024
Cyndie W
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker plek, lekker host. Skoon, netjies, goed ingerig. Great place. Host was friendly and responsive - made us feel welcome and at rig...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Helena K
5.0
Uit die boeke! Wat 'n heerlike ervaring! The host is 'n gasvrou duisend en het ons so tuis op die plaas laat voel! Die wooneenheid is sorgvuldig inger...
Sien meer
Nov 2023
Jacqui V
Saam met vriende
5.0
Baie gasvry en vriendelik. Netjiese plek. Vriendelike verwelkoming en goeie diens. Behulpsaam met enige navrae oor die omgewing en lekker plekke om te...
Sien meer
Okt 2023
Chandre M
Besigheidsreis
5.0
Netjies akkommodasie. Vriendelike diens. Daar is genoeg hout om 'n vuurtjie te maak of te braai. Dame is baie vriendelik voor en na die inboek. Baie o...
Sien meer
Mei 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Anina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Rooiheuwel-plaas, Wellington, 7654, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rooiheuwel Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooiheuwel-plaas, Wellington, 7654, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY3ZmZhODhjLTA3MzUtNGE0Mi05YjJhLTUxYjlkZjBkNjRmYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 4 mense 36 5 1 5 Rooiheuwel Farm Wellington 7654 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.586052365619 18.998685926199

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang