Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rooiheuwel Holiday Farm

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
James P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Rustig, geen stadsverkeer. Besonders lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roy S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Relaxed and comfortable. The walking and scenery was excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adriaan J D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2023

Puik soos altyd. Ons is hartlik ontvang. Aanwysings was baie goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
Flip & Marge
Rooiheuwel Holiday Farm
Dankie Adriaan vir positiewe terugvoering. Ek waardeer dit. Bly julle het dit geniet. Groete. Marge

Nick Y
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Aug 2024

Live like a shepherd of yesteryear on the Karoo vlaktes. Historic stone shepherd's hut transports one back into the days of the pioneering farmers. A unique retreat and/or outdoor experience for those who enjoy the cathartic isolation and silence of the Great Karoo vlaktes.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Tharina J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2022

Baie gasvrye en vriendelike ontvangs. Baie lekker gebly. Baie mooi omgewing en verblyf. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Flip & Marge
Rooiheuwel Holiday Farm
Tharina, dankie vir terugvoering. Ek is so bly julle het dit geniet. Groete Marge Vivier

Henti B
1 nag Saam met vriende
4.8
Des 2022

Ongelooflik mooi, rustig, mooiste natuurskoon. Ons kan hierdie plekkie met groot vrymoedigheid aanbeveel. Wat 'n pragtige plek in die Karoo. So mooi en ruim. Ons gaan beslis volgende keer nie net oorslaap nie maar sommer 'n paar dae bly. Als is skoon die uitsig is pragtig en die sterre in die nag is net onbeskryflik mooi. Die swembad was 'n lafenis en helderskoon. Ons het heerlik gekuier en gaan beslis weer kom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Flip & Marge
Rooiheuwel Holiday Farm
Hallo Henti, Baie dankie vir jul positiewe terugvoering van jul verblyf by Rooiheuwel Vakansieplaas. Altyd lekker om te hoor dat gaste die verblyf geniet het. Ek waardeer dit opreg. Hoop ek sien julle weer. Groete Marge Vivier

Arnold V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2021

Doodstil en rustig. As jou idee is om regtig net te wees in isolasie, dan is die afgeleë plek ideaal vir jou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2021

Peaceful and relaxing environment. Quiet place to enjoy nature, refreshing with uncontaminated air. I recommended for family with children, large groups and even spouses only. Beautiful views and game viewing are amongst the interesting activities found there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rob M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Nov 2021

Lovely, isolated, basic and very quiet spot, which is what we wanted. We took our own wood, although a single pack of wood should have been included. The rubbish bin had not been emptied. Too many fences stopping the natural movement of wildlife. No mention was made about how low the doors are at about 5 feet!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Andre J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Des 2021

Stil, mooi, natuurskoon. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Flip & Marge Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 101 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooiheuwel, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGaK7fDkRUnJQsiS7cuIVcp9BE805CzMPRZpqPDDhEj4mP0tEwl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 Rooiheuwel Beaufort-Wes 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 10:00-19:00 10:00 -32.374656288729 21.887345910072

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang