Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rooiheuwel Holiday Farm

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Louise J
1 nag
4.6
Des 2024

Netjies en prentjie mooi. Ons het die Groot Droom huis vreeslik geniet. Dit was prentjie mooi. Die gastevrou het vir ons mooi aanwysings gestuur 'n paar dae voor ons aankoms. My enigste klag (wat nie die gastehuis se skuld is nie) is die grondpad. Ek het 'n lae kar en dit is ongeveer 50 km grondpad om tot by die bestemming te kom, alhoewel die grondpad in 'n goeie kondisie was, sou die reis makliker gewees het met 'n bakkie. Met die aankoms het die gastevrou uit haar eie vir ons haar bakkie geleen om tot by die Groot Droom te kom - talk about going the extra mile, dit was baie spesiaal en daarvoor het ons alreeds die Groot Droom op Rooiheuwel vir ander begin aanbeveel. As jy 'n plekkie nodig het om weg te kom, is hierdie die regte plek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Talitha S
1 nag Gesin met tieners
4.6
Des 2024

Rustige Karoonag. Ons het baie lekker gebly. Ons sou graag langer gebly het, maar die familie in Bloem wou van niks weet nie. Ons sal weer kom, vir langer!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nick Y
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Aug 2024

Live like a shepherd of yesteryear on the Karoo vlaktes. Historic stone shepherd's hut transports one back into the days of the pioneering farmers. A unique retreat and/or outdoor experience for those who enjoy the cathartic isolation and silence of the Great Karoo vlaktes.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

James P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Rustig, geen stadsverkeer. Besonders lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roy S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Relaxed and comfortable. The walking and scenery was excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adriaan J D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2023

Puik soos altyd. Ons is hartlik ontvang. Aanwysings was baie goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
Flip & Marge
Rooiheuwel Holiday Farm
Dankie Adriaan vir positiewe terugvoering. Ek waardeer dit. Bly julle het dit geniet. Groete. Marge

Tharina J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2022

Baie gasvrye en vriendelike ontvangs. Baie lekker gebly. Baie mooi omgewing en verblyf. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Flip & Marge
Rooiheuwel Holiday Farm
Tharina, dankie vir terugvoering. Ek is so bly julle het dit geniet. Groete Marge Vivier

Henti B
1 nag Saam met vriende
4.8
Des 2022

Ongelooflik mooi, rustig, mooiste natuurskoon. Ons kan hierdie plekkie met groot vrymoedigheid aanbeveel. Wat 'n pragtige plek in die Karoo. So mooi en ruim. Ons gaan beslis volgende keer nie net oorslaap nie maar sommer 'n paar dae bly. Als is skoon die uitsig is pragtig en die sterre in die nag is net onbeskryflik mooi. Die swembad was 'n lafenis en helderskoon. Ons het heerlik gekuier en gaan beslis weer kom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Flip & Marge
Rooiheuwel Holiday Farm
Hallo Henti, Baie dankie vir jul positiewe terugvoering van jul verblyf by Rooiheuwel Vakansieplaas. Altyd lekker om te hoor dat gaste die verblyf geniet het. Ek waardeer dit opreg. Hoop ek sien julle weer. Groete Marge Vivier

Arnold V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2021

Doodstil en rustig. As jou idee is om regtig net te wees in isolasie, dan is die afgeleë plek ideaal vir jou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2021

Peaceful and relaxing environment. Quiet place to enjoy nature, refreshing with uncontaminated air. I recommended for family with children, large groups and even spouses only. Beautiful views and game viewing are amongst the interesting activities found there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Flip & Marge Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 101 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooiheuwel, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGaK7fDkRUnJQsiS7cuIVcp9BE805CzMPRZpqPDDhEj4mP0tEwl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 Rooiheuwel Beaufort-Wes 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 10:00-19:00 10:00 -32.374656288729 21.887345910072

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang