Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rooikat Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 332 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Albert P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Baie lekker plek. Sal weer gebruik maak van Rooikat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Baie netjies, veilig en goed geleƫ. Sal beslis weer daar bly. Ons verblyf was baie aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jackie H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Beste toegeruste verblyf ooit. Mens voel ongelooflik tuis sodra jy daar aankom. Was 'n ongelooflike lekker kuier. Sal beslis weer daar gaan oornag. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann U
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Beslis waarde vir geld en baie netjies. Ons het dit baie geniet. Dit was baie stil en dit is wat ons gesoek het. Sal volgende keer langer bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aletta V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Jy mis uit. Gaan kuier in Clarens. Awesome-awesome. Enige tyd weer. Gerieflike, skoon, en goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marina B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Baie lekker. Heerlik gebly, uitstekend toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelda H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Rustig, mooiste natuur en voƫllewe. Lekkerste naweek wegbreek plekkie. Rooikat is baie mooi, netjies en skoon. Dit is toegerus met alles wat jy moontlik kan nodig kry. Die gasvrou is baie vriendelik en het ons mooi ingelig oor Clarens. Ons het ons verblyf baie geniet en sal enige tyd weer daar gaan bly. Dit is rustig en stil en loopafstand van die staproetes en die winkels/restaurante. Die gasvrou is 'n goeie gasvrou en doen moeite met die verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amone D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Tuiste weg van die huis af. Blyplek is ideaal vir twee. Dit was lekker en naby aan al die aktiwiteite.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melien R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Fantasties rustig. Sien jul beslis weer. Besonderse gastehuis: skoonheid, netheid, detail en alles wat nodig is. Pragtige natuurtonele. Stapafstand na Clarens winkels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karien A
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Rustig, stil en kalmerende atmosfeer! Ek het baie lekker gebly. Alles was in die eenheid wat mens benodig en aandag aan alles was gegee. Dit is ook lekker naby staproetes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Trudy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 332

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R1 020
R1 020 R918
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 020
R1 020 R918
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marketstraat 257, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc5040fb74de7778f1f2721887b9882476818ba615a1e2f94e52c5f4047e4e3eb3ef1b59ce8223432ba72b0ac31b322b3a84c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 020 nouVanaf R918 per nag, vir 2 mense 332 5 1 5 257 Market Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.514308538077 28.418074865826

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ā€™n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang