Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rooikrans Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooikrans-laan 10, Botha Strand, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 250 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Rooikrans Cottage is 'n stylvolle selfsorgwoonstel langs die strand wat op die eienaar se eiendom in die kus Botha Strand in Groot-Brakrivier geleë is. Dit is 'n ideale opsie vir 'n klein gesin wat deur die pragtige Tuinroete reis.

Dié kothuis het 'n kapasiteit van 2 gaste op 'n slag en beskik oor 'n slaapkamer wat met 'n dubbelbed ingerig is. 'n Bad, stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar. Skerp wit linne word voorsien; gaste moet egter hul eie handdoeke saambring.

Die ruim oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Van die kombuis af lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek, 'n dubbelslaapbank en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Die kothuis het 'n privaat tuin met braaigeriewe en is 2 minute se stap vanaf 'n ongerepte strand.

Ongelukkig laat ons geen diere toe nie.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Rooikrans Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Kobus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Rooikrans-laan 10, Botha Strand, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rooikrans Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooikrans-laan 10, Botha Strand, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1eaf3e264153c697a86de9cb83381a398389215c0aa2b3bb0039c2d18c313c191f5f6216896817e8c3f382a9857918d6c97a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 4 mense 2 5 1 5 10 Rooikrans Avenue Botha Strand 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.051903465645 22.266052743733

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang