Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rooiland

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 93 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Sandra H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Delightful. A very well-equipped and comfortable cottage in an excellent location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henco M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Great space. Great view. Great stay. Great. The house lives perfectly, the space just works very well. The whole house was very well equipped, especially the kitchen. There were extra blankets, and the central fireplace really helped to warm the space while we were there. The photos of the view from the stoep also don't do it justice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jessica V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Rooiland het ons verwagtinge oortref. Ons het baie lekker gebly. Rooiland is pragtig, netjies en skoon met alles wat 'n mens nodig het. Ons sal dit beslis aanbeveel. Die enigste probleem wat ons gehad het, was die waterdruk in een van die badkamers was baie laag met amper geen water in die aand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brandon G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Rooiland Cottage weekend. Well situated, peaceful with a beautiful mountain view. Very close to town centre. Park and walk around town. Easy access to the walks.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christopher R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Peace and tranquility. Lovely fully equipped house in a quiet cul de sac. Stunning views. Clarens is a delightful town and the shops and restaurants were in walking distance. We always felt safe and would thoroughly recommend this accommodation. We will return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Okt 2024

Brilliant. Neat, clean, everything necessary was there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lucy R
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Feb 2024

Heerlik ontspannend. Ons het heerlik gebly in Rooiland. Dit is gerieflik geleë om 'n kort staproete aan te pak, sowel as om na die dorp te stap. Rooiland was baie goed toegerus met 'n baie mooi kombuis, sitkamer en stoep met 'n pragtige tuin en 'n mooi uitsig. Ek sal beslis weer by Rooiland kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Volker S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jul 2024

A bit cold but very pleasant. It was a very pleasant stay. We did find the unit a bit cold and could only keep warm with the fireplace going in the lounge.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Malinda P
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2024

Net oornag, maar 'n aangename oornag. Dit was bitter koud, maar 'n heerlike warm bed!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Petria S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Netjiese, veilige eenheid aan die stil kant van Clarens. Pragtige uitsigte. Eenheid is goed toegerus, netjies met 'n kaggel vir die koue. Mooi uitsigte en stapafstand van die middedorp sonder om raserig te wees. Sal weer daarvan gebruikmaak in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Madeleine
Scholtz

Eiendomme 1

Resensies 93

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Markstraat 4 (Erf 258), Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAacf84c9f84dbf470e1775bd830a309e087fb63e94f680d8d9b18cb5f537a7736a231b9d71d7956fef0913a33b57669c07929?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 93 5 1 5 4 Market Street ( stand 258 ) Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.514485437385 28.418553396542

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang