Rooiland
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Madeleine
Scholtz
Eiendomme 1
Resensies 92
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Sandra H - Mei 2024
Algehele gradering
Delightful.
Henco M - Apr 2024
Algehele gradering
Great space. Great view. Great stay.
Jessica V - Mrt 2024
Algehele gradering
Rooiland het ons verwagtinge oortref.
Brandon G - Mrt 2024
Algehele gradering
Rooiland Cottage weekend.
Christopher R - Feb 2024
Algehele gradering
Peace and tranquility.
Lucy R - Feb 2024
Algehele gradering
Heerlik ontspannend.
Volker S - Jul 2024
Algehele gradering
A bit cold but very pleasant.
Malinda P - Mei 2024
Algehele gradering
Net oornag, maar 'n aangename oornag.
Petria S - Sep 2023
Algehele gradering
Netjiese, veilige eenheid aan die stil kant van Clarens. Pragtige uitsigte.
Franco E - Aug 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld, netjies, goed toegerus, goeie ligging.
Lodewikus C - Mei 2023
Algehele gradering
Net om Clarens te verken.
Marita S - Apr 2023
Algehele gradering
Heerlike vakansie in 'n pragtige omgewing.
Jan P - Jan 2023
Algehele gradering
Beste blyplek nóg in Clarens!
Magda V - Jun 2023
Algehele gradering
Cosy.
Jeanne G - Jan 2023
Algehele gradering
Baie duur vir net 2 mense.
Linda W - Des 2022
Algehele gradering
Skoon, netjiese, gerieflike & veilige verblyf.
Marietjie R - Okt 2022
Algehele gradering
Ons verblyf was fantasies sal 100% aanbeveel.
Mandi L - Okt 2022
Algehele gradering
Rustig, pragtig, alles wat jy nodig het.
Lees meerEtrese D - Jul 2022
Algehele gradering
Ongelooflik. Kan Rooiland enige tyd aanbeveel.
David H - Jul 2022
Algehele gradering
Communication with Trudy before arrival was excellent and the accommodation was perfect. Clean, warm and well suited for our short stay.
Lees meerDanelle V - Jun 2022
Algehele gradering
Fantastiese ligging en baie om te doen.
Neal A - Mei 2022
Algehele gradering
We were very happy.
Dina O - Mei 2022
Algehele gradering
Tuiste weg van die huis.
Johan C - Apr 2022
Algehele gradering
Lekker gemaklik en stil. Stapafstand van die dorp en mooi uitsig. Goeie geriewe.
Dina O - Jan 2022
Algehele gradering
Ons het dit absoluut geniet. Huis weg van ons eie huis.
Brenda M - Des 2022
Algehele gradering
Exclusive.
Wilma V - Mei 2022
Algehele gradering
Wonderlike wegbreek saam vriende met die mooiste uitsig.
Tania M - Jan 2022
Algehele gradering
Our stay was amazing. Definitely value for money. The staff were friendly and the unit was always clean.
Nina C - Sep 2021
Algehele gradering
Pragtige eenheid, uitstekende ligging!
Petria T - Nov 2021
Algehele gradering
Ek sal beslis weer daar wil bly. Dis 'n fantastiese plek.
Louis V - Sep 2021
Algehele gradering
Rustig en ontspannend met 'n lieflike uitsig op die berge.
Johan L - Aug 2021
Algehele gradering
'n Huis weg van die huis!
Natalie M - Jul 2021
Algehele gradering
Tuis, warm, gerieflik.
Cherize V - Jun 2021
Algehele gradering
Rustig. Romanties. Onsettende mooi uitsig. Gerieflik.
Annemie G - Apr 2021
Algehele gradering
Fantasties, net wat ons nodig gehad het.
Phillip V - Apr 2021
Algehele gradering
One of the best places we have stayed at.
Lees meerCindy S - Jan 2021
Algehele gradering
Comfortable and most enjoyable.
Luzaan A - Jun 2021
Algehele gradering
Wonderlike, rustige omgewing - baie netjies en 'n mooi uitsig.
Jenny H - Nov 2021
Algehele gradering
Beautiful, serene surroundings, out of the hustle and bustle of town, but close enough to be able to walk to town.
Rooiland se terugvoer
Hi Jenny I am so sorry that you did not enjoy the stay at Rooiland.
The beds are fairly new but it was bought as guest house standard - I did not realize that you will find that to be too hard.
Also - it is a very old house but we really try to keep it as clean as possible.
Please let me know what exactly you found that was not clean so that I can address that.
Thank you.
Ian L - Des 2020
Algehele gradering
Netjies, gerieflik en sentraal.
Dawie J - Des 2020
Algehele gradering
Wonderlike wegbreek met die perfekte blyplek.
Lees meerMarise V - Nov 2020
Algehele gradering
Fantastiese plek om te bly vir ’n naweek of om net te oornag.
Monique F - Okt 2020
Algehele gradering
Prentjiemooi, vriendelike diens.
Inge J - Aug 2020
Algehele gradering
Wonderlik. Genoeg spasie. Baie cosy.
Hettie B - Des 2020
Algehele gradering
Pragtige, smaakvol ingerigte huis.
Hennie A - Nov 2020
Algehele gradering
Baie lekker by Rooiland.
Jaco L - Jan 2020
Algehele gradering
Te min tyd, baie te doen en geniet.
Melody C - Nov 2019
Algehele gradering
Such a peaceful amazing accommodation.
Essich W - Okt 2019
Algehele gradering
Ruim, netjies, huislike verblyf met 'n baie gerieflike en rustige ligging.
Anelle S - Sep 2019
Algehele gradering
Baie netjiese plek.
Karlien L - Aug 2019
Algehele gradering
Pragtig en rustig.
Gerry H - Jul 2019
Algehele gradering
Perfek. Pynlik netjies en skoon. Klein detail soos Disprin en pleisters in kas. 200 m van dorps-vierkant.
Christine V - Feb 2019
Algehele gradering
Dit was 'n wow ervaring . Sterk aan te bevele!
Ineke K - Feb 2019
Algehele gradering
Netjies, smaakvol en naby aan alles.
Charlene B - Des 2018
Algehele gradering
Netjies, gemaklik en mooi tuin.
Michelle B - Nov 2018
Algehele gradering
Onvergeetlike, lekker en rustige naweek!
Mark R - Nov 2018
Algehele gradering
Baie lekker plek, skoon goed geleë en waarde vir geld.
Rochelle H - Jul 2018
Algehele gradering
Would stay at Rooiland again.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ek sal weer by Rooiland bly.
Ek sal weer by Rooiland bly. Die personeel is baie vriendelik en het geen klagtes nie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Johan C - Mrt 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Jo-anne Elizabeth K - Feb 2018
Algehele gradering
Verlief op die plek - alles net perfek.
Annelien M - Apr 2018
Algehele gradering
Rustige netjiese en veilige plekkie, ons nessie gewees.
Elode B - Jan 2018
Algehele gradering
Stunning!
Nicky M - Jul 2017
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflike akkommodasie - waarde vir geld.
Johan B - Apr 2017
Algehele gradering
Dit was ongelooflik lekker ons het dit onbeskryflik baie geniet. Uitstekende verblyf saam met lewensmaat en ons kinders en vriende.
Lees meerAllison C - Mrt 2017
Algehele gradering
Fantasties, die uitsig was mooi en die verblyf was great. Sal enige tyd weer daar gaan bly.
Anda H - Jan 2017
Algehele gradering
Pragtige, rustige en skoon verblyf wat ingestel is op die gemak van hul gaste.
Andre P - Jul 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Natalie M - Jan 2017
Algehele gradering
Beste blyplek nog in Clarens!
Antoinette R - Des 2017
Algehele gradering
Onvergeetlik.
Stephan P - Des 2016
Algehele gradering
Any time any day we will go back to Rooiland Garden View!
Ilse D - Nov 2016
Algehele gradering
Heerlike, rustige en netjiese verblyf.
Riana W - Apr 2016
Algehele gradering
Pragtige en netjiese verblyf wat perfek geleë is.
Gerhard G - Jan 2016
Algehele gradering
Wonderlik gebly. Sal altyd weer hier bespreek!
Hannes B - Apr 2016
Algehele gradering
Onvergeetlike ervaring!
Antoinette R - Jan 2016
Algehele gradering
Fantasties!
Van Heerden V - Apr 2016
Algehele gradering
Home away!
Chantelle M - Des 2015
Algehele gradering
Fantastiese verblyf. Kan nie wag om weer Clarens toe te gaan en weer by Rooiland te bly nie!
Ben L - Des 2015
Algehele gradering
Baie skoon en netjies.
Carel D - Des 2015
Algehele gradering
Bitter baie lekker!
Anton V - Des 2015
Algehele gradering
Fantasties.
Marcel Hamilton N - Nov 2015
Algehele gradering
First class.
Rainer L - Nov 2015
Algehele gradering
Rustig en ontspannend. Goeie geriewe. Alles netjies en skoon. Kan dit hoogs aanbeveel.
Johnny R - Aug 2015
Algehele gradering
Baie lekker en mooi plekkie.
Rene N - Jul 2015
Algehele gradering
Dit was ongelooflik!
Antoinette R - Apr 2015
Algehele gradering
Pragtig.
Pierre S - Apr 2015
Algehele gradering
Baie skoon en netjies.
Sp G - Mei 2015
Algehele gradering
Vriendelike diens en 'n baie netjiese kothuis.
Theuns B - Jan 2015
Algehele gradering
Aanbeveelbaar!
Hielien V - Jan 2015
Algehele gradering
Ons was baie beïndruk met Rooiland!
Mariska M - Mei 2015
Algehele gradering
Fantasties.
Gerrie L - Jan 2015
Algehele gradering
Die verblyf bied waarde vir geld en kan vir 'n gesin aanbeveel word.
Ria N - Sep 2015
Algehele gradering
Ons het baie tuis gevoel.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Markstraat 4 (Erf 258), Clarens, 9707, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang