Rooilande Guest Farm
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Rooilande Plaas, 275, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
- Vanaf R1 750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Rooilande Guest Farm is reg langs die N1 en dis net 52 km van Laingsburg en 32 km van Touwsrivier af. Rooilande Guest Farm bied die ideale wegbreekplek vir paartjies of gesinne wat op soek is na 'n vakansie ver van die alledaagse gedruis van die stad.
Verblyf op die plaas word aangebied in 'n vierslaapkamerhuis en 2 chalets. Elke eenheid het gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort of bad. Daar is ook 'n kombuis en pragtige uitsigte oor die omliggende area.
Gaste is welkom om hul eie 4x4 op die plaas rond te ry of vierwielmotorfietse teen 'n addisionele fooi te huur. Daar is ongeveer 40 km van bergfietsroetes sowel as 20 km se voetslaanroetes op die plaas. Die uitsig van die uitkykpunt af is asemrowend en maak die entjie se stap die moeite werd.
Elke eenheid het 'n houtvuurwarmbad en hout is op die plaas te koop. Gaste kan ook hul eie hout saambring. Die gebruik van die houtvuurwarmbad is by die tarief ingesluit. Of gaste nou die geriewe van elke eenheid benut, rustig op die dek ontspan of lekker gaan bergfietsry, Rooilande Guest Farm verseker jou van 'n onvergeetlike vakansie.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Jacuzzi
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Rooilande Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 30
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Rooilande Plaas, 275, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
- Gaste dink Rooilande Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Kaap Karoo Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Rooilande Plaas, 275, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang