Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rooilande Guest Farm

Wildsplaas
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Rooilande Plaas, 275, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Rooilande Guest Farm is reg langs die N1 en dis net 52 km van Laingsburg en 32 km van Touwsrivier af. Rooilande Guest Farm bied die ideale wegbreekplek vir paartjies of gesinne wat op soek is na 'n vakansie ver van die alledaagse gedruis van die stad.

Verblyf op die plaas word aangebied in 'n vierslaapkamerhuis en 2 chalets. Elke eenheid het gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort of bad. Daar is ook 'n kombuis en pragtige uitsigte oor die omliggende area.

Gaste is welkom om hul eie 4x4 op die plaas rond te ry of vierwielmotorfietse teen 'n addisionele fooi te huur. Daar is ongeveer 40 km van bergfietsroetes sowel as 20 km se voetslaanroetes op die plaas. Die uitsig van die uitkykpunt af is asemrowend en maak die entjie se stap die moeite werd.

Elke eenheid het 'n houtvuurwarmbad en hout is op die plaas te koop. Gaste kan ook hul eie hout saambring. Die gebruik van die houtvuurwarmbad is by die tarief ingesluit. Of gaste nou die geriewe van elke eenheid benut, rustig op die dek ontspan of lekker gaan bergfietsry, Rooilande Guest Farm verseker jou van 'n onvergeetlike vakansie.

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Jacuzzi
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Charles B
Saam met lewensmaat
5.0
Alles was perfek, van die vriendelike ontvangs tot die pragtige en skoon verblyf. Alles was perfek - van die vriendelike ontvangs tot die pragtige en ...
Sien meer
Jul 2024
Neil M
Gesin met klein kinders
5.0
Stunning location. Amazing host. This is an amazing location. We had a wonderful stay. The host went out of their way to make our time ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Natasha A
5.0
Pragtige chalets met die mooiste uitsig! Ons is baie gasvry ontvang deur die gasvrou en die chalet was baie netjies en skoon met alles wat ons nodig g...
Sien meer
Jun 2024
Donavan C
Saam met lewensmaat
5.0
Die skoon vars lug, het ons gegroet, die gasvryheid het ons welkom laat voel. Dit was soos hemel op aarde.
Jun 2024
Pieter S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker. Leon was wonderlik, en die ligging is pragtig. Die Calet is baie mooi en gemaklik, daar is regtig baie om te doen.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rooilande Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Rooilande Plaas, 275, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rooilande Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kaap Karoo Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Rooilande Plaas, 275, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA89f885dd0d74d4e5a7d6b67da837a055f47212141953fd27e86c7d28318f9ad22649f385f3bfefab707449ae9c7b4f5730d6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 2) 30 5 1 5 Farm Rooilande 275 6900 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -33.254819114781 20.332708601791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang