Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rooipan Guest House

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Jokkie J
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Okt 2023

Heerlik. Unieke natuurskoonheid en egte gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
LIZETTE
Rooipan Guest House
Baie dankie Jokkie en Familie, dit was lekker om julle te ontvang. Julle is welkom om weer in die Kalahari te kom kuier. Groete Lizette

Karen T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Heerlike kuierplaas met stilte en vars lug as toegif! Ons het op Rooipan oornag op pad huis toe vanaf die Kgalagadi Nasionale Park. Ons het heerlik gekuier en is spyt dat ons so gou moes padgee want hier kan jy nou rerig tot volgende jaar kuier en gesels! Die gasvrou, Lizette, is 'n lopende ensiklopedie en dra breë kennis van die omgewing en geskiedenis van die Soutgordel en sy mense. Hierdie boeregemeenskap is van die uithouers en aanhouers van ons land! Ons kom definitief weer kuier! Baie dankie vir jul gasvryheid, Lizette en Daantjie. Ons voel soos familie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
LIZETTE
Rooipan Guest House
Baie dankie Karin vir die terugvoering. Julle is baie baie welkom om weer te kom kuier.

Andries V
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2022

Bitter lekker. Die gasvryheid van die eienaars was baie spesiaal en so lekker. Hulle het ons telkemale gevra of ons enige iets kort en het seker gemaak ons is tevrede met alles. Ons het heerlik gebraai die aand, dis 'n lieflike plaas en blyplek en ons sal dit oor en oor aanbeveel. Julle plek is tops en my man, Andries, en sy sussie het die eienaars geken en daarom was die kuier soveel meer spesiaal en jare se gesels is nogsteeds nie ingehaal nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
LIZETTE
Rooipan Guest House
Baie dankie vir jul kompliment, dit was aangenaam om julle te ontvang. Dis goed om te weet die Kalahari is na soveel jare nog in jul bloed. Julle is altyd welkom. Groete Lizette

Andrew B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2021

Heerlik en ontspannend. Perfek. Plek is goed geleë en naby die grootpad. Eenheid het alle verwagtinge oorskry. Aandag aan detail is verstommend. Beskuit is tuisgebak, braai is vol hout net reg vir aansteek, koffie is tops, Lizette is 'n uitstekende gasheer. Sommer lekker tuis gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
LIZETTE
Rooipan Guest House
Baie dankie Andrew Bester en gade - dit was 'n plesier om julle te ontvang. Ons sien julle graag weer in die toekoms wanneer julle die Kgalagadi Transfrontier Park kom besoek.

Paul V
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2021

Charming hostess. Nice and comfortable lodging. Great to arrive at a nice, comforting room after a very long drive. Very cold but nicely heated flat. Charming hostess.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
LIZETTE
Rooipan Guest House
Thank you Paul v N and spouse, it was my pleasure to be your host. Thank you for the compliments. You are welcome on your next trip to Kgalagadi. Regards Lizette

Reinhold D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2019

A very good place for a layover from or to Kgalagadi. Everything was well, the host friendly, the room very nice, the garden and veranda and so on.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
LIZETTE
Rooipan Guest House
Thank you for your positive feedback - hope to see you again!

Jane S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2018

Comfortable, hospitable stop en route to Kgalagadi Park. Enjoyable night over at Rooipan in comfortable home away from home accommodation. Hospitable, helpful hosts. Lizette gave us interesting history of the farms and water supply to the Kalahari farming community and settlements. We encourage her to write an account of this, or would be a worthwhile article in Weg / Go! or Country Life Magazine.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
LIZETTE
Rooipan Guest House
It was our pleasure to be your hosts and to make your Kalahari stay a memorable one. Looking forward to accommodating you next time!

Guenter R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2018

Phantastic hosts, great location. We stayed at the Desert Bloom cottage, a cosy place close to the pool. Anyway, the pool was a real lifesaver for us in the Kalahari climate. Lizette and Daniel are fantastic hosts, and Lizette is a tremendous chef. We travelled SA for 8 weeks, but got the best food of the whole journey at the Rooipan Guest House.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
LIZETTE
Rooipan Guest House
Thank you, Guenter, for your review on Rooipan Guest House. It was my pleasure to give you good value for your money! Looking forward to accommodate you on your next visit to the Kalahari.

Shana L
1 nag
4.2
Mrt 2018

Aangenaam en gemaklik. Vriendelike ontvangs en baie mooi boeke om te lees in die kamer wat beter is as enige selfoonopvangs. Sou aanbeveel dat daar dalk aanwysbordjies opgerig word om te sê waar mens moet aanmeld as jy inry op die plaaswerf.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
LIZETTE
Rooipan Guest House
Dankie vir die positiewe terugvoering, ons sal verseker werk aan jou voorstel.

Birgit S
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2017

Perfect stay! Excellent and friendly hosts! Thanks so much! Dinner and Breakfast excellent if you want to book! Would wish to come back and stay longer next time!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

LIZETTE Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooipan Guest House, Kalahari, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdiYWE1NTU3LTMxZjUtNDVmMi1hODQwLTcwOWRiYjRjZDBjMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 Rooipan Guest House Kalahari 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.494799 20.777866

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang