Rooisee Private Beach
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Amelia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 26
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Ruud V - Nov 2023
Algehele gradering
Relaxed, beautiful.
Ciske P - Okt 2021
Algehele gradering
Uitstekende Weskus-ervaring in 'n asemrowende, mooi ligging.
David H - Okt 2021
Algehele gradering
Spacious cottage with great viewing deck for sunsets and access to amazing beach.
Carlien V - Feb 2021
Algehele gradering
Omgewing stunning.
Niel D - Sep 2020
Algehele gradering
Heerlik gekuier.
Rooisee Private Beach se terugvoer
Dankie vir die terugvoer Neil! So bly julle het die huis geniet! Sien uit om julle weer hier te ontvang
Anesia C - Des 2019
Algehele gradering
Ongelooflik!
Rooisee Private Beach se terugvoer
Goeie dag Anesia,
Dit was ‘n vreugde om julle hier te kon ontvang! Ons sien uit om julle weer hier te sien.....
Wilna L - Feb 2019
Algehele gradering
Al was dit net 'n naweekwegbreek het ons gevoel asof ons op vakansie was.
Rooisee Private Beach se terugvoer
Dankie vir julle terugvoer Wilna! Dit is ‘n vreugde om hierdie skat met ander te deel.
Charl S - Okt 2019
Algehele gradering
Uitstekende akkommodasie, die omgewing is die beste in Yzerfontein en hulle het uit hul pad gegaan om ons te help met inligting oor die omgewing.
Erika P - Sep 2019
Algehele gradering
Not your run-of-the-mill place. Quaint, secluded, historic, and with beautiful views, yet protected from the winter winds.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Nie sommer enige plek nie. Pragtig, afgesonder, histories en met 'n pragtige uitsig, maar tog beskerm teen die winterwind.
Eenvoudig en pragtig versier en met alles wat jy benodig, selfs vir 'n winterwegbreek. Vriendelike en hulpvaardige eienaar en opsigter. Fantastiese plekkie tussen die see en die soutmeer. Hou van die uitkykdek en die gesellige braai-area. Ook naby baie dinge om te doen. Ons sal terug wees!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Lucia G - Mrt 2019
Algehele gradering
Knus en lekker.
Rooisee Private Beach se terugvoer
Altyd ‘n voorreg om gaste by Rooisee te ontvang wat die posisie van die huisie en skoonheid van hierdie omgewing verstaan. Dankie vir die terugvoer.
Anonieme gas - Apr 2019
Algehele gradering
Petro H - Mrt 2018
Algehele gradering
Beautiful location, great stay!
Rooisee Private Beach se terugvoer
Dankie Petro. Die posisie van die huisie in daardie omgewing is ook vir ons die grootste vreugde, so bly julle kon dit geniet.
Heidi I - Jan 2018
Algehele gradering
Pleasant holiday location. Rather basic facilities.
Rooisee Private Beach se terugvoer
Thank you for taking the time to share your feedback with us. We take note of all our guests feedback as it certainly helps us improve our guest experiences time and again.
Anonieme gas - Okt 2018
Algehele gradering
Willem H - Mei 2018
Algehele gradering
Huis lekker, pad baie sleg.
Rooisee Private Beach se terugvoer
Dankie vir die terugvoer. Die pad na die huisie vanaf die hoofpad is 2 km dubbel wydte munisipale grondpad - een van vele mooi grond strate in yzerfontein dorp. Soms sinkplaat oppervlak - Hierdie aspek is gewoonlik in beter onderhou in somer maande.
Nog geen sekuriteits insidente gehad in laaste 5 jaar.
Mike G - Nov 2017
Algehele gradering
Thank you to all concerned, we thoroughly enjoyed our stay at Rooisee and we will be back.
Rooisee Private Beach se terugvoer
Wonderful to have guests that are able to appreciate this unique spot! We look forward to having you back soon.
Thanks again for choosing Rooisee for this special time with family and friends.
Maxine S - Nov 2017
Algehele gradering
Lovely.
Rooisee Private Beach se terugvoer
Thank you for taking the time to post such a thorough review of our Rooisee cottage. We are delighted to have guests who are able to let the spot charm its way into your stay. Hope to see you back soon.
Theodor P - Mrt 2017
Algehele gradering
Pragtige plek en heerlik gebly.
Desirée E - Feb 2017
Algehele gradering
Asemrowend!
Heidi B - Jan 2017
Algehele gradering
Ons verlang al klaar terug na Rooisee en ons is nog nie eens 'n week daar weg nie.
Louis W - Sep 2017
Algehele gradering
Perfekte wegbreek, baie knus by die see.
Rooisee Private Beach se terugvoer
Louis en sy familie was aangenaam, netjies en het die verblyf met respek hanteer. Hulle was ook tegemoedkomend oor die impak op die duin a.g.v 'n onlangse seestorm. Ons sien uit om hulle weer te ontvang!
Meike Z - Jul 2017
Algehele gradering
10 days of mindless peace, nature and family time.
Rooisee Private Beach se terugvoer
Dankie Meike, ek waardeer hierdie resensie ontsettend baie! Sal onthou van skilpaaie!
Daverine F - Des 2017
Algehele gradering
Fantastic!
Lees meerRooisee Private Beach se terugvoer
Thank you for taking the time to post such a heartfelt review. It was our pleasure to have you stay at Rooisee!
Janine B - Jan 2017
Algehele gradering
Baie rustig!
Herman L - Okt 2016
Algehele gradering
Pragtig!
Este C - Sep 2015
Algehele gradering
Die verblyf was heerlik.
- Kapasiteit: 7 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strandkombuis-weg, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang