Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rooisee Private Beach

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Ruud V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2023

Relaxed, beautiful. The house is beautifully decorated and very comfortable. The location is stunning, and the private dune spot is unforgettable. The outside area was also very nice but did need some cleaning up. We had a wonderful time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ciske P
Kort verblyf
4.6
Okt 2021

Uitstekende Weskus-ervaring in 'n asemrowende, mooi ligging. Pragtige huisie by die see, wat mens sommer onmiddelik laat ontspan en voel asof mens op vakansie is. Styvol gemeubileer met unieke elemente wat die dekor regtig spesiaal maak. Beskerm deur die sandduine van die seebriesie is die braaiboma ook ideaal geleë vir braai of net sit en kuier.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

David H
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Okt 2021

Spacious cottage with great viewing deck for sunsets and access to amazing beach. Brilliant for bird watching and long beach walks.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Carlien V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Feb 2021

Omgewing stunning. Behalwe vir die misleidende advertensie was dit 'n stunning naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Niel D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2020

Heerlik gekuier. Heerlik gekuier. Die stofie was 'n wenner toe dit begin reën en het die leefarea baie lekker warm gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amelia
Rooisee Private Beach
Dankie vir die terugvoer Neil! So bly julle het die huis geniet! Sien uit om julle weer hier te ontvang

Anesia C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2019

Ongelooflik! Baie dankie, Amelia, vir 'n heerlike kuier by Rooisee. Dis 'n vakansie wat ons altyd sal koester. Dankie vir jul gasvryheid. Ons sien julle binnekort weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amelia
Rooisee Private Beach
Goeie dag Anesia, Dit was ‘n vreugde om julle hier te kon ontvang! Ons sien uit om julle weer hier te sien.....

Wilna L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2019

Al was dit net 'n naweekwegbreek het ons gevoel asof ons op vakansie was. Vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amelia
Rooisee Private Beach
Dankie vir julle terugvoer Wilna! Dit is ‘n vreugde om hierdie skat met ander te deel.

Charl S
1 nag Saam met vriende
4.8
Okt 2019

Uitstekende akkommodasie, die omgewing is die beste in Yzerfontein en hulle het uit hul pad gegaan om ons te help met inligting oor die omgewing. Die huis is pragtig, op die strand en goed toegerus. Die pad aan die agterkant met die wonderlikste voëllewe was 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Erika P
Kort verblyf
4.8
Sep 2019

Nie sommer enige plek nie. Pragtig, afgesonder, histories en met 'n pragtige uitsig, maar tog beskerm teen die winterwind. Eenvoudig en pragtig versier en met alles wat jy benodig, selfs vir 'n winterwegbreek. Vriendelike en hulpvaardige eienaar en opsigter. Fantastiese plekkie tussen die see en die soutmeer. Hou van die uitkykdek en die gesellige braai-area. Ook naby baie dinge om te doen. Ons sal terug wees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Lucia G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2019

Knus en lekker. Ons het vir 2 dae hier tuis gegaan. Die huis was pragtig skoon en is goed toegerus met als wat jy nodig het. Jy stap net tot op die duin om by die see te wees. Ons het dit baie geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Amelia
Rooisee Private Beach
Altyd ‘n voorreg om gaste by Rooisee te ontvang wat die posisie van die huisie en skoonheid van hierdie omgewing verstaan. Dankie vir die terugvoer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Amelia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R4 860
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R4 860
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandkombuis-weg, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA54cca28cc1a92d99d22eb3a01ec53d5323b33aee8203e776d356ca0f74142423bbca7b1386d39d38bd8c6f48296e53cf9dd0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 860 per nag (plek vir 7) 26 5 1 5 Strandkombuis Road Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.334254994051 18.161481320858

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang