Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Room @ Irissa Rainbow Sanctuary

Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vierdelaan 6, De Rust, 6650, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Room @ Irissa Sanctuary bied 'n kamer in die eienaar se huis en is in die oulike dorpie De Rust op Roete 62 geleë. Nabygeleë besienswaardighede sluit Kangogrotte, Kammanassie Natuurreservaat, Klein Karoo Wynlandgoedere, Meiringspoort Waterval en Cango Wildlife Ranch in.

Die verblyf beskik oor 1 slaapkamer toegerus met 'n dubbelbed, en suite-badkamer met 'n instapstort, sitarea en 'n privaat ingang. Bykomende geriewe sluit gratis WiFi, gemeenskaplike TV, braai en eetarea in. Tee- en koffiemaakgeriewe in die kamer en parkeerplek van die straat af.

Gaste is ook welkom om van die eienaar se kombuis gebruik te maak om maaltye voor te berei.

Doendinge in die area sluit Kleur- en Energieterapie, joga, fietsry, bergfietsry, voëlkyk, voetslaan en wynproe in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Helena W
Saam met lewensmaat
5.0
We felt perfectly at home. Non pretentious, calm balanced energy. Peace and beauty. How does one explain a soul connection.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Corlia S
Saam met vriende
5.0
Heerlike Karoo-kuier. Baie dankie vir die uitstekende diens, netjiese fasiliteite, lekker ruik beddegoed en ook die mooi uitsig op die berge.
Sep 2023
Philip K
Saam met lewensmaat
5.0
Sal ongetwyfeld weer by Room @ Irissa Rainbow Sanctuary bly op ons volgende besoek aan die Karoo. Karen het uit haar pad gegaan om ons verblyf onverge...
Sien meer
Jan 2023
Xander D
Saam met lewensmaat
4.8
Rustig en stil. Karen is die rustigheid vanself en dit smeer af in haar huis. Dit is nie modern nie, maar alles is daar wat jy nodig het.
Jan 2023
Gustav P
Saam met lewensmaat
4.8
Kamer in huis, deel huis met gasvrou. Was lekker. Die plek om te bly as jul net 2 of minder is en goed met mense en diere oor die weg kom. Ons het mak...
Sien meer
Jan 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Vierdelaan 6, De Rust, 6650, Wes-Kaap
  • Gaste dink Room @ Irissa Rainbow Sanctuary het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vierdelaan 6, De Rust, 6650, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg4YjlhMTE0LTMyNGYtNDRhYi1iMjJmLWE1M2NlZGU0YmVhOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 37 5 1 5 6 Fourth Avenue De Rust 6650 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.49096303378 22.532950937748

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang