Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Roos Maryn

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Maryna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 40 resensies vir Roos Maryn
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Peter L - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter L

Awesome!

Baie lekker gebly. Roos Maryn is 'n baie lekker woonstel. Ons was baie goed ontvang.

Jo-ann L - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-ann L

Dit was heerlik om by Roos Maryn te kon bly!

Ons het baie lekker by Roos Maryn gebly. Is baie vriendelik ontvang en het sommer dadelik tuis gevoel. Ek sal die verblyf enige tyd aanbeveel en sal beslis weer daar tuis gaan.

Deidré P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidré P

Baie rustige plekkie. Goeie terapie vir die siel.

Baie lekker gebly. Vriendelike gasvrou en heer.

Nicolene B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene B

Amazing.

Ja, ek het lekker gebly.

Shirwa J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shirwa J

Lovely hosts and a very relaxing getaway. The beaches are amazing.

Such a beautiful setting. Such an amazing accommodation.

Herman K - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Herman K

Baie gerieflike blyplek.

Was baie aangenaam; sal weer kom oornag.

Marietha D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marietha D

Rustigheid, vrede en bewustheid van God se mooi natuur en skepping.

Mens vergeet van die geharwar van jou besige lewe. Die verblyf is baie goed geleë, is letterlik so 'n blok se stap van die see af. Die blyplek self het alles wat jy nodig het om dit so gemaklik en gerieflik as moontlik te maak. Sal beslis aanbeveel.

Marcell M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcell M

Very peaceful.

Awesome and neat!

Johna C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johna C

Fantasties.

Dankie vir 'n fantastiese, rustige wegbreek! Sal verseker weer kom kuier!

Duncan V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Duncan V

Very effecient, clean and value for money.

Neat and clean with spectacular bird life that can be viewed whilst sitting on the patio. 5/5.

Lauren N - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren N

A home away from home.

We loved our stay at Roos Maryn. Dries and Maryna were very welcoming. We had every comfort at our fingertips and we enjoyed the peace and quiet at night sitting on the enclosed verandah by the fireplace, listening to the fire cracking while we braaied our meat. We loved the view, Jacobsbaai is beautiful at night with all the street lights and it is also beautiful in the morning when we had breakfast you could hear the birds and smell the lavender. The place is neat and as clean as a whistle. I would recommend it to anyone. We will definitely be back!

Christa E - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa E

Netjies. Gawe mense. Lekker gerus.

Die plekkie was baie netjies en die eienaars is baie gasvry. Het heerlik gerus op die pragtige stoep. Sal definitief aanbeveel vir enige iemand wat weer mens wil word.

Carlanie V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlanie V

Gesellig, rustig, vreedsaam.

Baie vriendelik en gasvry. Netjies, skoon en stapafstand om die sonsondergang oor see te gaan bewonder. Lekkerste beskuit! Baie dankie.

Chrislu G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chrislu G

Heerlik gekuier in 'n baie netjiese eenheid met baie vriendelike eienaars.

Was nie bewus daarvan dat ons 'n heerlike stoep en braaigeriewe met die eienaars deel nie, al het hul ons privaatheid gegee - gedink Roos Maryn is 'n losstaande eenheid op dieselfde erf as eienaars. Wat die kombuis betref, is die koelgeriewe nie voldoende nie, veral as jy vir langer as 'n naweek daar bly. 'n Yskas met groter vriesplek en koel hou gedeelte, sal groter byval vind. In die lig van beurtkrag wat by ons gaan bly, sal 'n tweeplaat gasstofie 'n beter opsie wees as die huidige 'snappy chef'. In die badkamer word 'n toiletborsel benodig.

Sumadri S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Sumadri S

Pragtige kusdorpie.

Ek sou graag wou geweet het voor die tyd, dat die eenheid 'n paar vertrekke is van die eienaar se huis, met 'n paar deure wat jou van die eienaar skei, en jy kan die eienaar bo en langs jou hoor. Die huis is in 'n besige straat wat so effe van die rustigheid weggeneem het. Ons het gebruik gehad van die lekker groot stoep en ingeboude braai en 'n bokkie het in die aande 'n draai kom maak, was te lekker om te sien. Alles wat ons nodig gehad het, was voorsien in die eenheid en dit was netjies en skoon. . Daar was ook heerlike beskuit vir ons gelos. Ons het ook die rugby gaan kyk by die Rock Lobster pub, heerlik so reg langs die see. Ons het lekker gerus in Jacobsbaai.

Barkhuizen E - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barkhuizen E

Baie huislik en rustig. Heerlik netjies, alles op hul plek. Maryna en haar man gasvry en baie vriendelik! Sal Roos Maryn enige tyd aanbeveel!

Fantastiese groot stoep met tafels en stoele wat mens roep om te braai.

Ronel B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel B

Ideale plekkie vir oorslaap.

My seun en sy vrou het net hier oorgeslaap terwyl ons vir naweek in Jacobsbaai was en dit was die ideale plekkie vir hierdie doeleindes.

Julie S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Julie S

Dit is silwerskoon, gerieflik, uitstekend geleë en rustig. Wonderlike eienaars. Beste plek vir wegbreek uit die stad.

Ons het die motor parkeer tot ons weer vertrek het (mits jy jou eie voorraad kos het).

Lizel Joan W - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizel Joan W

Restful and tranquil

I needed a break from the busy city life and it was just perfect. Quiet and peaceful. I felt very welcome.

Iaan En Anke V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Iaan En Anke V

Heerlike wegbreek.

Ons het na 'n troue by Togryersvlei gekom, en ons oorslaap by Roos Maryn baie geniet.

Charlene R - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene R

Baie netjies, skoon en Dries en Maryna baie vriendelik en laat mens welkom voel, maar gun mens die privaatheid.

Maryna en Dries het en onmiddellik laat tuis voel. Die plekkie was mooi en baie netjies. Die kombuis is mooi ingerig en baie netjies en hulle het heerlike beskuit vir ons gelos. Hulle het nou en dan gevra of alles oukei was, maar was nooit in ons pad nie alhoewel hulle uit hul pad gegaan het om alles spesiaal te maak. Vir die prys 'n wenner!

Karel. Johannes D - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karel. Johannes D

Perfekte rustigheid vir mens se gemoed.

Die 3 dae was vir my en my vrou wonderlik verby. Dit is so rustig daar. En alles was baie netjies en gerieflik. En die ontvangs was skitterend, ons het dadelik tuis en welkom gevoel. Sal definitief weer soontoe gaan.

Lauren N - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren N

We had an amazing holiday with excellent accommodation and we were very comfortable.

We had a fantastic stay at Roos Maryn. Dries and Maryna were very welcoming and friendly. The accommodation itself was very comfortable we had everything we needed at our fingertips. We would definitely recommend it to all our friends.

Melvena V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melvena V

Baie netjies en goed toegerus.

Dankie vir julle gasvryheid!

George F - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George F

Baie aangenaam.

Die vriendelike gashere en goed toegeruste akkommodasie in kombinasie met die rustigheid van die omgewing het vir wonderlike herinneringe gesorg.

Rudie C - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rudie C

Juweel op die Weskus.

Baie netjiese, smaakvolle en gerieflike blyplek - die mense is baie vriendelik en jy voel dadelik tuis. Heerlik geëet by die Herberg Restaurant. Ideale plek om oor te bly om die omgewing te verken.

Johannes S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes S

Heerlik en rustig.

Baie rustig en lekker vir 'n vinnige wegbreek.

Jocelyn P - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jocelyn P

I enjoyed staying there.

It was an fantastic location hosts were friendly. felt like home away from home.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ek het my verblyf hier geniet.

Dit was 'n fantastiese ligging end ie eienaars was baie vriendelik. Het so tuis soos by my eie huis gevoel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Llewellyn W - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Llewellyn W

Die hele ervaring was baie goed.

Maklike bespreking. Goeie terugvoer. Aanwysings was goed. Ons kon vroeër inklok, was baie vriendelik ontvang en ons akkommodasie was baie netjies. Ons het ons kort verblyf baie geniet.

Edwina H - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Edwina H

The accommodation served a purpose but both my husband and I felt that the dripping of water all through the night was a big disturbance.

The room is suitable for a couple passing through and only staying one night. Our room was comfortable, very clean and warm (the heater in the room was GREAT on a cold winter night). The en-suite was clean and spacious. The kitchenette was separate from the room, which wasn’t a problem for us but maybe if a user prefers privacy. Our sleep was disturbed by the constant dripping of water as there are no gutters on the house. This room would be suitable for an overnight stay.

Dalene P - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene P

Baie gerieflike, rustige plek.

Baie vriendelik ontvang en netjiese plek met als wat mens nodig het.

Marlene Van Niekerk V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene Van Niekerk V

Rustig, netjies en beslis 'n aanbeveling.

Sentraal, vriendelike gasheer en -dame. Netjies, rustig, veilig. Beslis 'n aanbeveling.

Marion S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marion S

Fantastiese gasvryheid baie geniet.

Dié netjiese plek is toegerus met alles wat mens benodig, was 'n belewenis. Van die minuut wat jy aanmeld word mens soos familie verwelkom. Sal weer gaan.

Giliomee M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Giliomee M

Baie skoon, netjiese verblyf en vriendelike gasvrou.

Die kamer is netjies met alles wat mens nodig het vir 2 mense. Eienaars baie gaaf. Baie stil en rustige omgewing. Dit voel baie veilig. Dit is beslis aan te beveel.

Ronald V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ronald V

Ons was baie vriendelik ontvang en die verblyf was baie aangenaam.

Die verblyf was baie skoon en netjies en die bed en beddegoed het 'n goeie nagrus verseker. Ons sal graag weer by Roos Maryn 'n besoek aflê - meer as net een nag.

Marius V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marius V

Aangenaam, gerieflik en silwerskoon.

Hartlike Weskus-ontvangs deur Dries en Maryna. Aangesien daar geen TV in die kamer is nie (hoera!), het hulle ons toegelaat om die rugbytoets in hul huis te kyk en boonop bederf met die heerlikste tuisgebakte bolletjies, warm uit die oond! Lieflike sonstoep wat uitkyk op die netjiese voortuintjie, met blindings wat in die winter toegemaak kan word. Kombuis is toegerus met alles wat jy nodig het vir 'n sorgvrye naweek. Daar was koffie, tee en beskuit, en boonop 'n boksie melk in die yskas. Ons het koffie ingepak, maar skoon vergeet van melk! Ons was ook gek na die vereduvet op die bed.

Mariette B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariette B

Gasvry, gemaklik, veilig en genoeg vryheid gehad.

Dis 'n lieflike, bekostigbare tuiste vir 'n naweek. Lekker stapafstand na die see. Rustige atmosfeer na die rat race gedurende die week.

Anonieme gas - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Charity W - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charity W

Baie rustig vir 'n rustige wegbreek.

Die eienaars was baie vriendelik met ontvangs. Dit is baie rustig, sal weer terugkeer.

Francesca N - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francesca N

Dit was heerlik om daar te bly.

Baie vriendelike ontvangs, baie netjiese geriewe, rustige omgewing, heerlik!

Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 1
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandloper Nommer 1, Strandloperstraat, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY2NmVjYWM2LTQwZGYtNDhjNC04ODAwLTNlZjRlMTZhMDI4ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 40 5 1 5 Strandloper Number 1 Strandloper Street 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.97908786165 17.888394157738

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang