Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Roosenwijn Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Karin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 34 resensies vir Roosenwijn Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5
Gail J - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gail J

Beautiful rooms, excellent location, great food & service.

Loved our stay. Really lovely loft rooms & balcony/deck. Excellent communal lounge space. You never feel hemmed in (as is often the case in a guesthouse). Easy to walk to restaurants although you'll actually want to eat on the deck.

Zelda W - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda W

Ou wereldse atmosfeer op sy beste in hart van Stellies.

Die plek is puik en die ontbyt is smaaklik. Baie sentraal en pragtige antieke interieur!

Karen D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen D

Ek was in Stellenbosch vir die Woordfees.

Roosenwijn is perfek geleë met veilige parkering. Vriendelike en vinnige diens, netjiese kamer en 'n lekker ontbyt.

Andrew H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew H

Familie wegbreek.

Ons het die Endlerkonsertreeks bygewoon. Die kliëntediens is besonders. Ons familie is soos ou vriende behandel en sal verseker terugkom.

Marina O - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina O

We stayed two nights as a family of 4 in two double rooms which were opposite each other in a separate building. We received a very warm welcome and the staff were very cheerful, friendly and helpful. We felt very safe. The beds were very comfortable and the linen was of a high quality. The buffet breakfast was delicious with the food being very fresh and of a high quality. We loved the character of the building and all the small details.

The guest house was located very near the town and restaurants and we did not need a car. We felt very safe walking around and also going out in the evenings felt safe.

Tabu V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tabu V

Baie lekker.

Behulpsame en vriendelike personeel.

Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Danny D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danny D

Fantasties, maar kort.

Perfekte ligging vir 'n aand se musiek by die Endlersaal!

Louise D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Louise D

Oornag vir US gradeplegtigheid.

Baie vriendelik ontvang. Personeel was uitstekend.

Wilhelm N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Wilhelm N

Uitstekende ligging en alles netjies.

Ek het die enkelkamer gehad. Dis regtig klein, maar goed genoeg vir my doeleindes (net een aand oorslaap). Baie netjiese kamertjie, mooi badkamer, goeie linne. Ontvangs was vriendelik en behulpsaam. Ongelukkig begin ontbyt eers 7:00, wat bietjie laat is vir my. Ek het 'n ontbytpakkie gekry in plek van die ontbyt. Ek sal weer bespreek.

Tabu V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tabu V

Alles van die ontvangs tot ontbyt en al die staf in een woord: fantasties!

Ons het baie lekker gebly.

Tabu V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tabu V

Fantasties

Gaan asseblief soontoe. Dit is die moeite werd!

Sonja S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja S

Heerlike verblyf met gasvrye en behulpsame personeel.

Ek het vooraf gereël om vroeër my kamer te gebruik ten einde voor te berei vir 'n afspraak. My kamer was heerlik verkoel en gereed toe ek daar aankom.

Anneleen S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneleen S

Gemaklik, skoon en netjies.

Gemaklik gebly vir een aand. Was net wat nodig was. Baie mooi binne en goed onderhou.

Rudi V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi V

Wat 'n plesier!

Ek het lanklaas so lekker gebly, was aangenaam verras!

Martmari V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martmari V

Pragtige plek met karakter, vriendelike, behulpsame personeel en heerlike ontbyt.

Roosenwijn is vir seker 'n pragtige, karaktervolle plek, sentraal geleë en bekostigbaar. Die personeel is uiters vriendelik en behulpsaam. Ietsie wat in die kamer bygevoeg kan word, is 'n muurprop vir 'n haardroër naby 'n spieël en 'n skerper lig by 'n spieël of in die badkamer.

Irmgard N - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Irmgard N

Aangenaam.

Baie aangenaam en rustige verblyf.

Marianne O - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marianne O

Bly in 'n elegante Victoriaanse dame binne 3 minute stapafstand van dorp.

Julle het die huis pragtig versier, statig en rustig hier langs die kabbelende watevoor. Mens voel sommer jy bly in 'n huis. Julle mense is supervriendelik. Ontbyt was uitstekend. Uitstekende ligging net op rand van dorpskern, jy kan stap na alles. Ek stel voor in die somer vra julle elke gas wat in check of hulle muskiet-afweermiddel wil hê, want ons is baie gepla in die aand.

Litha B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Litha B

Absoluut perfek, skoon, netjies en veilig met parkeerplek en vriendelike, behulpsame personeel.

Dit ligging is absoluut sentraal vir iemand soos ek wat net in die middedorp wil wees met alles binne loopafstand. Die personeel was uiters behulpsaam. Die kamer het alles gehad wat nodig was, soos byvoorbeeld lugreëling. Veilige parkeerplek en 'n lekker ontbyt.

Lydia A - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lydia A

Baie sentraal geleë as jy die Universiteit wil besoek.

Die gastehuis het houtvloere, wat 'n redelike geraas maak as mense na-ure inboek en jy slaap al. Daar is ook geen dranklisensie nie so geen glasie wyn langs die swembad nie. Miskien kan jy jou eie bring!

Rita B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita B

Heerlik.

Ek en my 8 jarige dogtertjie het alleen by Roosenwijn tuisgegaan. Die personeel was baie vriendelik, die ontbyt was heerlik en alles was skoon en netjies. Dit is ook baie veilig. Ons sal vir seker weer daar bly.

Tersia S - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia S

Fantasties.

Puik ligging, uitstekende dekor, goeie diens.

Claud B - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Claud B

Aangenaam.

Ons het die gastehuis baie geniet, baie gemaklike bed, baie spasie, gerieflike badkamer en aangename atmosfeer, geen voorsiening is gemaak om stortwater op te vang vir alternatieve gebruik nie. Kragpunte is swak geplaas.

Charles T - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charles T

Verrassend en veilig, baie sentraal, uiters karaktervol. Baie vriendelike diens.

Sien sterre.

Anonieme gas - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Renatha G - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renatha G

Luukse sentrale gastehuis.

Dit was die tweede keer dat ek in Roosenwijn gebly het. 'n Pragtige sentraal geleë gastehuis met baie vriendelike diens. Die kamers was baie mooi en luuks. Ontbyt uit die boonste rakke. Die dakvensters was baie spesiaal (kamers 3 en 4). Ek sal enige tyd Roosenwijn aanbeveel.

Roosenwijn Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoering. Ons sien uit daarna om u weer binnekort te verwelkom by Roosenwijn.

Roosenwijn Guest House
Anton S - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anton S

Heerlike verblyf in wonderlike omgewing! Baie goeie diens.

Sien sterre.

Ina B - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina B

Lieflike mense, luukse fasilitieite, uitstekende ligging. Een van die beste ervarings nog in Stellenbosch.

Ek was vriendelik ontvang, goeie advies aangaande fasiliteite in die dorp, kamer was baie gerieflik, pragtige badkamer!

Roosenwijn Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons strewe daarna om elke kuier in 'n tweede een te omskep. Hoop om u weer binnekort te sien.

Roosenwijn Guest House
Ammi S - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ammi S

Baie behulpsaam en akkommoderend.

Baie sentraal geleë, vriendelike diens, alles wat ek nodig gehad het.

Mrs Christine W - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Mrs Christine W

I will recommend it, lovely area

The staff were very pleasant and booking in took just one minute. I was disappointed with the single room I had requested as it was definitely not the same room as pictured online. There was hardly room to turn around in the tiny space. I was offered another room which was very suitable. I would definitely recommend this B&B. The buffet breakfast was most enjoyable.

Willem H - Apr 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem H

Excellent

No complaints, a lovely Guest House.

Sibonisiwe D - Mrt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sibonisiwe D

Will definitely recommend .

We really enjoyed our stay.

Ngobende T - Jun 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ngobende T

Great value for money

I enjoyed my stay there.

Ingrid L - Okt 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ingrid L

A delightful gueshouse, convenient and close to everything.

We had a lovely stay and enjoyed the delightful decor in the rooms and hotel. Check-in was friendly and helpful and we would definitely come back again. Our room was obviously facing the road so it did get noisy late at night but I guess that goes with staying in a "student" town.

Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 1)
Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 1)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 29 mense
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Van Riebeeckstraat 14, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8006ebb40b65a20fae611a3ae08bb456d103fc3605c2206b6785f3fd1f1ebbb9832c8ff36ca1032e848f834892046eacbd93?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 1) 34 5 1 5 14 Van Riebeeck Street Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -33.936508484313 18.866242468357

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang