Roosenwijn Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Karin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 34
Op LekkeSlaap 13 jaar
Opsomming van Resensie
Gail J - Jul 2024
Algehele gradering
Beautiful rooms, excellent location, great food & service.
Zelda W - Apr 2024
Algehele gradering
Ou wereldse atmosfeer op sy beste in hart van Stellies.
Karen D - Okt 2023
Algehele gradering
Ek was in Stellenbosch vir die Woordfees.
Andrew H - Mei 2023
Algehele gradering
Familie wegbreek.
Marina O - Apr 2023
Algehele gradering
We stayed two nights as a family of 4 in two double rooms which were opposite each other in a separate building. We received a very warm welcome and the staff were very cheerful, friendly and helpful. We felt very safe. The beds were very comfortable and the linen was of a high quality. The buffet breakfast was delicious with the food being very fresh and of a high quality. We loved the character of the building and all the small details.
Tabu V - Feb 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Danny D - Apr 2022
Algehele gradering
Fantasties, maar kort.
Louise D - Des 2022
Algehele gradering
Oornag vir US gradeplegtigheid.
Wilhelm N - Okt 2022
Algehele gradering
Uitstekende ligging en alles netjies.
Tabu V - Des 2021
Algehele gradering
Alles van die ontvangs tot ontbyt en al die staf in een woord: fantasties!
Tabu V - Des 2020
Algehele gradering
Fantasties
Sonja S - Jan 2020
Algehele gradering
Heerlike verblyf met gasvrye en behulpsame personeel.
Anneleen S - Jul 2019
Algehele gradering
Gemaklik, skoon en netjies.
Rudi V - Feb 2019
Algehele gradering
Wat 'n plesier!
Martmari V - Jun 2019
Algehele gradering
Pragtige plek met karakter, vriendelike, behulpsame personeel en heerlike ontbyt.
Irmgard N - Feb 2019
Algehele gradering
Aangenaam.
Marianne O - Mrt 2019
Algehele gradering
Bly in 'n elegante Victoriaanse dame binne 3 minute stapafstand van dorp.
Litha B - Mrt 2019
Algehele gradering
Absoluut perfek, skoon, netjies en veilig met parkeerplek en vriendelike, behulpsame personeel.
Lydia A - Feb 2019
Algehele gradering
Baie sentraal geleë as jy die Universiteit wil besoek.
Rita B - Okt 2018
Algehele gradering
Heerlik.
Tersia S - Feb 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Claud B - Jan 2018
Algehele gradering
Aangenaam.
Charles T - Apr 2017
Algehele gradering
Verrassend en veilig, baie sentraal, uiters karaktervol. Baie vriendelike diens.
Anonieme gas - Apr 2017
Algehele gradering
Renatha G - Aug 2016
Algehele gradering
Luukse sentrale gastehuis.
Roosenwijn Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoering. Ons sien uit daarna om u weer binnekort te verwelkom by Roosenwijn.
Anton S - Nov 2016
Algehele gradering
Heerlike verblyf in wonderlike omgewing! Baie goeie diens.
Ina B - Jul 2015
Algehele gradering
Lieflike mense, luukse fasilitieite, uitstekende ligging. Een van die beste ervarings nog in Stellenbosch.
Roosenwijn Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons strewe daarna om elke kuier in 'n tweede een te omskep. Hoop om u weer binnekort te sien.
Ammi S - Jun 2015
Algehele gradering
Baie behulpsaam en akkommoderend.
Mrs Christine W - Jun 2015
Algehele gradering
I will recommend it, lovely area
Willem H - Apr 2013
Algehele gradering
Excellent
Sibonisiwe D - Mrt 2013
Algehele gradering
Will definitely recommend .
Ngobende T - Jun 2012
Algehele gradering
Great value for money
Ingrid L - Okt 2012
Algehele gradering
A delightful gueshouse, convenient and close to everything.
- Kapasiteit: 29 mense
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Van Riebeeckstraat 14, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang