Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Roosenwijn Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Van Riebeeckstraat 14, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 450 per nag (plek vir 1)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Roosenwijn Guest House is in die hartjie van die bekoorlike dorpie Stellenbosch geleë. Hierdie pragtige Victoriaanse-styl huis en verklaarde Nasionale Monument is in 1904 gebou en is liefdevol gerestoureer om gaste daardie ouwêreldse gevoel te gee. Sentrale ligging, pragtige dekor en waarde vir geld tariewe maak Roosenwijn die ideale keuse vir plaaslike en internasionale reisigers.

Daar word 15 stylvol versierde, luukse en suite-kamers aangebied, almal gemeubileer met pragtige oudhede en sommige met 'n tikkie Afrika-dekor. Elke kamer het lugversorging, satelliet-televisie, kroegie, tee- en koffiemaakgeriewe, kluis, telefoon en 'n ononderbroke internetverbinding. Veilige parkeerplek van die straat af is beskikbaar vir alle gaste.

Wanneer jy aankom, word jy in goeie outydse Suid-Afrikaanse styl verwelkom met 'n komplimentêre glasie sjerrie. Ons poog om jou verblyf 'n onvergeetlike en aangename ervaring te maak. Geniet elke oggend 'n heerlike ontbyt en ontspan in die somer by die verfrissende swembad, of langs die warm, knus vuur in die winter.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Vlaams
  • Frans

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Diners-kaart
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 34 resensies vir Roosenwijn Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Karin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Van Riebeeckstraat 14, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Roosenwijn Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 1)
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 1)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 29 mense
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Van Riebeeckstraat 14, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8006ebb40b65a20fae611a3ae08bb456d103fc3605c2206b6785f3fd1f1ebbb9832c8ff36ca1032e848f834892046eacbd93?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 1) 34 5 1 5 14 Van Riebeeck Street Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -33.936508484313 18.866242468357

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang