Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Roosmarijn

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Schoonerklipstraat 8, Mosselbank, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Vanaf R996 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Roosmarijn is in die skilderagtige kusdorpie Paternoster geleë en bied 'n bekoorlike toevlugsoord aan 2 gaste.

Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, 'n kaggel en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n gaskookplaat, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n gemaklike rusbank.

Daar is ook 4 ander eenhede wat elk 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort het. Geriewe in hierdie kamers sluit 'n TV, WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe in.

By hierdie kothuis kan gaste op die stoep of voor die kaggel met 'n boek ontspan, en dit is ideaal vir diegene wat op soek is na 'n rustige wegbreek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.2
Gaste se hoogtepunte
Dee M
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderful. We had a lovely, comforting king-size bed. Lovely shower. Really comfortable all round.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Linda N
Saam met lewensmaat
5.0
Ruim en-suite kamer met koning-grote gemaklike bed. Spierwit beddegoed. Vriendelike en gasvrye ontvangs. Lieflike ruim kamer met koning-grote gemaklik...
Sien meer
Apr 2024
Elize B
Saam met lewensmaat
4.4
Clean and neat. Very nice and quiet. Relaxed atmosphere.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Elize B
Saam met lewensmaat
4.4
Well located, clean, neat room. Clean, neat room. Just would like to have a double bed blanket instead of a single bed one. Otherwise, ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Nathan V
Saam met lewensmaat
4.2
Baie lekker. Dit was 'n baie rustige area, het baie lekker gebly. Die agent was baie behulpsaam.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Taryn Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Schoonerklipstraat 8, Mosselbank, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Roosmarijn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 996
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 996
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Schoonerklipstraat 8, Mosselbank, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA50154dc9ce6b8f5eb4cca1cf5a7c3acee43d06410ab607e88ad773a6de20a5f7bf18e7c1c4673151b1a4014a6d03b64257b7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R996 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 8 Schoonerklip Street Mosselbank 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 11:00 -32.805241993678 17.898245304823

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang