Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Roratau Tented Bush Camp

Tentekamp

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 218 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Jacobus V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Ons is spoedig weer daar! Dit was fantasties. Skoon, goed onderhou, privaat, rustig en die naggeluide (leeus) is 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Baie nice lekker omgewing en maak 'n mens tuis voel. Baie lekker gewees, sal dit vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christiaan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Baie lekker plek, alles was baie netjies, en stil. Ons het baie lekker gebly. Was 'n baie lekker en rustige naweek. Die wildrit was ook eersteklas, ons het baie diere gesien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anina V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Rus vir jou siel. Ons het dit baie geniet en heerlik gerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frik P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Die plek is baie mooier as wat die foto's voorstel! Baie lekker naweek en dit in Gauteng, spoegie van Pretoria af. Ons sal weer en weer terug gaan want die bos is mooi, die diere se geluide is uitstekend en die verblyf en veiligheid is van top gehalte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Rustige wegbreek. Die tydjie by Roratau het ons wildste verwagtinge oorskry. Absolute rustigheid. Pragtig, skoon en netjies. En, oh wow - die leeus se gebrul, en die ander diere wat roep in die nag - was hoendervleis mooi! Baie dankie Elsie & Rob vir jul opregte gasvryheid!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Quiet relaxing weekend in the bush. We had a really nice quiet relaxing weekend. The owners were very friendly and made sure that we were comfortable and had everything we needed. The game drive was nice with a visit to the lion and cheetah sanctuary at the end to watch them get fed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corne G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Peaceful and relaxing. Well, what a nice place. The hosts are super friendly and helpful. The units are amazing and neat. The wildlife sounds are everywhere, especially the lions, hyenas, and jackals. The game drive was my first ever and a nice experience. Will definitely go back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Grant W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Absolutely awesome. Very pleasant. Facilities are excellent. Awesome service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelda V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Veilig, baie netjies en skoon. Rustigheid is hier die sleutelwoord. Die permanente tente se verblyf was heerlik en baie netjies. Alles wat jy nodig het vir 'n heerlike wegbreek. Dankie, julle plek is fantasties en julle sien ons beslis weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rob Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 218

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R1 300
R1 300 R867
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 300
R1 300 R867
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Welgedacht-plaas, Langs die R628, Tshwane, 0001, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA71c81610726684c358f5775ce00ac7e85e164d6b9dae424eb8779cd5996fe75a2ff6961b218eabacb67011f0b579598ef4c4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R867 per nag, vir 2 mense 218 5 1 5 Farm Welgedacht Off the R628 0001 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.481325964715 28.466952998084

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang