Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Roratau Tented Bush Camp

Tentekamp

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 224 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Karabo L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Amazing! Our stay at Roratau was nothing short of amazing and peaceful. We definitely had an amazing time and the hosts were so friendly and helpful. We'll definitely come back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rob
Roratau Tented Bush Camp
Good morning Karabo. Thank you for staying with us. We are glad you enjoyed it. Regards, Roratau Bush Camp.

Rina P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Dit was wonderlik. Rob, baie dankie vir julle gasvryheid. Ons het baie lekker gebly. Mens is privaat en jy kan die rustigheid en aandgeluide geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rob
Roratau Tented Bush Camp
Goeie more Rina, Baie dankie dat julle Roratau Bush Camp gekies het om te bly. Mooi bly. Vriendelike groete Rob en Elsie Roratau Bush Camp

Tanell V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

This bush camp will definitely see me again. This place and the hosts are just incredible. The place is well kept. The garden and tent - everything so neat and tidy. The hosts kept checking in with us but also allowed us as newlyweds enough privacy. The visit to the Lion & Cheetah Sanctuary is a must! A ten out of ten.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rob
Roratau Tented Bush Camp
Good morning Thank you. I'm glad you enjoyed it. Regards, Roratau Bush Camp

Monti M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Gemaklike verblyf. Ons het heerlik gebly. Die verblyf is baie goed en netjies ingerig, en die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Die hottub by die tent was veral lekker om in te ontspan uit die hitte uit. Om die leeus in die nag te hoor, was ook ongelooflik gewees. Sal definitief weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rob
Roratau Tented Bush Camp
Goeie more Monti, Baie dankie. Bly julle het dit geniet. Vriendelike groete Rob en Elsie

Charl V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Fantasties! Baie lekker gebly. Sal weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rob
Roratau Tented Bush Camp
Goeie more Baie dankie. Sien julle gou weer. Groete Rob en Elsie

Jacobus V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Ons is spoedig weer daar! Dit was fantasties. Skoon, goed onderhou, privaat, rustig en die naggeluide (leeus) is 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rob
Roratau Tented Bush Camp
Goeie more Jacobus, Baie dankie. Vriendelike groete Rob en Elsie

Stephan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Baie nice lekker omgewing en maak 'n mens tuis voel. Baie lekker gewees, sal dit vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rob
Roratau Tented Bush Camp
Goeie more Stephan, Baie dankie. Vriendelike groete Rob en Elsie

Christiaan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Baie lekker plek, alles was baie netjies, en stil. Ons het baie lekker gebly. Was 'n baie lekker en rustige naweek. Die wildrit was ook eersteklas, ons het baie diere gesien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rob
Roratau Tented Bush Camp
Goeie more, Baie dankie. Vriendelike groete, Rob en Elsie

Anina V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Rus vir jou siel. Ons het dit baie geniet en heerlik gerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rob
Roratau Tented Bush Camp
Goeie more Anina, Baie dankie. Vriendelike groete Rob en Elsie

Frik P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Die plek is baie mooier as wat die foto's voorstel! Baie lekker naweek en dit in Gauteng, spoegie van Pretoria af. Ons sal weer en weer terug gaan want die bos is mooi, die diere se geluide is uitstekend en die verblyf en veiligheid is van top gehalte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rob
Roratau Tented Bush Camp
Goeie more. Baie dankie, Vriendelike groete.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rob Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 224

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R1 300
R1 300 R867
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 300
R1 300 R867
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Welgedacht-plaas, Langs die R628, Tshwane, 0001, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA71c81610726684c358f5775ce00ac7e85e164d6b9dae424eb8779cd5996fe75a2ff6961b218eabacb67011f0b579598ef4c4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R867 per nag, vir 2 mense 224 5 1 5 Farm Welgedacht Off the R628 0001 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.481325964715 28.466952998084

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang