Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Roratau Tented Bush Camp

Tentekamp

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 238 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Katelin S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Amazing weekend away with my husband. We had such a blast. Amazing weekend away. It was unbelievable how quiet and peaceful it was. Waking up with roars from the lions. The best part was the game drive. I will definitely recommend it and will definitely recommend if you are looking for a peaceful weekend away to choose this spot! I will be back soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Fantastiese plek, rus en vrede en stilte. Dit was absoluut 'n groot verrassing - 5 ster in die bos! Die plek was skoon en netjies en die gasvryheid was uitsonderlik. Regtig 'n wegkruip wegbreek vir enige iemand wat graag stilte en vrede wil ervaar. Ons gaan beslis weer daar 'n draai maak. Dankie vir ons gasheer en dame vir hulle vriendelikheid. Die game drive was ook 'n awesome belewenis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Stil en rustig. Kom verkwik jou siel en herlaai jou energievlakke. Dit was heerlik gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Rob en Elsie is rerig baie vriendelik en voel soos ou vriende. Is definitief een van die lekkerste ontspanne naweke wat ons gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bronwyn S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Awesome. Dis was awesome, rerig 'n lekker wegbreek. Die leeus wat jou wakker maak in die oggend is 'n pluspunt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chanel P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Perfek uitgele vir paartjies. Baie lekker stil gewees en sal beslis weer gaan kuier. Baie vriendelike diens van oom Rob en tannie Elsie wat alles mooi in stand hou. Die leeus en hiëna's elke aand gehoor en die naggeluide is vreeslik mooi daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bryan H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Amazing. Exactly the peace and quiet we needed! Rob and Elsie are awesome hosts and constantly look out for your best interest. Definitely found a new spot for at least once a year! And the Pool is just one major added bonus.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Heerlike stil, rustige plek. Die kamp en akkommodasie is baie netjies, skoon en gerieflik. Rob is gaaf en baie hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Lekker gemaklik & netjies. Ons het baie lekker gebly, vriendelike gashere en baie netjiese plek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan W
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Rustig en Oom Rob en Tannie Elsie is baie vriendelik en behulpsaam. Baie lekker en rustige verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rob Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 238

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Welgedacht-plaas, Langs die R628, Tshwane, 0001, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA71c81610726684c358f5775ce00ac7e85e164d6b9dae424eb8779cd5996fe75a2ff6961b218eabacb67011f0b579598ef4c4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 238 5 1 5 Farm Welgedacht Off the R628 0001 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.481325964715 28.466952998084

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang