Roratau Tented Bush Camp
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Rob Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 221
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Tanell V - Sep 2024
Algehele gradering
This bush camp will definitely see me again.
Monti M - Sep 2024
Algehele gradering
Gemaklike verblyf.
Charl V - Sep 2024
Algehele gradering
Fantasties!
Jacobus V - Jul 2024
Algehele gradering
Ons is spoedig weer daar!
Stephan V - Jul 2024
Algehele gradering
Baie nice lekker omgewing en maak 'n mens tuis voel.
Christiaan D - Mei 2024
Algehele gradering
Baie lekker plek, alles was baie netjies, en stil.
Anina V - Mei 2024
Algehele gradering
Rus vir jou siel.
Frik P - Mei 2024
Algehele gradering
Die plek is baie mooier as wat die foto's voorstel!
Amanda J - Apr 2024
Algehele gradering
Rustige wegbreek.
Riaan S - Apr 2024
Algehele gradering
Quiet relaxing weekend in the bush.
Corne G - Apr 2024
Algehele gradering
Peaceful and relaxing.
Grant W - Mrt 2024
Algehele gradering
Absolutely awesome.
Zelda V - Mrt 2024
Algehele gradering
Veilig, baie netjies en skoon. Rustigheid is hier die sleutelwoord.
Touch One M - Mrt 2024
Algehele gradering
It's was fabulous. Tranquility.
Corrie H - Mrt 2024
Algehele gradering
Heerlike en rustige verkwikking van siel.
Samantha H - Feb 2024
Algehele gradering
Fabulous! Highly recommend.
Clarissa V - Jan 2024
Algehele gradering
Relaxing.
Deon G - Jan 2024
Algehele gradering
Erg lekker. Sterk aan te beveel.
Lees meerCameron T - Jan 2024
Algehele gradering
Prentjiemooi.
Chantel O - Jan 2024
Algehele gradering
Your own little sanctuary.
Tanya V - Jul 2024
Algehele gradering
Glamping.
Magda L - Jan 2024
Algehele gradering
Goed vir die siel.
Corbin C - Jan 2024
Algehele gradering
Quiet and enjoyable.
Rene B - Mrt 2024
Algehele gradering
Verblyf was gerieflik en aangenaam.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Hi Rene en Hugo
Ons is vreeslik jammer om van julle teleurstelling te hoor. Ons het gereeld wildritte gedoen en daar was geen bespreking van julle kant nie. Daar was 'n paar klein vliegtuigies wat by die naburige lodge kom land het vir ontbyt.
Sean R - Des 2023
Algehele gradering
Incredible weekend!
Nelia D - Nov 2023
Algehele gradering
Onvergeetlike naweek wegbreek!
Bernard C - Nov 2023
Algehele gradering
Ideale plekkie om net bietjie te ontspan met die bos rondom jou!
Shirlene B - Nov 2023
Algehele gradering
Lekker gerus en ontspan.
Jeanette V - Okt 2023
Algehele gradering
Verskriklik lekker en gasheerlikheid, baie ontspanning!
Loudie K - Okt 2023
Algehele gradering
Ongelooflik lekker gewees.
Monica R - Sep 2023
Algehele gradering
Fantastiese ervaring en verblyf.
Lees meerMaryka V - Sep 2023
Algehele gradering
Baie netjies.
Denise F - Aug 2023
Algehele gradering
Baie beïndruk met hoe die eienaars van Roratau persoonlike aandag gee aan al hul gaste. Ons tent was volledig toegerus met letterlik als wat jy nodig het. Baie netjies en skoon. Die stilte wat mens verwag van die bosveld, dag en nag, was 'n hoogtepunt. Geen geraas en die naggeluide van diere was 'n groot bederf. Baie dankie Rob en Elsie. Ons sien julle binnekort weer!
Estelle O - Aug 2023
Algehele gradering
Rustigheid en vrede met die gebrul van leeus, natuurlewe ongelooflik!
Gavin V - Aug 2023
Algehele gradering
Gasvry, netjies, veilig en net om die draai.
Hennie P - Jul 2023
Algehele gradering
Dit was uitstekend en eienaars is iets uit 'n ander ruimte. Baie gasvry.
Berdine C - Jul 2023
Algehele gradering
Fantastiese, rustige naweek.
Stuart W - Mei 2023
Algehele gradering
We had an amazing time, so peaceful.
Christiaan B - Mei 2023
Algehele gradering
Magical, peacfull, next level, what more do you need?
Lees meerCharmaine H - Mei 2023
Algehele gradering
Fantastic weekend away.
Stephanus S - Apr 2023
Algehele gradering
Ons het 'n onvergeetlike naweek gehad!
Jedi N - Apr 2023
Algehele gradering
Absolutely amazing experience on our honeymoon.
Lees meerAnton B - Apr 2023
Algehele gradering
Uitmuntend, baie lekker, puik.
Heidi V - Apr 2023
Algehele gradering
So ontspannend met al die diergeluide.
Hanneke L - Mrt 2023
Algehele gradering
'n Juweel van 'n plekkie. Die perfekte plek om te ontspan!
Connie B - Mrt 2023
Algehele gradering
Ongelooflike bos-ondervinding en die beste diens ooit.
Robyn K - Mrt 2023
Algehele gradering
Outstanding.
Michael V - Feb 2023
Algehele gradering
Roratau Tented Bush Camp is 'n stil en rustige plek vir 'n vinnige wegbreek uit die stedelike, gejaagde lewe. 'n Plek waar jy totaal kan ontspan.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Goeie middag Mike,
Baie dankie vir die resensie.
Bly julle het dit geniet en ontspan.
Stuur groete tuis.
Vriendelike groete
Rob en Elsie
Pieter V - Feb 2023
Algehele gradering
Great.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Goeie middag
Baie dankie vir die resensie, waardeer.
Hoop ons sien julle weer in die toekoms by Roratau Bush camp.
Vriendelike groete
Rob en Elsie
Arnold V - Feb 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Goeie middag Arnold,
Baie dankie vir die resensie.
Mooi week vir julle.
Vriendelike groete
Rob en Elsie
Hennie V - Jan 2023
Algehele gradering
Ontspannend, fantastiese atmosfeer, bosveld rustig.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Goeie middag Hennie,
Baie dankie vir die resensie. Waardeer.
Mooi week verder.
Vriendelike groete
Rob en Elsie
Celeste H - Jan 2023
Algehele gradering
Absolutely amazing, will definitely go back.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Good afternoon Celeste,
Thank you for the review. Hope to see you soon.
Have a great week.
Kind regards
Rob en Elsie
Annemarie J - Des 2023
Algehele gradering
Very relaxing and had a great time.
Rudi W - Mrt 2023
Algehele gradering
Pitkos vir die siel.
Anker D - Mei 2023
Algehele gradering
Great we enjoyed our stay.
Roné V - Jan 2023
Algehele gradering
Dit was baie lekker in die bos, Rob en Elsie het regtig mooi na ons gekyk en seker gemaak ons het alles wat ons nodig het.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Goeie middag Rone,
Baie dankie vir die review.
Mooi week.
Vriendelike groete
Rob en Elsie
Pieter R - Okt 2023
Algehele gradering
Rustigheid wat mens nie met geld kan koop nie. Wonderlike breek gewees.
Lia O - Feb 2023
Algehele gradering
Baie gasvrye eienaars, doodse stilte en leeus wat heelnag brul.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Goeie middag Lia
Baie dankie vir die resensie.
Mooi week verder.
Groete
Rob en Elsie
Wicus B - Feb 2023
Algehele gradering
Rustigheid op sy beste.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Goeie middag Wicus,
Baie dankie vir die resensie.
Mooi week.
Vriendelike groete
Rob en Elsie
Henriette P - Des 2022
Algehele gradering
Baie aangename bosveldkuier saam gesin.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Goeie middag Henriette,
Baie dankie vir die resensie. Waardeer.
Stuur groete vir die familie.
Vriendelike groete
Rob en Elsie
Gerhard P - Des 2022
Algehele gradering
Lekker gerus wat ons wou doen.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Goeie middag Gerhard,
Baie dankie vir die review. Waardeer.
Mooi week verder.
Vriendelike groete
Rob en Elsie
Jason T - Des 2022
Algehele gradering
Amazing and exceeded all expectations!
Lees meerRoratau Tented Bush Camp se terugvoer
Good afternoon Jason,
Thank you for the review.
Glad you enjoyed the weekend.
Kind regards
Rob and Elsie
Stapelberg A - Nov 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik. Skoon en netjies. Rob en Elsie baie vriendelik en het ons baie welkom laat voel.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Goeie middag,
Baie dankie vir die resensie.
Mooi week verder.
Vriendelike groete
Rob en Elsie
Yvonne H - Nov 2022
Algehele gradering
Wonderful.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Good afternoon Yvonne,
Thank you for the review.
Have a great week.
Kind regards
Rob and Elsie
Zelda V - Okt 2022
Algehele gradering
Rustig.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Goeie middag Zelda,
Baie dankie vir die resensie.
Mooi week verder.
Vriendelike groete
Rob en Elsie
Verna V - Okt 2022
Algehele gradering
Gesond vir die siel! Alles wat jy nodig het is daar, vat net kos en klere!
Julie L - Sep 2022
Algehele gradering
Heerlik rustig.
Amanda C - Sep 2022
Algehele gradering
Skoon, netjies, rus vir die siel.
Yolandi G - Aug 2022
Algehele gradering
Ontspannende kuier in die bos!
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Goeie middag Yolandi
Baie dankie vir die resensie wat jy gestuur het. Bly julle het dit geniet.
Vriendelike groete
Liezel V - Jul 2022
Algehele gradering
Rustig.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Goeie middag Liezel,
Baie dankie vir die resensie wat jy gestuur het.
Bly julle het dit geniet.
Vriendelike groete
Rob en Elsie
Pierre D - Jun 2022
Algehele gradering
Rustige kampareas en personeel is baie behulpsaam.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Goeie middag Pierre,
Baie dankie vir jou resensie wat jy gestuur het.
Vriendelike groete
Rob en Elsie
Esther M - Jun 2022
Algehele gradering
Time-out just an hour away from Pretoria.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Good afternoon Esther,
Thank you for your time to send us a great review. Mush appreciated.
The summer is upon us and the bush is starting to bloom again. Hope to see you soon again.
Kind regards
Rob en Elsie
Jean H - Mei 2022
Algehele gradering
Fabulous bush break.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Good afternoon Jean,
Thank you for the review. We are glad you enjoyed the peace and quiet.
Regards,
Rob and Elsie.
Danie V - Mei 2022
Algehele gradering
Stunning.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Good day Danie,
Thank you for the review. Glad you enjoyed it. Hope to see you soon.
Regards,
Rob and Elsie
Maureen F - Mei 2022
Algehele gradering
Rob en Elsie is baie aangename mense en die eenheid was pragtig skoon.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Middag Maureen
Baie dankie vir die resensie. Bly julle het ontspan en die natuur geniet. Mooi bly.
Groete
Rob en Elsie
Rici C - Mei 2022
Algehele gradering
Fabulous location, amazing hosts, lovely views of animals. Felt very secure and welcomed. Will definitely be back. Thank you Rob and Elsie for making us feel special and welcomed.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Good afternoon Rici,
Thank you for the nice review. Hope to see you soon again.
Regards,
Rob and Elsie
Eugene B - Apr 2022
Algehele gradering
Lekker gerus in die bos.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Goeie middag Eugene
Baie dankie vir die resensie. Bly julle het dit geniet en lekker gerus. Mooi bly.
Groete
Rob en Elsie
Angelique P - Mrt 2022
Algehele gradering
Stil en rustig in die bos.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Goeie middag Angelique
Baie dankie vir die resensie. Bly julle het dit geniet, hoop om julle weer hier te verwelkom in die toekoms.
Vriendelike groete
Rob en Elsie
Wendy O - Apr 2022
Algehele gradering
Rustig, ontspannend en baie mooi.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Goeie middag Wendy
Baie dankie vir die resensie. Bly julle het die naweek geniet.
Vriendelike groete
Rob en Elsie
Marius S - Mrt 2022
Algehele gradering
Rus en vrede in die bosveld.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Goeie middag Marius
Baie dankie vir die resensie. Bly julle het die naweek weg breek geniet. Hoop om julle weer eendag hier welkom te heet.
Vriendelike groete
Rob, Elsie en Ruan
Lizel N - Mrt 2022
Algehele gradering
Rustig, veilig, gasvry.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Goeie middag Lizel
Baie dankie vir die resensie. Altyd lekker om te hoor die gaste geniet die verblyf en die wildsritte.
Mooi bly tot weersiens.
Vriendelike groete
Rob en Elsie
Jaco D - Mrt 2022
Algehele gradering
Fantastiese gesinsnaweek.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Goeie middag Jaco,
Baie dankie vir die resensie, bly julle het die verblyf by ons geniet. Hoop om julle weer eendag hier welkom te heet.
Mooi bly.
Vriendelike groete
Rob, Elsie en Ruan
Nicky V - Feb 2022
Algehele gradering
Private, quiet, secure, so peaceful.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Good afternoon Nicky,
Thank you for the review. Glad you enjoyed the peace and quite. Hope to see you soon again.
Stay safe.
Kind regards,
Rob en Elsie
Bernice M - Feb 2022
Algehele gradering
Absolutely perfect!
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Good afternoon Benice,
Thank you for the review. Glad you could enjoy the rest with us.
Stay safe.
Kind regards,
Rob and Elsie
Andre D - Feb 2022
Algehele gradering
Our new favourite tent camp.
Lees meerRoratau Tented Bush Camp se terugvoer
Good afternoon Andre,
Thank you for the great review. Hope to see you soon.
Stay safe.
Kind regards,
Rob and Elsie
Charl J - Feb 2022
Algehele gradering
Beste ooit.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Goeie middag Charl,
Baie dankie vir die resensie. Hoop om julle weer eendag hier welkom te heet.
Vriendelike groete
Rob en Elsie
Marius G B - Jan 2022
Algehele gradering
Wat 'n aangename verrassing, met die beste kliëntediens van die eienaars.
Lees meerRoratau Tented Bush Camp se terugvoer
Goeie middag Marius,
Baie dankie vir die resensie. Bly julle het die naweek geniet. Hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike groete
Rob en Elsie
Ann D - Jan 2022
Algehele gradering
Elke oomblik geniet by Roratau!
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Goeie middag Ann,
Baie dankie vir die resensie, bly as die families saam lekker by ons gekuier het.
Hoop ons sien julle weer gou.
Vriendelike groete
Rob en Elsie
Michelle B - Jan 2022
Algehele gradering
Hier het ons meer gekry as wat ons voor gehoop het.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Goeie middag Michelle,
Baie dankie vir die mooi resensie. Bly ons kon voldoen aan julle vereistes vir die naweek.
Mooi bly en hoop om julle weer eendag hier welkom te heet.
Vriendelike groete
Rob en Elsie
Melissa M - Jan 2022
Algehele gradering
Absoluut die moeite werd.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Goeie middag Melissa,
Baie dankie vir die resensie, bly ons kon aan julle vereistes voldoen.
Hoop om julle weer eendag hier welkom te heet.
Vriendelike groete
Rob en Elsie
Eon L - Jan 2022
Algehele gradering
Baie rustig.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Goeie middag Eon,
Baie dankie vir die resensie.
Mooi bly.
Vriendelike groete
Rob en Elsie
Pieter B - Sep 2022
Algehele gradering
Stilte, gerieflik, skoon en funksioneel.
Eddie T - Jun 2022
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Goeie middag Eddie,
Baie dankie vir die voorstel, ongelukkig is die gas stoof 'n groot risiko vir die tente vir brand.
Ons is besig met beplanning vir die beurtkrag wat ons nou en dan kry.
Vriendelike groete
Rob en Elsie
Page J - Feb 2022
Algehele gradering
Hosts were very helpful, friendly and made us feel at home.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Good afternoon Page,
Thank you for the review. Glad you enjoyed your stay with us.
Kind regards,
Rob and Elsie
Rene S - Des 2021
Algehele gradering
Flippen amazing plek, flippen amazing mense! Ons het goed gerus!
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Goeie middag Rene,
Baie dankie vir die resensie, mooi bly tot volgende keer.
Vriendelike groete
Rob en Elsie
Donné V - Des 2021
Algehele gradering
Naweekwegbreek.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Goeie middag Donne,
Baie dankie vir die resensie.
Mooi bly.
Vriendelike groete
Rob en Elsie
Bianca N - Nov 2021
Algehele gradering
Amazing.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Goeie middag Bianca,
Baie dankie vir die resensie. Sterkte vir die jaar wat voor le.
Groete,
Rob en Elsie
Matthys N - Nov 2021
Algehele gradering
Baie lekker. Onspannend.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Goeie naand Liesl,
Baie dankie vir die resensie. Bly julle het dit geniet.
Groete
Rob en Elsie
Kim E - Okt 2021
Algehele gradering
You can call it Glam Camping, everything you need is there.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Good evening Kim,
Thank you for the kind words. Glad you enjoyed it.
Regards
Rob en Elsie
Michael S - Okt 2021
Algehele gradering
It was out of this world.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Good evening Michael,
Thank you for the review.
Regards
Rob and Elsie
Sean Mark S - Okt 2021
Algehele gradering
Beautiful wild rest close to the city.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Good evening Sean,
Thank you for the review. Glad you enjoyed your stay with us.
Regards
Rob and Elsie
Mariska J - Okt 2021
Algehele gradering
Rustig en privaat.
Lees meerRoratau Tented Bush Camp se terugvoer
Goeie middag Mariska,
Baie dankie vir die resensie. Baie geluk met die nuwe baba in julle familie.
Vriendelike groete
Rob en Elsie
Roslind T - Okt 2021
Algehele gradering
Awesome.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Good afternoon Roslind.
Thank you for the nice review. Glad you enjoyed it.
Hope to see you soon again. Please stay safe.
Regards
Rob en Elsie
Willem B - Sep 2021
Algehele gradering
Beslis die moeite werd.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Goeie naand Willem,
Ek is bly julle het die geniet.
Groete
Rob en Elsie
Kathy L - Sep 2021
Algehele gradering
Lovely stay in the 'bush'. Wonderful hosts. Excellent accommodation. Enjoyed the night sounds of the animals.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Good evening Kathy,
Thank you for the review. I am glad you enjoyed it.
Regards,
Rob en Elsie
Yolandie B - Sep 2021
Algehele gradering
Weg van die gejaag van 'n stad in die rustigheid van die bosveld. Enige tyd weer.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Goeie naand Yolandie,
Baie dankie vir die resensie.
Groete
Rob en Elsie
Lizelle O - Sep 2021
Algehele gradering
Ons het heerlik en rustig onder die bosveldmaan gekuier om die vuur.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Goeie naand Lizelle,
Baie dankie vir die resensie. Bly julle het dit geniet.
Groete
Rob en Elsie
Werner H - Sep 2021
Algehele gradering
Perfeksie.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Goeie naand Werner,
Baie dankie vir die mooi resensie. Ek is bly julle het lekke vakansie gehou.
Groete
Rob en Elsie
Liezl K - Aug 2021
Algehele gradering
'n Onvergeetlike naweek wat ons beslis sal herhaal.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Goeie naand Liezl,
Baie dankie vir die mooi resensie. Ek is bly julle het die geniet.
Groete
Rob en Elsie
Elaine T - Jul 2021
Algehele gradering
Ongelooflike plek. Rustig, netjies, mooi. Sal weer gaan.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Goeie naand Elaine,
Baie dankie vir die resensie.
Groete
Rob en Elsie
Leandrie V - Jun 2021
Algehele gradering
Hulle was baie behulpsaam en vriendelik.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Goeie more Leandrie,
Dankie vir die resensie.
Vriendelike groete
Rob en Elsie
Julie N - Mei 2021
Algehele gradering
Peaceful and secluded truly a bushveld experience with the luxuries of home.
Lees meerRoratau Tented Bush Camp se terugvoer
Good morning Julie,
Thank you for the review. Glad you enjoyed your stay.
Kind regards
Rob en Elsie
Magna V - Mei 2021
Algehele gradering
'n Heerlike wegbreek in die bos.
Lees meerRoratau Tented Bush Camp se terugvoer
Goeie middag Magna,
Dankie vir die mooi resensie. Ons probeer mooi na ons gaste kyk.
Sien uit daarna om julle weer hier te ontvang. Sien een van die dae.
Groete,
Rob en Elsie.
Carin M - Apr 2021
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike wegkomkans om asem te skep en ons batterye te herlaai in die natuur omring deur wild!
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Goeie middag Carin,
Baie dankie vir die resensie. Bly julle het die wegkom kans geniet.
Groete,
Rob en Elsie.
Cecilia V - Apr 2021
Algehele gradering
Wonderlik, rustig, brullende leeus en baie gasvry.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Goeie naand Cecilia,
Baie dankie vir die mooi resensie. Dankie dat julle Roratau Bush camp gekies het vir die spesiale naweek.
Groete
Rob en Elsie
Jo-ria V - Apr 2021
Algehele gradering
Ongelooflik lekker en rustig.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Goeiemore Jo-ria
Baie dankie vir die resensie. Ek is bly julle het dit geniet.
Hoop ons sien julle gou weer.
Mooi bly.
Groete
Rob en Elsie
Lizette V - Apr 2021
Algehele gradering
Onvergeetlike ondervinding.
Lees meerRoratau Tented Bush Camp se terugvoer
Goeiemore Lizette
Baie dankie vir die resensie. Ek wil baie graag 'n mikrogolf-oond vir elke tent gee, maar ongelukkig is ons beperk met die elektrisiteit wat ons van ESKOM af kry. Jammer daaroor.
Groete
Rob en Elsie
Melisane B - Apr 2021
Algehele gradering
Wonderlike ervarig, ons sal beslis weer teruggaan.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Goeiemiddag Melisane,
Baie dankie vir die resensie.
Bly julle het die weg kom kans geniet. Sien gou weer.
Groete
Rob en Elsie
Marlize O - Apr 2021
Algehele gradering
Verseker een van my gunstelingplekke!
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Middag Marlize,
Baie dankie vir die resensie.
Goed om te hoor as die gaste die bos met sy geluide geniet het.
Groete
Rob en Elsie
Ettienne J - Apr 2021
Algehele gradering
'n Juweelblyplek
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Goeie more Ettienne,
Baie dankie vir die resensie. Julle is altyd welkom in die Bosveld by ons.
Lyk my daar is 'n paar mense wat jou geheim uit gesnuffel het.
Groete
Rob en Elsie
Leonie D - Mrt 2021
Algehele gradering
Rus vir die siel.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Goeie more Leonie,
Baie dankie vir die resensie. Ek is bly julle het die naweek geniet.
Hoop ons sien julle gou weer.
Groete
Rob en Elsie
Manie F - Feb 2021
Algehele gradering
Rustig en lekker.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Dankie Manie,
Dit was lekker om julle hier te verwelkom. Bly julle het dit geniet.
Vriendelike groete
Nadine E - Jan 2021
Algehele gradering
Such friendly hospitable hosts. An amazing experience to hear the lions roar. Really enjoyed my visit.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Thank you for the review. Glad you enjoyed your visit.
Henrico V - Jan 2021
Algehele gradering
Awesome
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Goeie dag Henrico,
Bly julle het dit geniet.
Vriendelike groete
Elsie
Helena G - Jan 2021
Algehele gradering
Rustig, kalm. Veilig.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Dankie vir die resensie.
Evelyn M - Jan 2021
Algehele gradering
Wonderful, peaceful and great atmosphere.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Good afternoon Evelyn,
Thank you for the review, glad you enjoyed it.
Regards,
Elsie
Luther P - Okt 2021
Algehele gradering
Rustige wegbreek naby Pretoria in 'n netjiese en gerieflike tenthuisie.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Goeie naand Luther,
Baie dankie vir die resensie. Bly julle het dit geniet.
Groete
Rob en Elsie
Nicolene P - Sep 2021
Algehele gradering
Heerlik gerus, absolute salige stilte, verwonderd oor die gebrul van die leeus.
Lees meerRoratau Tented Bush Camp se terugvoer
Goeie naand Nicolene,
Dankie vir die mooi resensie.
Groete
Rob en Elsie
Ina D - Aug 2021
Algehele gradering
Baie goed uiteengesit.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Goeie naand Ina,
Baie dankie vir resensie.
Groete
Rob en Elsie
Jo V - Jul 2021
Algehele gradering
Rustige wegbreek
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Goeie naand Jo,
Baie dankie vir die resensie.
Groete
Rob en Elsie
Sam J - Jan 2021
Algehele gradering
Unieke bosveld-wegbreek.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Goeie more,
Baie dankie vir die mooi resensie.
Groete
Elsie
Juanita S - Jul 2021
Algehele gradering
Awesome!
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Good evening Juanita,
Thank you for the review.
Regards,
Rob en Elsie
Lorinda V - Des 2021
Algehele gradering
Bos-kuier.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Hi Lorinda,
Baie dankie vir die terugvoering. Ons is bietjie verward oor die 1 uit 5 vir Waarde vir Geld.
Julle komentaar sal waardeer word.
Melissa S - Sep 2021
Algehele gradering
Blykbaar geen kinders.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Gaan kyk gerus na die inligting, daar word pertinent gesê geen kinders onder 12 nogtans het ons julle verwelkom.
Hanlie L - Jun 2021
Algehele gradering
Dit was heerlik! Rob en Elsie is wonderlike gashere.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Goeie more Hanlie,
Dankie vir die resensie.
Vriendelike groete,
Rob en Elsie
Hernus S - Des 2020
Algehele gradering
Fantasties.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Goeie middag Hernus,
Baie dankie vir die mooi review.
Bly julle het dit geniet.
Vriendelike groete
Elsie
Werner W - Des 2020
Algehele gradering
Awesome plek so naby Pretoria waar mens regtig veilig en privaat voel.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Goeie middag Werner,
Dankie vir die review. Bly julle het dit geniet.
Vriendelike groete
Elsie
Pieter L - Des 2020
Algehele gradering
Fantasiese waarde vir geld.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Goeie middag Pieter,
Dankie vir die review.
Ons is bly julle het dit geniet.
Sien gou weer.
Vriendelike groete
Elsie
Sunel B - Nov 2020
Algehele gradering
Rustig, privaat en baie veilig.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Goeie middag Sunel,
Baie dankie vir die review.
Vriendelike groete
Elsie
Christelle A - Okt 2020
Algehele gradering
Hoogs aan te beveel.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Goeie middag Christelle,
Baie dankie vir die review.
Vriendelike groete
Elsie
Fanie M - Okt 2020
Algehele gradering
Roratau...'n Ware juweel in die bosveld
Lees meerRoratau Tented Bush Camp se terugvoer
Goeie middag Fanie,
Baie dankie vir die mooi review.
Vriendelike groete
Elsie
Jaco D - Sep 2020
Algehele gradering
Wat 'n awesome naweek.
Lees meerRoratau Tented Bush Camp se terugvoer
Goeie middag Jaco,
Baie dankie vir die mooi review.
Vriendelike groete
Elsie
Heloise L - Sep 2020
Algehele gradering
Wonderlik en rustig
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Goeie middag Heloise,
Baie dankie vir die review.
Vriendelike groete
Elsie
René C - Sep 2020
Algehele gradering
Lafenis vir die siel!
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Goeie middag Rene,
Baie dankie vir die review.
Vriendelike groete
Elsie
Pierre L - Sep 2020
Algehele gradering
Een van die beste tent kampe wat ons al besoek het.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Dankie Pierre ,baie bly julle en leon hulle het die naweek geniet. ons sien uit daarna om julle weer te sien.
Lana L - Aug 2020
Algehele gradering
Rustige naweek weg.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Dankie julle twee...baie bly julle het die naweek geniet.
Annette R - Aug 2020
Algehele gradering
Perfekte wegbreek in ‘n luukse tent met alles wat jy nodig het, plus die wonderlike Bosveld-atmosfeer!
Lees meerRoratau Tented Bush Camp se terugvoer
Hallo julle.
Baie dankie vir die pragtige resensie,ons waardeer dit opreg.
Ons hoop om julle gou weer te sien.
Teresa G - Aug 2020
Algehele gradering
Voedsel vir die siel.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
baie dankie vir die review...ons hoop om julle gou weer te sien.
Pierre R - Aug 2020
Algehele gradering
Klein stukkie paradys baie naby Pretoria.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Dankie Pierre, so bly julle het die naweek geniet.
Jeanine V - Aug 2020
Algehele gradering
Rustige naweekwegbreek.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Baie dankie vir julle terug voering en aanbeveling, groot waardeering.
Estelle R - Mrt 2020
Algehele gradering
Fantasties.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Baie dankie vir die resensie...waardeer.
Stephan S - Mrt 2020
Algehele gradering
Fantastiese fasiliteite, puik diens!
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Baie dankie Stephan...julle is puik gaste.
Jane V - Mrt 2020
Algehele gradering
Private, secure and well-equipped.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Thank you for the nice review...hope to see you soon again.
Anke S - Feb 2020
Algehele gradering
Dit was fantasties. Dit was seker een van ons lekkerste vakansies ooit.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Goeie middag Anke
Baie dankie, ons is bly jul het die geniet.
Groete
Rob en Elsie
Bonnie J - Feb 2020
Algehele gradering
Rus vir jou siel.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Goeie middag Bonnie
Dankie dat jul Roratau gekies het om te kom ontspan.
Dankie vir die mooi resensie. Ons hoop om jul gou weer te sien.
Groete
Rob en Elsie
Chris P - Feb 2020
Algehele gradering
Wow what a great place to be. Rob and Elsie are great people. Love it there.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Goeie middag Chris
Baie dankie vir die mooi resensie, julle was ook lekker gaste.
Ons hoop ons sien julle gou.
Groete, Rob en Elsie.
Riaan M - Feb 2020
Algehele gradering
Awesome!
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Middag Karien
Dankie vir die resensie, ek is bly jul het die geniet.
Groete, Rob en Elsie.
Hannelie H - Jan 2020
Algehele gradering
Ek het baie lekker gebly sal weer gaan.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Dankie Hannelie.
Ons hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Rob en Elsie
Hettie B - Jan 2020
Algehele gradering
Rustige plek waar dit soos 'n tweede tuiste voel.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Goeie middag Hettie
Dankie, ons hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Rob en Elsie
Mariette V - Des 2020
Algehele gradering
Rus vir die siel.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Goeie middag Mariette,
Baie dankie vir die review.
Bly julle het lekker ontspan.
Vriendelike groete
Elsie
Tai T - Okt 2020
Algehele gradering
Bosveldvrede.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Goeie middag Johan,
Baie dankie vir die review.
Vriendelike groete
Elsie
Jan G - Des 2020
Algehele gradering
Rustig en lekker privaat.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Goeie middag Teresa,
Jammer vir die ongerief met die sein vir die toegang. Ons is tans besig om 'n nuwe stelsel in te sit by die hek. Dit gaan werk met 'n kode, so daar hoef nie sein te wees nie. Ongelukkig kan ons nie lugversorgers in die Safari tente insit nie. Ons het nie genoeg Eskom krag nie. Jammer daaroor.
Vriendelike groete Elsie
Belinda F - Des 2019
Algehele gradering
Fantasties! Stukkie hemel op aarde!
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Middag Belinda
Dankie, sien gou weer.
Groete
Rob en Elsie
Letitia K - Des 2019
Algehele gradering
Rus en vrede vir die siel.
Lees meerRoratau Tented Bush Camp se terugvoer
Middag Letitia
Ons is bly ons kon dit vir julle lekker gemaak het.
Groete
Rob en Elsie
Mary-ann T - Des 2019
Algehele gradering
Uitstekend!
Lees meerRoratau Tented Bush Camp se terugvoer
Goeie middag Mary-ann,
Baie dankie vir die mooi resensie.
Hoop om jul gou weer te sien.
Groete
Rob en Elsie
Herman P - Nov 2019
Algehele gradering
Absoluut fantastiese diens en heerlike stilte.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Goeie middag Herman
Ons is bly jul kon die stilte gebruik vir jul gebeds naweek.
Dankie vir die mooi resensie.
Groete
Rob en Elsie
Ruan V - Nov 2019
Algehele gradering
Dit was great gewees. Het lekker gerus.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Middag Ruan
Baie dankie vir die resensie. Ek is bly jul het dit geniet.
Groete
Rob en Elsie
Neville R - Nov 2019
Algehele gradering
Regtig 'n baie skoon, netjies ervaring en baie privaat!
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Goeie middag Neville,
Bly jul het dit geniet en lekker gerus.
Groete
Rob en Elsie
Amanda C - Okt 2019
Algehele gradering
Awesome.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Goeie middag Amanda,
Dit was ons voorreg om jul hier op Roratau welkom te heet.
Bly jul het dit geniet.
Groete
Rob en Elsie
Marisa F - Okt 2019
Algehele gradering
Elsie and Rob is amazing hosts!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Elsie en Rob is ongelooflike gashere!
'n Moet vir elke persoon wat rustige tyd nodig het. Elsie en Rob is die perfekte gashere en altyd beskikbaar. Dankie!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Good afternoon Marisa,
Glad you enjoyed the quiet time.
Hope to see you soon.
Regards
Rob en Elsie
Illze P - Okt 2019
Algehele gradering
'n Wegbreek as jy regtig een kort.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Dankie Illze,
Bly julle het dit geniet, hoop ons sien julle gou weer.
Groete,
Rob en Elsie
Morne G - Sep 2019
Algehele gradering
Rustige wegbreek 'n klipgooi uit die stad.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Goeie middag Morne,
Altyd bly as die gaste die naweek ontspan en geniet het.
Groete
Rob en Elsie
Roelene V - Aug 2019
Algehele gradering
Heerlike verblyf, baie skoon en netjies.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Goeie middag Roelene,
Bly jul het dit geniet, Kudu kamp lyk nou pragtig met die bome se blare wat uitloop.
Heerlike reen gehad.
Groete
Rob en Elsie
Colette M - Aug 2019
Algehele gradering
Beautiful scenery, clean and neat. Rob and Elsie are stunning people and go out of their way to make you feel at home.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pragtige natuurskoon, skoon en netjies. Rob en Elsie is ongelooflike mense en gaan uit hul pad om jou tuis te laat voel.
Rob en Elsie is vriendelik en laat jou tuis voel. Die tente is skoon en netjies en het niks meer nodig nie: ontspan net en geniet die uitsig. Sal beslis aanbeveel en terug wees. Heerlike ervaring en het dit geniet.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Dear Colette,
Thank you for the nice review. We hope to see the whole family soon again.
Regards,
Rob and Elsie
Riekie E - Aug 2019
Algehele gradering
Uitstekende verblyf en diens.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Beste Riekie,
Dankie vir die mooi resensie. Dis altyd lekker om ons gaste weer te sien.
Sterkte met die troue.
Groete
Rob en Elsie
Jannie V - Aug 2019
Algehele gradering
Skoon, netjies, veilig en baie rustig.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Beste Jannie,
Dankie vir die mooi resensie, ons is bly julle het heerlik gekuier. Ons gaste is vir ons baie belangrik.
Volgende keer moet die kinders langer kom kuier.
Groete
Rob en Elsie
Philip W - Aug 2019
Algehele gradering
Great bush getaway from the city, just the sounds of the bush and the lions roar.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Dear Philip,
Thank you for the nice review. We are glad that you enjoyed it.
Regards,
Rob and Elsie
Wilna D - Jul 2019
Algehele gradering
Balsem-vir-die-siel-wegbreek net buite Pretoria.
Lees meerRoratau Tented Bush Camp se terugvoer
Baie dankie Wilna,
Bly jul het dit geniet.
Groete
Rob, Elsie en Ruan
Ida D - Jul 2019
Algehele gradering
Ons het in Kudu gebly en die ligging van Kudu was lekker privaat.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Hi Ida, baie dankie ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom.
Liezel V - Jun 2019
Algehele gradering
It was perfect and Rob and Elsie's service was top of the range!
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Thank you, Liezel, for the kind words.
Take care and looking forward to welcoming you again at Roratau Tented Bushcamp.
Karen R - Jun 2019
Algehele gradering
Rustig, salig, net wat nodig is na die stadsgewoel.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Baie dankie Karen. Ek is bly julle het dit geniet. Stuur groete vir die familie.
Magda P - Mei 2019
Algehele gradering
Fantasties!
Lees meerRoratau Tented Bush Camp se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige boodskap, ons sien werklik uit daarna om julle weer te verwelkom.
Karen G - Mei 2019
Algehele gradering
We arrived as guests, we left as friends!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ons het as gaste aangekom, ons het as vriende weggeloop!
Ons kinders van Swede het kom kuier - baie beïndruk met Rob, Ruan en Elsie se persoonlike sorg en aandag aan detail. Fantastiese atmosfeer en ligging. Sal aanbeveel!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Thank you, Karen and Gerald, for the nice review, hope kids are coming home soon.
Send regards
Marina Venter V - Apr 2019
Algehele gradering
Fantastiese vier dae in die Bosveld ervaar.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Baie dankie julle, dit was n voorreg om julle te ontmoet.
Linky M - Apr 2019
Algehele gradering
Loved every moment!
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Thank you for your kind words. Hope to see you soon.
Christine D - Apr 2019
Algehele gradering
As jy stilte soek en wil rus is dit die ideale plek.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Dankie julle twee, julle is goeie gaste.
Michelle G - Apr 2019
Algehele gradering
Fantastiese bestemming.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie, julle het 'n pragtige gesin.
Rudee A - Mrt 2019
Algehele gradering
Asemrowend.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Dankie julle, wonderlik om julle te ontmoet.
Willie S - Mrt 2019
Algehele gradering
Rustig, rustig en rustig! Rob en Elsie, dankie vir jul uitstaande gasvryheid gedurende ons besoek.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Dankie oom Willie, dit was 'n voorreg om julle te ontmoet. Ons hoop van harte om julle weer te verwelkom.
Alex N - Feb 2019
Algehele gradering
Lekker rustig en onstpannend met die bosveldgeluide.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Dankie julle, ek hoop om julle gou weer te sien.
Jessica B - Feb 2019
Algehele gradering
Relaxing and enjoyable.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Thank you so much, hope to see you again soon.
Pieter L - Feb 2019
Algehele gradering
Rustig, net wat ons nodig gehad het.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Baie dankie. Dit was lekker om julle te ontmoet.
Grant V - Jan 2019
Algehele gradering
If you want to relax this is the place.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
As jy wil ontspan is hierdie die plek.
Die perfekte wegbreek, naby Johannesburg. Rob & Elsie is fantastiese gashere en het ons baie welkom laat voel. Die verblyf is baie netjies en skoon en baie goed toegerus. Die ligging van die tente verseker ook privaatheid. Die wildrit was dit werd, dankie. Dankie, Rob en Elsie, ons sal terug wees en sal beslis Roratau aan familie en vriende voorstel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Good afternoon Grant and Ellen
Thank you for the kind words, hope to see you soon.
Celesté M - Jan 2019
Algehele gradering
Ongelooflik.
Jaco D - Des 2019
Algehele gradering
Fantastiese geriewe en fantastiese gashere.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Middag Jaco
Ek is bly julle het dit geniet.
Groete
Rob en Elsie
Riekie E - Mrt 2019
Algehele gradering
Heerlike naweek, veilige, skoon akkommodasie.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Dankie vir die resensie. Bly jul het dit geniet.
Richard O - Mrt 2019
Algehele gradering
Fantasties, rus baie lekker.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Baie dankie, hoop om julle gou weer te sien.
Thinus N - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie netjies en lekker om te ontspan.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Dankie Thinus, dit was aangenaam om julle te ontmoet. Ons hoop om julle weer te sien.
Rachelle B - Feb 2019
Algehele gradering
Wat 'n besonderse ervaring!
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Dankie Rachelle, sien julle gou weer!
Theuns L - Sep 2019
Algehele gradering
Onvergeetlike verblyf in 'n klein paradys.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Goeie middag Theuns,
Dankie, sien julle Desember weer.
Groete
Rob en Elsie
Wes V - Jul 2019
Algehele gradering
Was baie lekker.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Dankie Wes, ons sien uit daarna om julle weer te sien.
Pieter B - Mrt 2019
Algehele gradering
Rus vir die siel.
Lees meerLucille B - Des 2019
Algehele gradering
Awesome.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Middag Lucille
Dankie vir die resensie.
Groete
Rob en Elsie
Bennie F - Des 2018
Algehele gradering
Beste wegbreek naweek in die bos!
Lees meerRoratau Tented Bush Camp se terugvoer
Baie dankie julle, julle was wonderflike gaste, nou vriende.
Mari B - Des 2018
Algehele gradering
Baie netjiese plek. Baie gasvry.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Middag Mari,
Baie dankie, dit was lekker om julle te ontmoet en hier te he as gaste.
Hoop om jul gou weer te sien.
Geseende Kersfees en voorspoedige nuwe jaar.
Groete,
Rob en Elsie
Eloise D - Des 2018
Algehele gradering
Saligheid in die bosveld!
Lees meerIna F - Nov 2018
Algehele gradering
Baie spesiaal, iets besonders.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Baie dankie Ben, ons sien werklik uit daarna om julle weer te ontvang.
Hannelie S - Nov 2018
Algehele gradering
Baie netjies skoon, privaat beste plek om te gaan ontspan.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Baie dankie Hannelie. Julle was aangename gaste. Ons waardeer die mooi boodskap.
Tanja V - Nov 2018
Algehele gradering
Baie lekker.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Dankie Tanja, hoop ons sien julle gou weer.
Madelien V - Okt 2018
Algehele gradering
Love hierdie plek.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Hi Madelien,
Baie dankie, ons hoop om jul gou weer te sien.
Arne M - Okt 2018
Algehele gradering
A perfect place to be, it's quite, peaceful and you can enjoy the nature without being disturbed.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Thank you so much for the nice message. Trust you are safely back in Netherland.
Good luck and we trust that we will see the two of you again next year.
Lizmare D - Sep 2018
Algehele gradering
Lekker rustige bosveld-atmosfeer.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Baie dankie..ons hoop om julle gou weer te sien.
Gerrit D - Sep 2018
Algehele gradering
Very nice!
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Dear Gerrit,
Thank you, hope to see you soon.
Regards,
Roratau Team
Mitzi Z - Aug 2018
Algehele gradering
Dit is baie netjies privaat en ‘n baie lekker plek om te kuier en te ontspan.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Dankie, ons hoop ons sien jul gou weer.
Jayson V - Aug 2018
Algehele gradering
Relaxing and friendly environment.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ontspannende en vriendelike atmosfeer.
Die tente was fantasties. Die geluide van leeus wat brul het 'n ware gevoel gegee van in Afrika wees. Die gashere was fantasties en die laat uitklok het ons verblyf net meer ontspannend gemaak.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Thank you so much, hope to see you soon.
Danie S - Aug 2018
Algehele gradering
Absoluut awesome.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Dankie Danie,
Hoop om jul gou weer te sien.
Ina D - Sep 2018
Algehele gradering
Die verblyf was fantasties - so na aan die natuur maar steeds naby die stad!
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Bly julle het dit geniet. Ons sien uit daarna om julle weer te ontvang.
Tertius F - Des 2018
Algehele gradering
Excellent getaway for the family.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Thank you, Tertuis. Hope to see you soon.
Miem P - Des 2018
Algehele gradering
Heerlik gerus.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Baie dankie, ons hoop om julle gou weer te sien.
Alicia H - Nov 2018
Algehele gradering
Awesome bush breakaway!
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Awesome bos-wegbreek!
Wat 'n wonderlike pragtige plek, so naby, maar nie so ver nie, maar tog so stil, rustig en goed vir die siel. Pragtige sonsondergange, pragtige klein bosplonspoel, die kombuis is pragtig toegerus met alles wat jy nodig het, ons het vir hout en ys gevra en dit het vir ons gewag toe ons daar aankom. Rob & Elsie is baie vriendelike, hulpvaardige gashere en kan nie genoeg doen om jou verblyf aangenaam te maak nie. Hulle het ons selfs 'n trappie gegee om makliker in die swembad te kom. Dit was absoluut wonderlik om die leeus se brul in die nag te hoor, die sterre te sien en die vars lug in te asem. Die wildrit was ook baie pret en lag. Ons gaan beslis gereeld teruggaan.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Beste Alicia,
Baie dankie, hoop ons sien jul gou weer.
Groete,
Roratau Tented Bush Camp
Pieter M - Sep 2018
Algehele gradering
Romantiese, ontspanne en natuurskoon wegbreek.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Beste Pieter,
Baie dankie vir die mooi kommentaar. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom.
Groete,
Roratau-bestuur
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Welgedacht-plaas, Langs die R628, Tshwane, 0001, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang