Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Roratau Tented Bush Camp

Tentekamp
Weeksdagaanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 29 Apr 2024 tot 28 Nov 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Welgedacht-plaas, Langs die R628, Tshwane, 0001, Gauteng
  • Vanaf R1 300 R867 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Roratau Tented Bush Camp is in die Leeuwgedacht-bewarea geleë en bied gaste gerieflik gemeubileerde permanente tente.

Gaste het 'n keuse van 5 tente met elektriese heining; die 2-slapers Kudu, en Zebra of die 4-slapers Blesbok, Blouwildebees, en Rooibok. Die tente met slaapplek vir 2 is ingerig met koningingrootte-beddens, terwyl die tente met slaapplek vir 4 koningingrootte-beddens sowel as 2 enkelbeddens bevat. Elkeen van die tente het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort, en gerieflikheidshalwe word linne en handdoeke voorsien. Gaste moet asseblief hul eie swemhanddoeke saambring.

Elkeen van die tente het 'n kombuis wat toegerus is met 'n 2-plaatstoof, 'n yskas, asook die nodige eetgerei en breekware; Neem asseblief kennis dat die eenhede nie mikrogolwe het nie. Elke tent het ook braaigeriewe en 'n privaat, klein bosswembad wat deur sonkragbesproeiing verhit word. Skaduparkeerplek is by elk van die tente beskikbaar. Hout en ys kan by die kamp gekoop word.

'n Boma-braai-area is beskikbaar vir groepbesprekings, en 'n restaurant en kontantkroeg met DStv is binne stapafstand by die aangrensende lodge en dag-spa beskikbaar.

Die naam Roratau, wat die plek beteken waar die leeus se brul, is ideaal aangesien gaste omring sal word deur die unieke naggeluide van leeus, hiënas, jakkalse, uile en meer. Die kamp is die tuiste van 'n verskeidenheid bokke soos koedoes, rooihartbeeste, blouwildebeeste, blesbokke, sebras, kameelperde en vlakvarke, en kan vanuit die tente gesien word. Verskeie stap- en bergfietsroetes is beskikbaar, en wildritte kan op versoek gereël word.

Ongelukkig word geen selfry-wildbesigtiging toegelaat nie. Wildritte kan by die kamp bespreek word.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 225 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Amorie H
Gesin met tieners
5.0
Fantasties. Dit was heerlike, rustige wegbreek. Fantastiese plek. Sal vir seker weer teruggaan.
Okt 2024
Karabo L
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing! Our stay at Roratau was nothing short of amazing and peaceful. We definitely had an amazing time and the hosts were so friendl...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Monti M
Saam met vriende
5.0
Gemaklike verblyf. Ons het heerlik gebly. Die verblyf is baie goed en netjies ingerig, en die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Die hottub by...
Sien meer
Sep 2024
Tanell V
Saam met lewensmaat
5.0
This bush camp will definitely see me again. This place and the hosts are just incredible. The place is well kept. The garden and tent ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Rina P
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was wonderlik. Rob, baie dankie vir julle gasvryheid. Ons het baie lekker gebly. Mens is privaat en jy kan die rustigheid en aandgeluide geniet.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rob Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 225

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Welgedacht-plaas, Langs die R628, Tshwane, 0001, Gauteng
  • Gaste dink Roratau Tented Bush Camp het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
R1 300 R867
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 300
R1 300 R867
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Welgedacht-plaas, Langs die R628, Tshwane, 0001, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA71c81610726684c358f5775ce00ac7e85e164d6b9dae424eb8779cd5996fe75a2ff6961b218eabacb67011f0b579598ef4c4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R867 per nag, vir 2 mense 225 5 1 5 Farm Welgedacht Off the R628 0001 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.481325964715 28.466952998084

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang