Rose & Ivy Guest House
Beskrywing
Die kothuis is oopplan en het 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n aparte toilet. Die oopplan-kombuis is toegerus vir selfsorg. Die sitkamer het gemaklike sitplek, 'n slaapbank vir 2 kinders en 'n platskerm-TV met DStv. Gaste het ook toegang tot gratis WiFi in en om die kothuise. Daar is veilige parkeerplek op die perseel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Minikroeg
- •Mandjie met peuselhappies
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié Ivy kothuis het 2 ruim slaapkamers met elk hul eie en-suite badkamers. Daar is slaapplek vir 4 gaste in die Ivy kothuis. Die hoofslaapkamer het 'n koning grote bed en die tweede slaapkamer het 1 dubbelbed in. Die Ivy Kothuis is ook rolstoelvriendelik met 'n ruim stort-area vir 'n rolstoel om maklik in te beweeg. HY is ook Kot vriendelik so as U 'n ekstra kot benodig kan ons dit moontlik maak en een insit indien nodig. Die oopplan-kombuis is toegerus met alles wat jy benodig vir sorgelose selfsorgverblyf. Die sitkamer is lieflik ruim en het 'n platskerm-TV met volledige DStv. Die WiFi rondom die kothuise is gratis. Etes is nie beskikbaar nie, maar voorraad in die spens en die yskas kan voorsien word teen ekstra kostes. Gratis, veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Minikroeg
- •Mandjie met peuselhappies
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Rose-kothuis het 2 slaapkamers met elk hul eie en-suite badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 2 driekwartbeddens in die tweede slaapkamer. Die oopplan-kombuis is toegerus met alles wat jy benodig vir sorgelose selfsorgverblyf. Die sitkamer het gerieflike sitplek en 'n platskerm-TV met volledige DStv. Die WiFi rondom die kothuise is gratis. Etes is nie beskikbaar nie, maar voorraad in die spens en die yskas kan voorsien word teen ekstra bekostigbare pryse. Gratis, veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Gaste kan ontspan op die stoep en die voëllewe en bokkies geniet.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Minikroeg
- •Mandjie met peuselhappies
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ledigstraat, Rondebosch, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang