Rose Acres Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Hester Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 195
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Martie D - Sep 2024
Algehele gradering
Mooi en rustig.
Melinda Bredenkamp Nou Mare M - Sep 2024
Algehele gradering
Dit voel soos huis by hulle, heerlik gebly. Veilig en skoon en 'n lekker ontspanne.
Dehan K - Sep 2024
Algehele gradering
Sal Rose Acres aanbeveel vir oornag.
Rose Acres Guest House se terugvoer
Beste Dehan
Dankie vir jou terugvoer, sal beslis aandag daaraan gee. Hoop om julle weer te sien.
Groete
Hester
Mary-ann N - Aug 2024
Algehele gradering
Ordentlike matras, silwerskoon, alles wat mens nodig het vir 'n oornagkuier.
Lees meerTania A - Jul 2024
Algehele gradering
Lekker kuier.
Monica S - Jun 2024
Algehele gradering
Heerlike oorslaap.
Zelda R - Jun 2024
Algehele gradering
Perfek geleë, mooi, skoon en netjiese kamers!
Annemari P - Mei 2024
Algehele gradering
Netjies, skoon en veilig. Beveel beslis aan!
Morne D - Apr 2024
Algehele gradering
Dit was letterlik net oornag gewees maar die plek is netjies, skoon en sentraal.
Herculene S - Apr 2024
Algehele gradering
Heerlik.
Ideon W - Apr 2024
Algehele gradering
Tuis. Perfek. Vriendelik.
Thomas C - Apr 2024
Algehele gradering
Wonderlik.
Sharon D - Apr 2024
Algehele gradering
Rustige, naby alles verblyf met WiFi en aircon en die gasheer en vrou is puik!
Elsie V - Mrt 2024
Algehele gradering
Kan net dankie sê. Voorspoed vir die toekoms.
Jeanne-kay K - Feb 2024
Algehele gradering
Perfect accommodation and location.
Elize S - Feb 2024
Algehele gradering
Heerlike netjiese en veilige verblyf.
Jaco H - Feb 2024
Algehele gradering
Awesome.
Hendrik O - Feb 2024
Algehele gradering
Goeie belewenis, netjies en skoon kamer.
Chrizaan G - Jan 2024
Algehele gradering
Perfek geleë.
Arno S - Jan 2024
Algehele gradering
Fantastiese plek, mooi ruim kamers.
Anje Ilana V - Jan 2024
Algehele gradering
Rustig, veilig, warm.
Jacki E - Aug 2024
Algehele gradering
Pleasant.
Willem D - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker naweek wegbreek.
Marius V - Jun 2024
Algehele gradering
Kompak maar steeds gemaklik.
Helga R - Jul 2024
Algehele gradering
Verblyf was gerieflik.
Gertrude K - Mei 2024
Algehele gradering
Rustig en stil.
Harry B - Feb 2024
Algehele gradering
Glad nie lekker geslaap nie, a. g. v. muskiete wat baie lastig was.
Rose Acres Guest House se terugvoer
Beste Harry, dankie vir jou terugvoering. Geen ander gaste het nog gekla oor 'n oormaat van muskiete in die kamers nie, en dit is jammer dat jy nie muskietweerder gehad het nie of kom vra het daarvoor nie, ons sou beslis aandag daaraan gegee het. Ek is nie bewus van 'n gehawende laken nie, maar sal beslis ondersoek instel. Daar word glad nie melding gemaak van TV's in die kamers nie, die eenvoudige rede is omdat daar nie TV's in die kamers nie. Die kamers is en-suite met stort en toilet geriewe. Ek is bly die lugreëling was vir jou 'n pluspunt, maar jy het vergeet om te noem dat ons skoon boorgatwater het asook 'n Inverter stelsel wat verseker het dat daar geen beurtkrag was nie.
Willem L - Des 2023
Algehele gradering
Kuier was baie aangenaam. Baie vriendelik ontvang.
Lizette C - Okt 2023
Algehele gradering
Lieflike gastehuis!
Marinda D - Okt 2023
Algehele gradering
Ons het net oornag. Netjies en skoon en baie vriendelik ontvang.
Elias B - Okt 2023
Algehele gradering
Baie netjies.
Helena B - Okt 2023
Algehele gradering
Baie lekker warm naweek gewees in Parys.
Noni H - Okt 2023
Algehele gradering
Vriendelik ontvang. Die gasvrou het ons tuis laat voel.
Nicolette B - Sep 2023
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Debi V - Okt 2023
Algehele gradering
Comfortable and happy.
Claudia L - Okt 2023
Algehele gradering
Baie vriendelik en professioneel ontvang deur Hester. Baie dankie.
Yulanda S - Sep 2023
Algehele gradering
Als wat ons kon benodig vir 'n naweekwegbreek in die pragtige dorp.
Helena B - Sep 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Mooi plek en aangename gasheer.
Melinda Bredenkamp Nou Mare M - Sep 2023
Algehele gradering
Dit was vir ons heerlik om daar tuis te gaan.
Rose Acres Guest House se terugvoer
Melinda
Dankie vir jou mooi verwysing, ons sien uit om julle weer te ontvang.
Groete
Hester
Deon V - Aug 2023
Algehele gradering
Good value for money.
Nico N - Jul 2023
Algehele gradering
Lekker verblyf.
Linda R - Jun 2023
Algehele gradering
Gerieflik en skoon.
Roland C - Jun 2023
Algehele gradering
The venue was fantastic,.
Dorothy S - Jun 2023
Algehele gradering
Wonderlik, rustig en naby alles.
Rose Acres Guest House se terugvoer
Baie dankie hoop om julle spoedig weer te sien.
Heidi H - Mei 2023
Algehele gradering
Gerieflik en goeie ligging. Aanbevelings vir restaurant en kennisgewing oor beurtkrag was baie behulpsaam.
Chrizanne E - Mei 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Rose Acres Guest House se terugvoer
Beste Chrizanne dit was vir ons n voorreg om julle te akkommodeer, hoop ons sien jul gou weer.
Hester
Liza S - Jan 2023
Algehele gradering
Uitstekende gastehuis.
Manie G - Okt 2023
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik.
Riaan B - Jul 2023
Algehele gradering
Die ligging is puik. Vriendelike ontvangs en blyplek baie skoon en netjies.
Hopewell R - Apr 2023
Algehele gradering
Warm welcoming environment.
Elizabeth V - Des 2023
Algehele gradering
Ons was vriendelik ontvang, baie netjies gewees en dit is baie naby aan alles.
Esre P - Jun 2023
Algehele gradering
Baie skoon en netjies.
Ernst S - Mei 2023
Algehele gradering
Netjies, skoon en vriendelike eienaars.
Rose Acres Guest House se terugvoer
Groot plesier. Hoop ons sien julle weer.
Jaco E - Mrt 2023
Algehele gradering
Mooi skoon en netjies.
Rose Acres Guest House se terugvoer
Beste Jaco, dankie vir jou terugvoering. In elke yskas is 'n beker met filter water wat gebruik kan word om die ketel te vul. Indien jy nog filter water nodig gehad het, sou ons met plesier die beker weer vol gemaak het. Hoop om julle in die toekoms weer te ontvang. Groete. Hester
Anton V - Aug 2023
Algehele gradering
Ons kuier was heerlik.
Rose Acres Guest House se terugvoer
Dankie hoop ons sien julle gou weer!
Johan V - Sep 2023
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Rose Acres Guest House se terugvoer
Beste Johan
Jammer dit was vir julle 'n probleem. Ek het aan julle 'n plekmerk gestuur wat julle nie reg gevolg het nie.
Julle het ook na 19:00 in Parys gekom wat dit moeilik maak in 'n vreemde dorp.
Ons sal definitief die aanwysings op die webtuiste nagaan om te sien wat die probleem is.
Groete
Hester
Jakes H - Mrt 2023
Algehele gradering
Loopafstand van restaurante, dis heerlik.
Marco P - Des 2022
Algehele gradering
Net oorgeslaap.
Manie B - Nov 2022
Algehele gradering
Die eienaars is baie aangenaam en gasvry. Rose Acres is lekker sentraal geleë en is 'n blok weg van die hoofstraat. Ek het geloop tot waar ek wou wees.
Leandra V - Nov 2022
Algehele gradering
Lekker rustige wegbreek.
Rose Acres Guest House se terugvoer
Leandra dankie vir jou mooi boodskap dit was aangenaam om julle te ontmoet. Hoop ons sien julle weer in die toekoms.
Santjie D - Okt 2022
Algehele gradering
Lekker blyplek in Parys.
Rose Acres Guest House se terugvoer
Dankie Santjie.
Drika K - Okt 2022
Algehele gradering
Baie vriendelike diens.
Deon V - Sep 2022
Algehele gradering
Uitsteekende diens en waarde vir geld.
Rose Acres Guest House se terugvoer
Dankie Deon.
Ralize L - Jul 2022
Algehele gradering
Heerlik. Dankie.
Sandra E - Jun 2022
Algehele gradering
Baie mooi plekkie.
Louis K - Mei 2022
Algehele gradering
Baie baie lekker.
Rose Acres Guest House se terugvoer
Louis, julle moet weer kom kuier.
Dis vir ons belangrik dat gaste lekker bly.
Groete
Hester
Tyrone J - Apr 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Rose Acres Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die mooi boodskap.
Hoop om jul weer in die toekoms te sien.
Caronet P - Mrt 2022
Algehele gradering
Gasvry, gerieflik, netjies en rustig.
Rose Acres Guest House se terugvoer
Dankie Caronet .... bly julle het lekke gebly!
Linda D - Jan 2022
Algehele gradering
Rooms are beutifully appointed. Met all our needs.
Maruschka A - Jan 2022
Algehele gradering
Goeie ligging en ontspanne atmosfeer.
Lees meerRose Acres Guest House se terugvoer
Baie dankie Maruschka. Ons waardeer jou opregte positiewe kommentaar.
Iman K - Okt 2022
Algehele gradering
Comfortable beds, central location, neat and tidy.
Rose Acres Guest House se terugvoer
Thank you Iman.
Cobus L - Okt 2022
Algehele gradering
Geen klagtes nie. Die kamer was netjies met aankoms en voorsiening van drinkwater is waardeer.
Rose Acres Guest House se terugvoer
Bly julle het dit geniet. Sien julle weer in die toekoms.
Elzani B - Sep 2022
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Japie K - Aug 2022
Algehele gradering
Mooi dekor en baie funksioneel.
Rose Acres Guest House se terugvoer
Dankie Japie, hoop om julle in die toekoms weer te verwelkom.
Luré S - Mei 2022
Algehele gradering
Netjies en sentraal geleë.
Ronel K - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie lekker geslaap.
Rose Acres Guest House se terugvoer
Hi Ronel
Dankie vir terugvoering.
Hester
Sarah C - Mrt 2022
Algehele gradering
Good overnight accommodation. Owners very friendly and helpful.
Rose Acres Guest House se terugvoer
Good day Sarah thank you for the comment. Sorry about the noise, hope to see you soon!
Regards
Hester
Desire S - Jan 2022
Algehele gradering
Ons was daar vir 2 nagte en dit was genoeg om die dorp te verken.
Rose Acres Guest House se terugvoer
Hi Desire bly julle het ons dorpie geniet. Hoop om julle gou weer te sien!
Thys S - Nov 2022
Algehele gradering
Lekker.
Rose Acres Guest House se terugvoer
Beste Thys,
Dankie vir jou terugvoering.
Jammer ons kon julle nie self ontvang het nie, maar glo Hannetjie het jul welkom laat voel.
Hoop om julle in die toekoms self te ontmoet.
Groete,
Hester.
Anton V - Okt 2022
Algehele gradering
Kort gewees.
Rose Acres Guest House se terugvoer
Beste Anton, dit is jammer dat jy teleurgesteld was.
Ons het solar verwarming en dit neem soms langer om dadelik warm te word.
Ons wil nie ons rustige atmosfeer in die Gastehuis bederf nie, daarom die rede vir geen TV's in die kamers nie.
Daar is wel in die gesamentlike kuier area 'n TV.
Gelukkig het die inverter gehelp gedurende loadshedding en jy kon steeds die Wifi gebruik.
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Lindi E - Mei 2022
Algehele gradering
Plek baie verwaarloos.
Rose Acres Guest House se terugvoer
Beste Lindi
Baie dankie vir jou terugvoering. Ons was nie bewus van die plafon wat effe los is nie en waardeer dat jy ons daarop attent gemaak het. Die mis teen die plafon is geitjies, ons wil nie graag gif vir hulle uitsit nie maar probeer gereeld skoonmaak en verf. Die waslappie is bedoel om te keer dat grimering nie aan die handdoeke afsmeer nie en nie regtig vir gaste om mee te stort nie. Ek sal beslis daarna kyk en vervang indien nodig.
Weereens dankie vir jou terugvoering.
Jolandie (johanna Maria) B - Des 2021
Algehele gradering
Netjies en perfek vir een aand oorslaap.
Anel S - Nov 2021
Algehele gradering
Rose Acres het my verwagtinge oortref.
Jolene C - Aug 2021
Algehele gradering
Fantastic
Monika H - Mei 2021
Algehele gradering
Oornagreis.
Rose Acres Guest House se terugvoer
Dankie Monika, kom kuier gou weer!
Groete
Hester
Cecile G - Mei 2021
Algehele gradering
See stars.
Rose Acres Guest House se terugvoer
Hi Cecile
Thank you for your positive comment.
Hope to see you back soon.
Hester
Leo C - Mei 2021
Algehele gradering
Netjies, skoon en perfek geleë.
Francois G - Apr 2021
Algehele gradering
Die perfekte gastehuis naby aan alles op die dorp.
Debbie F - Mrt 2021
Algehele gradering
Lovely and clean
Gideon S - Jan 2021
Algehele gradering
Ons was vriendelik ontvang en dit was skoon en sommer net oulik uiteengesit.
Elize L - Nov 2021
Algehele gradering
Vlugtig
Johan G - Jun 2021
Algehele gradering
Baie lekker. Mooi dorpie. Baie om te doen.
Rose Acres Guest House se terugvoer
Beste Johan
Dankie vir jou positiewe terugvoer. Hoop om jul gou weer te sien.
Groete
Hester
Marizaan V - Apr 2021
Algehele gradering
Ons was soos familie behandel.
Rose Acres Guest House se terugvoer
Hi Marizaan
Dankie vir jou kommentaar.
Onthou familie bly nie te lank weg nie, sien julle gou weer.
Groete
Hester
Johan R - Jul 2021
Algehele gradering
Kamer baie gerieflik, maar koud.
Rose Acres Guest House se terugvoer
Beste Johan,
Weereens jammer oor jul ondervinding. As ek bewus was van jou bejaarde moeder het ek beslis die lugversorging vroeër aangeskakel. Ek het haar so jammer gekry toegedraai in 'n kombers, lugversorging op 32 grade en steeds was sy koud. Dit is nou maar 'n feit dat hoe ouer ons word hoe kouer kan ons kry.
Ek wil net noem dat al die kamers het elektriese komberse, duvets, ekstra komberse en lugversorging.
Groete,
Hester.
Nic V - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie oulike plekkie.
Rose Acres Guest House se terugvoer
Dankie vir die terugvoer. Ons is bly dat julle lekker gebly het ten spyte van die deur wat 'n probleem was.
Ons het die deur intussen reggemaak, en glo dat so iets nie weer sal gebeur nie.
Esta C - Jun 2021
Algehele gradering
Die kamer wasn etjies en skoon, maar ek moet ongelukkig erken dat dit nie was wat ek verwag het van 'n R800 verblyf-waarde nie.
Lees meerTherese D - Nov 2021
Algehele gradering
Lekker geslaap.
Nina M - Jan 2021
Algehele gradering
Oraait vir 'n oornagplek.
Gherda F - Nov 2020
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs.
Rose Acres Guest House se terugvoer
Dankie Gherda, dit was aangenaam om julle te leer ken, sien julle spoedig weer.
Vanessa J - Sep 2020
Algehele gradering
Pragtige selfsorg! Lekkerste kussings ooit!!!
Annette H - Sep 2020
Algehele gradering
Baie goeie ligging en diens
Rose Acres Guest House se terugvoer
Dankie Annette
Dis vir ons lekker as ons gaste dit geniet in Parys.
Groete
Hester
Luane J - Sep 2020
Algehele gradering
Naweek wegbreek saam my man.
Rose Acres Guest House se terugvoer
Dankie Jan. Dit is vir ons belangrik dat ons gaste gemaklik slaap. Terselfdertyd het jy gemoedsrus dat jou motor veilig is wanneer jy Parys verken. Ons sien julle gou weer.
Groete
Hester
Kolina V - Aug 2020
Algehele gradering
Great. We will be back.
Lees meerRose Acres Guest House se terugvoer
Beste Kolina
Dankie vir die wonderlike resensie so kort na lockdown. Dit was vir ons aangenaam om julle te ontvang en ons hoop om jul gou weer te sien.
Groete
Hester
Lezaan V - Jun 2020
Algehele gradering
Heerlik, baie stylvol.
Ilzé H - Mrt 2020
Algehele gradering
Lekker!
Kenneth P - Feb 2020
Algehele gradering
Lieflike plekkie in Parys.
Jan Adam N - Feb 2020
Algehele gradering
Heerlik.
Schalk K - Nov 2020
Algehele gradering
Dit was baie gerieflik.
Bernie K - Jan 2020
Algehele gradering
Netjies en baie sentraal geleë.
Bernice L - Jan 2020
Algehele gradering
Rustig, netjies en mooi.
Rose Acres Guest House se terugvoer
Bernice dit was n plesier met jou en Matthew hier. Hoop ons sien julle gou weer
Frans K - Des 2020
Algehele gradering
A great stay.
Pauline D - Mrt 2020
Algehele gradering
Uitstekende ligging, pragtige dekor en vriendelike diens.
Berthold A - Sep 2020
Algehele gradering
Stil skoon netjies vriendelik
Renate J - Feb 2020
Algehele gradering
Was 'n baie mooi plek, dekor was pragtig, badkamerdeur onprakties, en glad nie selfsorg nie!
Rose Acres Guest House se terugvoer
Beste Renate,
Ons is nie n self catering gastehuis nie. Daar word duidelik aangedui dat dit, room only is, geen TV's in die kamers. Die braai area is beslis nie deel van ons woonarea nie, dit is uitsluitlik vir die gaste se gebruik. Die kamers wat aircons het is aangedui.
Ons sal beslis aandag gee om kamer 5 meer privaat te maak. Dankie dat jy ons daarvan bewus maak.
Hein L - Okt 2020
Algehele gradering
Parys is 'n great bestemming.
Rose Acres Guest House se terugvoer
Beste Hein
Dit is baie jammer dat julle ervaring nie na wense was nie, ek sal die voorval opvolg met ons skoonmaakster.
Jy was natuurlik welkom om ons te kontak sodat ons dit kon regstel.
Ons streef daarna om ons gaste gelukkig en gemaklik te hou.
Groete
Hester
Deon J - Des 2019
Algehele gradering
We enjoyed our stay at Rose Acres. Will definitely recommend this guesthouse.
Charlotte V - Des 2019
Algehele gradering
Skoon, vriendelik en rustig.
Suzette M - Nov 2019
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld.
Sarie G - Okt 2019
Algehele gradering
Heerlik en rustig.
Rose Acres Guest House se terugvoer
Dit was vir ons 'n voorreg om jul te verwelkom.
Hoop ons sien julle sommer gou weer.
Pieter V - Okt 2019
Algehele gradering
Heerlike verblyf en baie vriendelike ontvangs.
Pieter S - Okt 2019
Algehele gradering
Eienaars is baie vriendelik.
Anton G - Okt 2019
Algehele gradering
Uitstekend.
Waldie V - Aug 2019
Algehele gradering
Dit is stapafstand van alles af en so mooi.
Helena B - Jun 2019
Algehele gradering
Baie genotvol en rustig.
Rose Acres Guest House se terugvoer
Ons is bly dat julle 'n aangename ondervinding gehad het.
Hoop om jul gou weer te sien.
Groete
Gerhard en Hester
Anita F - Jun 2019
Algehele gradering
Gerieflike kamer en pragtig ingerig.
Enzu P - Jun 2019
Algehele gradering
Excellent.
Celeste P - Apr 2019
Algehele gradering
Rose Acres het al my verwagtinge oortref! Die vriendelike diens en fantastiese ligging.
Rose Acres Guest House se terugvoer
Beste Celeste,
Dankie vir jou positiewe beeld van Rose Acres. Ons streef daarna om ons gaste tuis en welkom te laat voel.
Hoop ons sien julle gou weer.
Groete,
Hester
Izette N - Apr 2019
Algehele gradering
Verblyf uit die boonste rakke.
Rose Acres Guest House se terugvoer
Beste Izette,
Dankie dat julle Rose Acres gekies het. Ons waardeer jou positiewe terugvoering.
Kom kuier gou weer.
Groete,
Hester
Mark G - Apr 2019
Algehele gradering
Baie rustig en gerieflik.
Adriaan Willem S - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie mooi en ontspannend.
Hanna S - Mrt 2019
Algehele gradering
Ongelooflike verblyf.
Rose Acres Guest House se terugvoer
Dankie vir die mooi boodskap. Ons is bly julle het ons dorp en gastehuis geniet. Kom kuier gou weer.
Groete,
Hester
Ronel R - Jul 2019
Algehele gradering
Gerieflike bekostigbare verblyf.
Ida R - Nov 2019
Algehele gradering
Rustige een-nag-oorslaap by vriendelike eienaars.
Jaco C - Sep 2019
Algehele gradering
Netjies en gerieflik.
Salomi S - Apr 2019
Algehele gradering
Aangenaam.
Rose Acres Guest House se terugvoer
Beste Salomi,
Dankie dat julle Rose Acres gekies het. Ons het nie TV's in die kamers nie, omdat dit steurend vir ons gaste is wat juis kom vir die stilte en rustigheid.
Hoop ons sien julle weer in die toekoms.
Groete,
Hester
Bernie K - Okt 2019
Algehele gradering
Lekker sentraal en netjies.
Janine N - Aug 2019
Algehele gradering
Pragtige plek met aangename eienaars.
Ilze B - Mei 2019
Algehele gradering
Kamers baie koud in die winter.
Rose Acres Guest House se terugvoer
Beste Ilze,
Dankie vir jou terugvoer. Dit is net jammer dat jy nie die kommentaar met ons bespreek het nie. Dan kon ons gesorg het vir 'n ekstra verwarmer in jou kamer.
Ons sal definitief aandag gee aan die sensor lig. Dankie dat jy dit onder ons aandag gebring het.
Groete,
Hester
Anonieme gas - Jun 2019
Algehele gradering
Stefanus Johannes S - Okt 2019
Algehele gradering
Nie wat ek verwag het nie.
Lees meerRose Acres Guest House se terugvoer
Beste Stefanus, dit is jammer dat jy so 'n slegte ervaring gehad het. Ons sal beslis aandag gee aan die plaveiblokkel voor kamer 7. Dis moeilik om die val van die blare te beheer met die winde wat ons nou ervaar, maar jy is reg dit moet meer gereeld opgevee word. Elke kamer het kenmerke wat gemerk is en gaste kan 'n keuse van kamers maak. Dit is dus belangrik om te kyk na die kenmerke van die kamers sowel as die gastehuis wanneer jy bespreek. Daar was nog 'n kamer beskikbaar met lugversorging maar jou keuse was kamer 7. Die swembad is in ons privaat area en dit word geensins genoem as deel van die gastehuis nie.
Danie F - Nov 2018
Algehele gradering
Tipiese plattelandse gasvryheid!
Rose Acres Guest House se terugvoer
Ons is bly julle het jul verblyf geniet by ons. Ons sien jul sommer gou weer.
Groete
Hester
Roderic V - Okt 2018
Algehele gradering
Wonderlike verblyf ervaring.
Rose Acres Guest House se terugvoer
Dit was heerlik om van ons heel eerste gaste weer te sien. Kom gou weer. Hester
Iris D - Aug 2018
Algehele gradering
Heerlik, baie mooi en sentraal geleë.
Gert K - Jul 2018
Algehele gradering
Absoluut fantasies.
Rose Acres Guest House se terugvoer
Kom kuier weer
Jeanne E - Apr 2018
Algehele gradering
Dit was gemaklik, veilig, prakties en eienaars was gasvry.
Annelien F - Feb 2018
Algehele gradering
Kamer was pragtig en die eienaars uiters gasvry.
Rose Acres Guest House se terugvoer
Dit is lekker om gaste soos julle te ontvang en dan as vriende uitmekaar gaan. Sien julle gou weer.
Henk B - Apr 2018
Algehele gradering
Baie rustig, netjies en vriendelike gasheer en -vrou.
Jaap N - Apr 2018
Algehele gradering
Baie lekker en mooi kamer.
Joanette W - Apr 2018
Algehele gradering
Pragtige plek, sal weer daar tuisgaan.
Jacques H - Mrt 2018
Algehele gradering
Gemaklik.
Martin B - Aug 2018
Algehele gradering
Ons het dit positief ervaar.
Anja V - Sep 2018
Algehele gradering
Baie netjiese en mooi plekkie.
Mary-ann J - Feb 2018
Algehele gradering
Excellent.
Rose Acres Guest House se terugvoer
Thank you Mary-Ann.
We are looking forward to welcome you in the near future.
Hester
Renee O - Des 2017
Algehele gradering
Wonderlike ervaring!
Rose Acres Guest House se terugvoer
Dankie vir jou positiewe terugvoering, kom kuier gerus weer!
Groete
Hester Vermaak
Tania P - Aug 2017
Algehele gradering
Pragtige gastehuis!
Christine V - Okt 2017
Algehele gradering
Gasvrye eienaars.
Jan K - Okt 2017
Algehele gradering
Gasvry en vriendelike eienaars, beveel ten sterkste aan.
Gwen R - Sep 2017
Algehele gradering
Aangename verblyf met skoon en netjiese kamers.
Rose Acres Guest House se terugvoer
Beste Gwen
Dankie vir die terugvoering, ons sal definitief kyk om dit reg te maak.
Lekker gewees om julle te ontmoet.
Groete
Hester
Marlize L - Aug 2017
Algehele gradering
Gasvry en heerlik!
Rose Acres Guest House se terugvoer
Bly julle het ons plekkie geniet!
Kom kuier gerus weer.
Belinda B - Aug 2017
Algehele gradering
Amazing guest house.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Wonderlike gastehuis.
Kan Rose Acres regtig aanbeveel. Gerhard en Hester is so verwelkomend. As ons weer in Parys is, sal ons nêrens anders bly nie en ons sal gereeld weer terugkeer. Dankie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Rose Acres Guest House se terugvoer
Pleasure meeting you, hope to see you soon.
Lizanne O - Jun 2017
Algehele gradering
Pragtige verblyf en vriendelike ontvangs.
Ellenore M - Jun 2017
Algehele gradering
Dankie vir die moeite en bederf met ons spesiale dag!
Stephanie E - Apr 2017
Algehele gradering
Perfek geleë in die hartjie van die dorp.
Rene N - Apr 2017
Algehele gradering
Fantastiese plek, gerieflik en wonderlike kliëntediens.
Danielle O - Apr 2017
Algehele gradering
Fantastiese plek!
Anne-marié H - Apr 2017
Algehele gradering
'n Aangename verblyf voorwaar.
Adriaan B - Apr 2017
Algehele gradering
Ongelooflike lekker omgewing en die vriendelikste en hulpvaardigste eienaars.
Tracy H - Apr 2017
Algehele gradering
Rustig, skoon en vriendelik.
Johan V - Mrt 2017
Algehele gradering
Skoon, netjies en baie gerieflik. Vriendelike mense.
Sunette G - Mrt 2017
Algehele gradering
Atmosfeer was so rustig, ons kon lekker uitrus.
Rose Acres Guest House se terugvoer
Dit was 'n plesier om julle te verwelkom, kom kuier gou weer.
Anette L - Mrt 2017
Algehele gradering
Heerlik, gerieflik, stylvol en mooi omgewing.
Marianne B - Nov 2017
Algehele gradering
Everything was great.
Jurgen S - Nov 2017
Algehele gradering
Baie skoon en pragtige kamers. Veilige gevoel en knus atmosfeer. Wens ons kon meer tyd daar spandeer.
Tinus V - Okt 2017
Algehele gradering
Skoon, netjies en baie gemaklike verblyf. 'n Baie goeie oornag opsie in Parys.
Li-alet S - Sep 2017
Algehele gradering
Netjies.
Pierre V - Jul 2017
Algehele gradering
Lieflike ondervinding me hartlike hosts.
Rose Acres Guest House se terugvoer
Dankie dat julle Rose Acres geskies het, hoop om julle gou weer te sien.
Mariette B - Mei 2017
Algehele gradering
Baie netjies en gemaklik. Heerlik geslaap.
Fini S - Mrt 2017
Algehele gradering
Aangenaam, vriendelik en behulpsame gashere.
Martin B - Nov 2017
Algehele gradering
Baie positief.
Annelien F - Apr 2017
Algehele gradering
Het baie geniet.
Anrizel L - Sep 2017
Algehele gradering
Baie gerieflik. Dankie.
Carmia V - Jul 2017
Algehele gradering
Deur en deur die moeite werd.
Wilene P - Mei 2017
Algehele gradering
Alles is nuut en mooi skoon.
Magda F - Nov 2016
Algehele gradering
Rustig en baie gerieflik
Adri B - Nov 2016
Algehele gradering
Vriendelik, skoon en uiters behulpsaam.
Rose Acres Guest House se terugvoer
Ek hoop om julle gou weer te ontvang.
Karene W - Okt 2016
Algehele gradering
Dit was skoon en nuut. Pragtig ingerig.
Charleen J - Sep 2016
Algehele gradering
Netjies en loopafstand na als.
Rose Acres Guest House se terugvoer
Dankie Lientjie, kom kuier weer!
Lukas B - Sep 2016
Algehele gradering
Lekker geslaap!
Rose Acres Guest House se terugvoer
Aangenaam om julle te ontmoet, sien julle gou weer!
Lindie S - Aug 2016
Algehele gradering
Baie aangenaam en mooi
Rose Acres Guest House se terugvoer
Baie dankie Lindie.
Ons sien uit na jul volgende kuier!
Anthony C - Sep 2016
Algehele gradering
Dit was 'n besonderse lekker ervaring!
Roderic V - Aug 2016
Algehele gradering
Wonderlike naweek weg in 'n rustige, skoon en gemaklike omgewing.
Rose Acres Guest House se terugvoer
Dankie Roderic dit was aangenaam om julle te ontmoet.
Gustav V - Nov 2016
Algehele gradering
Die eienaar was baie vriendelik en behulsaam.
Rose Acres Guest House se terugvoer
Dankie vir jou kommentaar Gustav. Ek wil net bevestig dat jy 'n verminderde bedrag betaal het aangesien jy in die stoepkamer geplaas is wat ingerig is vir n enkel persoon. Die gastehuis was vol bespreek agv die blomme fees. Al die kamers is en suite met storte, geen baddens of tv's nie. Dit word ook so aangedui by LekkeSlaap en ons web tuiste. Die stoepkamer sal nie weer uitgegee word aan gaste nie. Soos jy tereg genoem het, het dit ook ons privaatheid belemmer.
Vriendelike groete
Hester Vermaak
Elsebe B - Des 2016
Algehele gradering
Mooi vergaan maar deug bly staan.
Lees meerRose Acres Guest House se terugvoer
Dankie vir die terugvoering, Elsebe
Groete
Hester
Jaco D - Okt 2016
Algehele gradering
Ons het dit geniet.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 13 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Middelstraat 6, Parys, 9585, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang