Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rose Acres Guest House

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 193 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Dehan K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Sal Rose Acres aanbeveel vir oornag. Die ligte in die kamer is so bietjie dof en die WiFi is vreeslik stadig, maar anders as dit het ons lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hester
Rose Acres Guest House
Beste Dehan Dankie vir jou terugvoer, sal beslis aandag daaraan gee. Hoop om julle weer te sien. Groete Hester

Mary-ann N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Ordentlike matras, silwerskoon, alles wat mens nodig het vir 'n oornagkuier. Ons het twee nagte oorgebly in Parys en dit was 'n plesier om saans by Rose Acres te slaap. Die gesamentlike lapa is heerlik ingerig met DStv (belangrik vir die rugbymanne!) - ons het Vrydagaand heerlik gebraai en gekuier sonder dat dit lastig is vir die ander gaste. As 'n goeie gehalte matras vir jou belangrik is, is Rose Acres die plek vir jou! Ons het heerlik geslaap. Lugreëling en goeie Wi-Fi is 'n bonus en die afwesigheid van 'n TV in die kamer het nie gepla nie. Daarby was die plunger koffie 'n lekker verrassing. Die gasheer en -vrou is toeganklik en vriendelik en het ekstra melk aangedra vir die vroegoggend rugbykoffie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania A
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Lekker kuier. Baie skoon en netjies. Die gasvrou is die perfekte gasvrou, vriendelik en behulpsaam. WiFi is uitstekend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monica S
1 nag
5.0
Jun 2024

Heerlike oorslaap. Ons het heerlik geslaap. Dit is die moeite werd om by Rose Cottage te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelda R
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Perfek geleë, mooi, skoon en netjiese kamers! Baie lekker gebly! Mooi netjiese kamers. Vriendelike eienaars, baie bedagsaam! Sal beslis weer daar oorbly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemari P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Netjies, skoon en veilig. Beveel beslis aan! Lekker gebly, king size bed, warm shower en champagne op aankomst, was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morne D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Dit was letterlik net oornag gewees maar die plek is netjies, skoon en sentraal. Dit was 'n heerlike plek om te oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herculene S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Heerlik. Baie maklik om te kry, netjies, mooi en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ideon W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Tuis. Perfek. Vriendelik. Baie lekker plek om 'n naweek te spandeer. Die eienaars is baie vriendelik en ons kan baie lekker met hulle gesels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thomas C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Wonderlik. Baie lekker gebly, verskriklike behulpsame en vriendelike eienaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Hester Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 193

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R780
R780 R702
per nag (plek vir 2)
Vanaf R780
R780 R702
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Middelstraat 6, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcdb984a12ea1ceff5d2fc9e90d897206f1392b87e9fc8943727ca55f0e19a45f888ab5f95f30d3299bb8d68bfaeb5fd7b8c3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R780 nouVanaf R702 per nag (plek vir 2) 193 5 1 5 6 Middel Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.898552784036 27.453999

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang