Rose Cottage
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Corne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Suzanne S - Des 2023
Algehele gradering
Die natuurskoon is asemrowend. Die stilte onbeskryflik. Eienaars tops. Lekker.
Rene T - Sep 2023
Algehele gradering
Unfortunately we couldn't do anything due to the rain but it was nevertheless a wonderful place to be stuck indoors.
Natasha Z - Aug 2023
Algehele gradering
Fantasties!
Erica S - Jan 2024
Algehele gradering
Prentjie mooi.
Ernest D - Feb 2024
Algehele gradering
Lekker gebly. Mooi natuurskoon.
Melisa G - Okt 2023
Algehele gradering
Die mooiste sons ondergang en sons opkoms van die stoep.
Rose Cottage se terugvoer
Hi Melissa. Ek is baie bly julle het dit geniet op die plaas (Rose Cottage). Ons sien uit daarna om julle weer te ontvang.
Eckhardt O - Mrt 2023
Algehele gradering
Stil, vreedsaam en vars lug.
Daniel L - Des 2022
Algehele gradering
Rustig, lekker en ontspannend.
Rose Cottage se terugvoer
Hi Daniel, baie dankie vir die terugvoering. Ek is bly julle het jul tydjie by ons geniet.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 13:00 - Adres: Elandsriver-straat, Rose Cottage Plaas, Elandsriver, 6229, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang