Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rose Cottage

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Corne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 8 resensies vir Rose Cottage
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Suzanne S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne S

Die natuurskoon is asemrowend. Die stilte onbeskryflik. Eienaars tops. Lekker.

Dit was ongelooflik.

Rene T - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene T

Unfortunately we couldn't do anything due to the rain but it was nevertheless a wonderful place to be stuck indoors.

The place was very clean and the patio and fireplace were so good with a massive fireplace to keep us warm whilst the weather raged on for the entire weekend! Hosts are super friendly and we will definitely be back to explore a bit more.

Natasha Z - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha Z

Fantasties!

Vreeslik lekker en rustig en wil net baie baie dankie sê aan Eric wat so behulpsaam was! Uitstekende diens! Sal vir seker weer kom! Baie baie dankie!

Erica S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica S

Prentjie mooi.

Dit was absoluut 'n wonderlike naweek gewees. Die stilte en die mooi van die natuur. Wegbreek van die stad en al die geraas.

Ernest D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ernest D

Lekker gebly. Mooi natuurskoon.

Baie lekker gebly. Baie mooi en rustig. Sal weer wil gaan. Yskas maak net nie lekker koud nie.

Melisa G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melisa G

Die mooiste sons ondergang en sons opkoms van die stoep.

Die verblyf was gemaklik en alles wat jy nodig het is voorsien. Al was dit 'n lang rit op grondpad, was die pad in goeie toestand en ek sal beslis mense aanraai om die verblyf te besoek.

Rose Cottage se terugvoer

Hi Melissa. Ek is baie bly julle het dit geniet op die plaas (Rose Cottage). Ons sien uit daarna om julle weer te ontvang.

Rose Cottage
Eckhardt O - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eckhardt O

Stil, vreedsaam en vars lug.

Was lekker om vroegoggend op die stoep te sit met 'n vars koppie koffie. Hoor hoe die tortelduiwe koer and sien hoe die son oor die berge opkom. Skape wat in die agtergrond blêr.

Daniel L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel L

Rustig, lekker en ontspannend.

Rose cottage is geleë op 'n plaas weg van die gedruis van die stad, uitstekende plek om te ontspan weg van die normale en net as 'n familie tyd te spandeer.

Rose Cottage se terugvoer

Hi Daniel, baie dankie vir die terugvoering. Ek is bly julle het jul tydjie by ons geniet.

Rose Cottage
Vanaf
Vanaf R726
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R726
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 13:00
  • Adres: Elandsriver-straat, Rose Cottage Plaas, Elandsriver, 6229, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5cf5bc0a6bfcbedd0096661e335a408b1b9289facc97b117d1b115989bb747299a84c5b74821e306e9142d6c710da0ea6962?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R726 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 Elandsriver Road Rose Cottage Farm 6229 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 13:00 -33.642834526134 24.941461844479

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang